Back

★ Kokkai - artikels met gnd-identifiseerders ..



Kokkai
                                     

★ Kokkai

Kokkai is die Japannese parlement. Dit is gelee in die wyk Chiyoda in Tokio.

Die parlement bestaan uit twee kamers:

  • Die laerhuis, of huis van verteenwoordigers Shūgiin, wat uit 480 lede bestaan.
  • Die hoerhuis, of huis van raadslede Sangiin, wat uit 242 lede bestaan.

Die lede van albei kamers van die parlement word regstreeks verkies deur middel van parallelle stemstelsels. Benewens wette uitvaardig, verkies hulle ook die eerste minister.

Die parlement het in 1889 die eerste keer gesit as die Keiserlike Ryksdag. Dit is geskoei op die Duitse Reichstag en die Britse parlement. Die huidige vorm dateer van 1947, toe die naoorlogse grondwet aanvaar is. Daarvolgens is dit die staatsliggaam met die hoogste gesag.

                                     
  • Parlement Engels: National Diet Library of NDL Japannees: 国立国会図書館, Kokuritsu Kokkai Toshokan is die nasionale biblioteek van Japan en een van die grootste
  • Demokratiese Party verkies en formeel verkies as die Eerste Minister deur die Kokkai op 16 September 2020. Suga is die eerste nuwe Eerste Minister van die Reiwa - tydperk
  • 1949 die nasionale politiek betree as lid van die Liberale Party in die Kokkai Hy het geleidelik deur die geledere van die Japannese politiek gevorder
  • Hy sal na verwagting tot 17 September 2020 in die amp bly, wanneer die Kokkai geskeduleer is om sy opvolger te verkies, na aanleiding van die uitslag
                                     
  • Demokratiese Party en n lid van die Huis van Verteenwoordigers laerhuis in die Kokkai nasionale wetgewer Hy is aangewys as Naoto Kan opvolg as gevolg van n
  • 14 blomblare, terwyl n vorm met 16 enkel - blomblare vir die lede van die Kokkai parlementslede se borspelde, ordes, paspoorte, ens gebruik word. Die Keiserlike
  • unitêre grondwetlike monargie met n keiser en n verkose parlement, die Kokkai Japan is n reuse ekonomiese moondheid en was nog met die eerste kwartaal

Users also searched:

kokkai, artikels met gnd-identifiseerders. kokkai,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →