Back

★ Kowloon - artikels met gnd-identifiseerders ..



Kowloon
                                     

★ Kowloon

Kowloon is n gebied in Hongkong.

In die hedendaagse Hongkong staan die naam Kowloon vir die distrik wat bestaan uit die Kowloon-skiereiland en New Kowloon. Hierdie gebied word begrens deur die Lei Yue Mun-kanaal in die ooste, Mei Foo Sun Chuen en Stonecutters-eiland in die weste, Tates Cairn en Lion Rock in die noorde, en Victoria Harbour in die suide. Die bevolking het in 2011 op 2 108 419 gestaan. As gevolg van die klein oppervlak van Kowloon 67 km², is die bevolkingsdigtheid uiters hoog, nl. 43 000 inwoners / km².

Ná die Hongkong-eiland was Kowloon die eerste gebied wat in 1849 onder Britse bewind gekom het en uiteindelik deel geword het van die kroonkolonie van Hongkong. Saam met Hongkong-eiland is Kowloon verantwoordelik vir 47% van die totale bevolking van Hongkong.

                                     

1. Ligging

Kowloon is noord van die Hongkong-eiland, oorkant die Victoria-hawe, gelee. Dit is suid van die New Territories gelee, en aangrensend aan die vasteland van China Volksrepubliek China.

                                     

2. Gebiede in Kowloon

Distrikte

  • Sham Shui Po.
  • Kwun Tong-distrik.
  • Yau Tsim Mong-distrik.
  • Wong Tai Sin-distrik.
  • Kowloon City-distrik.

Sommige woonbuurte

  • Kwun Tong.
  • Tsim Sha Tsui.
  • Tsim Sha Tsui-Oos.
  • Mong Kok.
  • Yau Ma Tei.
  • Kowloon Walled City.

Suid-Kowloon is die tuiste van Mong Kok en Tsim Sha Tsui, een van die besigste toeristegebiede in Hongkong.

                                     

3. Verkeer

Hongkong en dus ook Kowloon het een van die besfunksionerende openbare vervoerstelsels. Dit verander nie die feit dat daar soms lang toue tydens spitstye kan ontstaan nie. Die hoofweg is Nathan Road.

                                     

4. Openbare vervoer

Daar is verskillende tipes openbare vervoer wat geheel of gedeeltelik deur Kowloon loop:

  • MTR Tsuen Wan Line metro, Kwun Tong Line metro, Airport Express lughawe metro, Tung Chung Line metro, East Rail Line trein en West Rail Line trein).
  • Taxi rooi.
  • Minibus of Maxicab, rooi of groen.
  • Busdiens gelewer deur KMB, Kowloon Motorbus Company, met kruis-hawelyne deur Citybus en New World First Bus.
                                     
  • 1961 The Elegant Life of Mr. Everyman 1963 en Golgo 13: Assignment Kowloon 1977 1957: Umi no yarodomo 1959: The Manster 1959: Jan Arima no shûgeki
  • operasionele hoofkwartiere in Ratingen, Duitsland Europese hoofkwartier en Kowloon Hongkong Asiatiese hoofkwartier Die houermaatskappy se aandele word
  • Millroy the Magician 1993 The Greenest Island 1995 My Other Life 1996 Kowloon Tong 1997 Hotel Honolulu 2001 Nurse Wolf and Dr. Sacks 2001 Blinding
  • 8 miljoen silwertaels elk aan Brittanje en Frankryk betaal. Brittanje het Kowloon langs Hongkong verkry. Die opiumhandel is gewettig en aan Christene is
  • Carnatic en Mangalore, albei in besit van Jardine, Matheson & Co., in Kowloon aangekom. n Groep matrose, vergesel van kollegas van ander skepe, het
  • teen n koste van 3 waarop n heer in n aandpak wat op die strand by Kowloon tee koop verskyn het. Na n kort bespreking in die uitvoerende raad is
                                     
  • Came Ecstasy 1975: Confessions of a Teenage Peanut Butter Freak 1975: Kowloon Connection 1975: Beyond Fulfillment 1975: Around the World with John The
  • Shell se oliedepot in Kowloon Hongkong
  • Woodward Chile Split 1700 Johny SCG Ball Pride Of Georgia Wills Wanderers Kowloon RFC Cobs De Bouffons Snowstorm Gladiators Seoul Raiders Steroid Abusers

Users also searched:

kowloon, artikels met gnd-identifiseerders. kowloon,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →