Back

★ KGB - artikels met gnd-identifiseerders ..



KGB
                                     

★ KGB

Die KGB, Komitjet Gosoedarstwennoi Bezopasnosti, IPA, in Afrikaans vertaal as die Komitee vir Staatsveiligheid, was van 1954 tot met die ontbinding daarvan in 1991 die belangrikste veiligheidsagentskap van die Sowjetunie. Dit was n direkte opvolger van voorafgaande agentskappe soos die Tsjeka, NKVD en MGB. Dit was die belangrikste regeringsagentskap met "unierepubliekjurisdiksie", wat as interne veiligheid, intelligensie en geheime polisie gefunksioneer het. Soortgelyke agentskappe is in elk van die republieke van die Sowjetunie benewens die Russiese SFSR saamgestel, en het bestaan uit verskeie plaaslike ministeries, staatskomitees en staatskommissies.

Die agentskap was n militêre diens wat beheer is deur wette en regulasies van die leer, op dieselfde manier as die Sowjetleer of die interne troepe van die ministerie van binnelandse sake MVD. Alhoewel die meeste van die KGB-argiewe geklassifiseer is twee aanlyn dokumentêre bronne beskikbaar. Die belangrikste funksies daarvan was buitelandse intelligensie, teenintelligensie, operasionele en ondersoekende aktiwiteite, die beskerming van die staatsgrense van die USSR, die beskerming van die leierskap van die Sentrale Komitee van die Kommunistiese Party van die Sowjetunie en die Sowjetregering, organisering en die beskerming van regeringskommunikasie sowel as die bekamping van nasionalisme, andersdenkendes en anti-Sowjet-aktiwiteite.

In 1991, ná die ontbinding van die Sowjetunie, is die KGB verdeel in die Federale Veiligheidsdiens en die Buitelandse Intelligensiediens van die Russiese Federasie.

Ná die wegbreek van Georgie in die vroee negentigerjare met Russiese hulp, het die selfverklaarde Republiek van Suid-Ossetie sy eie KGB op die been gebring wat hierdie onomvormde naam behou het. Daarbenewens het die Belarus ook n eie nasionale veiligheidsagentskap gestig, waarvan die naam en akroniem identies is aan die voormalige KGB van die Sowjetunie.

                                     
  • Die FSB voormalige KGB is die binnelandse intelligensiediens van Rusland. FSB staan vir Federale Veiligheidsdiens van die Russiese Federasie Федеральная
  • KGB Ses jaar later het Andropof ook lid geword van die Politburo, die hoogste orgaan van die Kommunistiese Party. Hy was tot 1982 hoof van die KGB
  • Alexander Valterovich Litvinenko 4 Desember 1962 23 November 2006 was n KGB - kolonel en voormalige luitenant - kolonel van die Russiese FSB. Hy het sy bevelvoerder
  • die Russiese geheime diens, die FSB die opvolger van die Sowjetunie se KGB daarvan dat hulle alle burgerlike vryhede onderdruk sodat hulle n Sowjet - styl
  • van die Stasi was n kopie van die NKVD voorganger van die KGB in die Sowjetunie. Die KGB het die Stasi gesien as n lojale en doeltreffende vennoot
  • die televisiereeks Black Sheep Squadron 1976 1979: Being There 1985: KGB The Secret War 1986: Monster in the Closet 2010: Shoot the Hero 2017: Do
  • 1922 het die Tsjeka verskeie kere van vorm en naam verander en eindelik die KGB en ná die verbrokkeling van die Sowjetunie die FSB geword, maar sy lede is
  • Who Loved Me 1979: Moonraker 1983: Octopussy 1985: A View to a Kill 1985: KGB The Secret War 1988: Gregory Peck: His Own Man 1956: Potts in Parovia 1960:
  • asook n afgevaardigde in die Staatsdoema van Rusland. Hy is n voormalige KGB - lyfwag en die oud - hoof van n sekuriteitsmaatskappy. Hy word deur die Britse
  • vergelding vir die 25 wat uit Brittanje gedeporteer is na die oorloop van die KGB - hoof Oleg Gordievsky. 2019 Hommeltuie en kruisermissiele word gebruik in
  • Bodyguard 2018: Hunter Killer 2018: Papa, sdokhni 2000: Maroseyka, 12 2005: KGB v smokinge 2006: Okhota na geniya 2010: Efrosinya 2011: Manna nebesnaya 2012:
  • belangrikste teenstander as Stalin se opvolger, Beria, die hoof van die KGB tereggestel. Chroesjtsjof het op 23 Februarie 1956 die afgevaardigdes op
                                     
  • Bears and I 1976: The Message 1977: The Manitou 1984: Access Code 1985: KGB The Secret War 1999: The Long Road Home 1956: Broken Arrow 1959: Law of
  • inflasie in ag geneem word. Die raamwerk waarbinne die rolprent afspeel, is die KGB - offisier Yevgraf Zhivago Alec Guinness se soektog in die Sowjetunie na
  • 2018: Last Prince of Atlantis 1996: Koroleva Margo 1998: Zhdi Menya 2005: KGB v smokinge 2006: Grozovye vorota 2006: Tri polugratsii 2013: Ottepel 2016:
  • Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 April 2020. Once - secret KGB martial art fights for recognition in Engels Time Live. Geargiveer vanaf
  • gegee. Poetin het in 1975 by die KGB aangesluit nadat hy sy graad behaal het en het n jaar lank opleiding by die 401ste KGB - skool in Ochta, Leningrad, ondergaan
  • soos SIGINT en IMINT te beklemtoon. In die Sowjetunie is sowel politieke KGB as militêre intelligensie GRU offisiere beoordeel volgens die aantal agente
  • ingeneem deur gehoorsame kerklikes, van wie talle na bewering bande met die KGB het. Sedert die val van die Sowjetunie gaan die Russies - Ortodokse Kerk deur
  • troika gevorm saam met Andrei Gromiko, minister van buitelandse sake, en die KGB - voorsitter, Joeri Andropof, wie se harde houding die Sowjet - beleid oorheers
  • direkte betrokkenheid daarby. Russia responsible for poisoned spy: former KGB London head thenews.com Radiation found after spy s death BBC News online
  • sy vermoë om te regeer verswak het, het Gromiko n troika gevorm met die KGB - voorsitter Joeri Andropof en die minister van verdediging Dmitri Oestinof
  • Pasternak toegeken. Te midde van n geweldige veldtog teen hom deur die KGB en die Sowjet - skrywersunie het Pasternak teensinnig ingestem om die prys
                                     
  • dat die oorblywende priesters en biskoppe in werklikheid agente van die KGB geword het. Die grootste toegewing was egter om weer n patriarg te kies
  • is vinnig gestaak. As skrywer was hy n niepersoon en teen 1965 het die KGB beslag op van sy dokumente gelê, onder meer die manuskrip van The First Circle
  • verneder as woedend gemaak. Te midde van n geweldige veldtog teen hom deur die KGB en die Sowjet - skrywersunie het Pasternak teensinnig ingestem om die prys
  • sy sekuriteitsorgane, soos onder andere die NKWD die voorloper van die KGB Miljoene mense het omgekom deur hongersnood, menseslagtings en gedwonge
  • en so het die mafia buite die grense van Rusland uitgebrei. Voormalige KGB - agente, sportlui en veterane van die oorloë teen Afganistan en Tsjetsjnië
  • sittende Vise - President Lyndon B. Johnson, Kubaanse Eerste Minister Fidel Castro, die KGB of selfs n kombinasie hiervan. Sommige samesweringsteorieë beweer verder
  • 1961 van die Sowjetunie na die Weste oorgeloop, ondanks pogings van die KGB om hom te keer. Dit was die eerste keer dat n Sowjet - kunstenaar tydens die

Users also searched:

kgb, artikels met gnd-identifiseerders. kgb,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →