Back

★ Keiser van Japan - artikels met gnd-identifiseerders ..



Keiser van Japan
                                     

★ Keiser van Japan

Die Keiser van Japan is die land se monarg. Hy is die hoof van die Japannese Keiserlike Familie. Volgens Japan se huidige grondwet is die Keiser die "simbool van die staat en die eenheid van die volk," en dien as seremoniele hoof in die grondwetlike monargie.

Die huidige keiser is Sy Keiserlike Majesteit die Keiser Naruhito, wat die Krisantetroon bestyg het toe sy vader Keiser Akihito in 2019 abdikeer het. Hy is die 126ste keiser volgens Japan se tradisionele opvolgingsorde.

Die rol van die keiser van Japan het histories gewissel van dié van n opperrang geestelike met grootliks simboliese magte en dié van n werklike keiserlike heerser. n Onderliggende keiserlike kultus die idee van Arahitogami beskou die keiser as van goddelike afstamming. Tot 1945 was die Japannese monarge altyd amptelik militêre aanvoerders. Anders as in die geval van westerse monarge, het hulle die funksie nie in praktyk uitgevoer nie. Japannese keisers is byna altyd tot n mindere of meerdere mate deur ander politieke magte beheer.

Sedert die middel van die 19de eeu het die Keiserlike Paleis as "Kyūjō" 宮城 bekendgestaan. Later is dit hernoem na Kōkyo 皇居, en was gelee op die voormalige terrein van die Edo-kasteel in die hartjie van Tokio. Vroeere keisers het vir byna elf eeue in Kioto gewoon.

                                     

1. Verdere leesstof

  • En Screech, Timon 2006. Secret Memoirs of the Shoguns: Isaac Titsingh and Japan, 1779–1822. London: RoutledgeCurzon. ISBN 0-7007-1720-X, ISBN 978-0-7007-1720-0.
  • En Asakawa, Kanichi 1903. The Early Institutional Life of Japan. Tokyo: Shueisha. OCLC 4427686, see online, multi-formatted, full-text book at openlibrary.org.
                                     
  • mense vir n nuwe keiser vanuit n lys van kandidate. Die enigste oorblywende keiser in die wêreld vandag is die Keiser van Japan Oor die geskiedenis
  • 明治大帝, Meiji - taitei was van 1867 tot 1912 die 122ste Keiser van Japan volgens Japan se tradisionele opvolgingsorde. Soos in Japan gebruiklik is hy tydens
  • Tokio, Japan is die huidige keiser 天皇, tennō? van Japan en die 126ste keiser volgens Japan se tradisionele opvolgingsorde. Soos in Japan gebruiklik
  • minister van Japan 内閣総理大臣 Naikaku - sōri - daijin, of Shushō 首相 is die regeringshoof van Japan Die premier word deur die keiser van Japan aangestel
  • aanvaarding van sy grondwet in 1947 handhaaf Japan n unitêre grondwetlike monargie met n keiser en n verkose parlement, die Kokkai. Japan is n reuse
  • 1989 tot 2019 as keiser 天皇, tennō? van Japan gedien en was die 125ste keiser volgens Japan se tradisionele opvolgingsorde. Soos in Japan gebruiklik is
  • onderteken deur die keiser teweeggebring is. Tot die tweede helfte van die neëntiende eeu was die hele Japan volgens n stelsel van die strengste feodalisme
  • oorlewering van die eerste historiese bronne. Tradisionele Japanese legendes verklaar dat Japan in die 7de eeu vC gestig is deur die voorvaderlike keiser Jimmu
  • keiser van die opkomende son na Keiser Yang van Sui van China gestuur. Daar word dikwels na Japan as die land van die opkomende son verwys. In die
                                     
  • van Japan en verteenwoordig dié land tydens internasionale wedstryde toetswedstryde Rugby word in Japan deur die Japannese Rugbyvoetbalunie Japan
  • 7 Januarie 1989 was van 1926 tot 1989 die 124ste Keiser van Japan volgens Japan se tradisionele opvolgingsorde. Soos in Japan gebruiklik is hy tydens
  • Desondanks is eers in die grondwet van die Keiserryk Groot - Japan die Meiji - grondwet van 1889, die titel Tennō Keiser van Japan vir die eerste keer amptelik
  • Seël van Krisant Word gebruik deur lede van die Japanse Keiserlike familie. Onder die Meijigrondwet word niemand behalwe die Keiser van Japan toegelaat
  • 25 Desember 1926 was van 1912 tot 1926 die 123ste Keiser van Japan volgens Japan se tradisionele opvolgingsorde. Soos in Japan gebruiklik is hy tydens
  • en die politieke stelsel onder die Keiser van Japan gekonsolideer. Alhoewel die politieke stelsel onder die keiser gekonsolideer is, is mag hoofsaaklik
  • was Ethiopië een van slegs twee lande ter wêreld wat steeds die titel van keiser vir hul staatshoof gebruik het. Die ander land, Japan het tot vandag
  • jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad. 8 September Russiese oorwinning oor die Tatare in die slag van Koelikowo Keiser Kōmyō van Japan
  • herenig. 17 Mei Pous Adrianus III volg Pous Marinus I op. Keiser Yōzei 陽成天皇 Yōzei - tennō van Japan word gedwing om af te tree, moontlik vanweë moord. Hy
  • n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad. Keiser Go - Ichijo word opgevolg deur Go - Suzaku as keiser van Japan
  • van die Tweede Wêreldoorlog gebruik om die gebied van Japan te definieer waartoe die land se soewereiniteit en grondwetlike heerskappy van die Keiser
  • skerp kritiek en protes deurgeloop as gevolg van Japan se militêre verlede, assosiasies met die Keiser en Japan se rampspoedige deelname aan die Tweede Wêreldoorlog


                                     
  • oriëntalis 4 Mei Keiser Kangzi van China 1722 23 Junie Richard Onslow, Engelse politikus 9 Julie Keiser Reigen van Japan 27 Desember Jacob
  • patriarg van Venesië. 2013 Nelson Mandela word op sy geboortedorp, Qunu, begrawe. 37 Nero, Romeinse keiser 68 130 Lucius Verus, Romeinse keiser
  • 藤原京, in Japannees ook Fujiwara no miyako was die Keiserlike hoofstad van Japan vir sestien jaar tussen 694 en 710. Dit was geleë in die Yamato Provinsie
  • van Frankryk van uit die Middellandse See. 1945 Geallieerde Nasies vier die einde van die Tweede Wêreldoorlog na oorwinning in Japan wanneer keiser
  • jaarliks op 3 Maart in Japan gevier. Die dag staan ook as die Japannese poppefees of meisiesdag bekend. Die geluk en gesondheid van jong meisies word op
  • Dit was die 52ste jaar van die 10de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad. Keiser Suzaku van Japan
  • jaar van die 7de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Keiserin Kogyoku van Japan word opgevolg deur Keiser Kotoku
  • boodskappe moet ignoreer. Op 6 Desember het Hirohito, die destydse keiser van Japan n boodskap van die Japannese - Stille Oseaan - vloot ontvang. Hierdie boodskap
  • jaar van die 8ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad. In Japan volg keiserin Shotoku vir keiser Junnin

Users also searched:

keiser van japan, artikels met gnd-identifiseerders. keiser van japan,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →