Back

★ Komi - artikels met gnd-identifiseerders ..



                                     

★ Komi

Komi-Sirjeens, ook bekend as net Komi of Sirjeens, is ’n Fins-Oegriese taal wat gepraat word deur die Komi-volke in die Noordoostelik-Europese deel van Rusland. Van die verskeie dialekte wat in Komi voorkom, word twee hoofdialekte erken, hoewel die verskille nie groot is nie: Komi-Sirjeens, die grootste groep, dien as die letterkundige basis in Komi, en Komi-Jazwa, wat gepraat word deur ’n klein, afgesonderde groep Komis in die noordweste van die krai Perm en suid van Komi. Permjaaks word gepraat in Komi-Permjak, waar dit letterkundige status het.

Komi-Sirjeens het ’n baie interessante geskiedenis wat die skryfstyl betref wat ongewoon is onder Fins-Oegriese tale. Die eerste skryfstelsel, die Oud-Permiese alfabet, is in die 14de eeu geskep deur die sendeling Stepan Chrap, wie se ma blykbaar ’n Komi van Weliki Oestjoeg was. Stepan het later ’n Komi-heilige geword. Die alfabet toon ooreenkomste met die Middeleeuse Griekse en Cyrilliese alfabet. In die 16de eeu is dit vervang deur die Russiese alfabet met sekere veranderings vir affrikate. In die 1920s is die taal geskryf in die Molodtsof-alfabet, wat ook van Cyrillies afgelei is. In die 1930s is oorgeslaan na die Latynse alfabet. Sedert die 1940s word die Russiese alfabet gebruik plus die bykomende letters І and Ӧ, ӧ.

Letters van die Molodtsof-alfabet sluit in:

                                     

1. Dialekte

Komi-Sirjeens het tien dialekte: Prisiktifkarski, Nizjnewitsjegodski, Srednewitsjegodski, Loezsko-letski, Werchnesisolski, Werchnewitsjegodski, Petsjorski, Izjemski, Wimski en Oedorski. Prisiktifkarski word gepraat in die streek Siktifkar en is die model vir die generiese standaard-dialek van die taal. Dialekte word verdeel hoofsaaklik volgens hul gebruik van die w- en l-fomene, en sommige dialekte word verder onderskei deur gepalataliseerde ds en ts.

                                     

2. Eksterne skakels

  • Wikiwoordeboek het n inskrywing vir Komi.
  • Fins-Oegriese elektroniese biblioteek deur die Fins-Oegriese Inligtingsentrum in Siktifkar, Republiek Komi (tuisblad is in Engel en Russies, teks in Mari, Komi-Sirjeens, Oedmoerties, Erzja en Moksja.
                                     
  • Die Republiek van Komi Russies: Республика Коми is n outonome republiek n deelgebied van Rusland wat in die noordoostelike hoek van Europese Rusland
  • die Oeralgebergte in die deelrepublieke Komi en Oedmoertië gepraat. Die Permiese tale is: Komi Komi - Sirjeens Komi - Permjaaks Oedmoerts Die Permiese tale
  • Perm - oblast en die outonome okroeg Komi - Permjak. Dit lê in die Wolga - Federale Distrik en die hoofstad is Perm. Komi - Permjak het sy outonome status en
  • Die Petsjora Russies: Печо ра Komi Печӧра Nenets: Санэроˮ яха is n groot noord - vloeiende rivier in die Europese deel van Rusland. Dié rivier, met
  • Siktifkar Russies: Сыктывкар is die hoofstad van die Republiek van Komi n federale deelgebied van Rusland. Die bevolking in 2014 was 241 982. Die stad
  • van die Cyrilliese alfabet wat gebruik is vir die skryf van Middeleeuse Komi Permies Die alfabet is in 1372 ontwerp deur n Russiese sendeling, Stepan
  • 1340 1396 was n 14de - eeuse sendeling wat na bewering die Komi - volk van die huidige Republiek van Komi Perm - krai, Moermansk - oblast, Chanto - Mansië en Jamalië
  • Vir die geologiese tydperk, sien Perm geologie Perm Russies: Пермь Komi Перым, Perim is n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied
  • en verwerking van ystererts vir die wapenbedryf begin is. Die Maagdelike Komi - woude in die noorde word beskou as n wêrelderfenisgebied. Die bergreeks


                                     
  • gebore Valery Yakovlevich Leontiev op 19 Maart 1949 in die Republiek van Komi is n Russiese sanger. Hy is een van die mees prominente kunstenaars in die
  • Die volgende deelgebiede val in die streek: Archangelsk - oblast Karelië Komi Moermansk - oblast Nenetsië Wologda - oblast Noordelike ekonomiese streek en
  • van Kabardino - Balkarië en Karatsjai - Tsjerkessië Komi - Sirjeens Oeraals in die Republiek van Komi Mansi Oeraals in die Chanto - Mansiese Outonome Okroeg
  • se uitgawe in Erzja Finno - Oegriese Elektroniese Biblioteek teks in Mari, Komi - Sirjeens, Oedmoerts, Erzja en Moksja Erzjanj Mastor in Erzja en Russies
  • en Moerom geannekseer in 1397 1398 Kaloega, Wologda, Weliki Oestjoeg en Komi Om te keer dat die Goue Horde Rusland binneval, het Wasili in 1392 n militêre
  • OSSR Jakoetiese OSSR Kabardino - Balkarse OSSR Kalmoekse OSSR Kareliese OSSR Komi - OSSR Mari - OSSR Mordowiese OSSR Noord - Ossetiese OSSR Oedmoert - OSSR Tataarse
  • Sewero - Zapadni Archangelsk - oblast Nenetsië Kaliningrad - oblast Karelië Komi Leningrad - oblast Moermansk - oblast Nowgorod - oblast Pskof - oblast Federale stad
  • pelmeni is afgelei van pel nyan пельнянь n term uit die Fins - Oegriese Komi - taal, Oedmoerties en Mansi wat letterlik oorvormige brood beteken. Dit
  • berega 2012: Semeynyy detektiv 2012: Edinstvennyy moy grekh 2013: Troe v Komi 2014: Ya bolshe ne boyus 1968: Gulya Korolyova Raisa Ryazanova in die
  • Archangelsk - oblast grens aan die Kirof en Wologda - oblast, die republieke Karelië en Komi en aan die Wit - Petsjora - Barents - en Kara - see. Kaap Fligely in Franz
  • Северный, Sewerni Archangelsk - oblast Republiek van Karelië Republiek van Komi Moermansk - oblast Nenets - Outonome Okroeg Wologda - oblast Kaliningrad Калининградский
  • offergooie Die verskillende bindingstegnieke word onderverdeel in: osae - komi - waza hougrepe ude - kansetsu - waza armklemme shime - waza wurgings Die Japaner
                                     
  • onderneming, verwerf. Mondi het in 2002 sy belang in die Syktyvkar - meule in die Komi Republiek verhoog tot 90 In 2004 het dit sy belang in Frantschach AG, een
  • 1991 tot 10 September 2010 Inkeri - 17 Januarie 1993 tot 9 Oktober 2009 Komi - 17 Januarie 1993 tot 9 Oktober 2009 Mari - 6 Augustus 1991 tot 9 Oktober
  • noordwaarts gedwing deur die Russe sowel as nuwe aankomelinge, die Izhma - Komi en Nenets wat hierheen getrek het om weg te kom van n siekte - epidemie onder
  • Ingoesjetië Jakoetië Kabardino - Balkarië Kalmikië Karatsjai - Tsjerkessië Karelië Komi Krim Mari El Mordowië Noord - Ossetië - Alanië Oedmoertië Tartarstan Tsjetsjnië
  • Ingoesjetië Jakoetië Kabardino - Balkarië Kalmikië Karatsjai - Tsjerkessië Karelië Komi Krim Mari El Mordowië Noord - Ossetië - Alanië Oedmoertië Tartarstan Tsjetsjnië
  • Pskof - argitektuurskool Koerse Skoorwal1 Ferapontof - klooster Kizji - pogost Ongerepte Komi - woude Historiese Monumente van Nowgorod en Omgewing Historiese Sentrum
  • Kirgies Kirghiz Kirgizisch kmb Kimbundu kok Konkani Konkani kom kv Komi Komi Komi kon kg Kongo Kongo Kikongo Kongolees kor ko Koreaans Korean Koreaans
  • Ingoesjetië Jakoetië Kabardino - Balkarië Kalmikië Karatsjai - Tsjerkessië Karelië Komi Krim Mari El Mordowië Noord - Ossetië - Alanië Oedmoertië Tartarstan Tsjetsjnië
  • Kabardino - Balkarië 8. Kalmikië 9. Karatsjai - Tsjerkessië 10. Karelië 11. Komi 12. Mari El 13. Mordowië 14. Sacha Jakoetië 15. Noord - Ossetië - Alanië 16

Users also searched:

komi, artikels met gnd-identifiseerders. komi,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →