Back

★ Klitoris - artikels met gnd-identifiseerders ..



Klitoris
                                     

★ Klitoris

Die klitoris is ’n vroulike seksorgaan wat by soogdiere, volstruise en ’n beperkte aantal ander diere voorkom. By mense is die sigbare deel – die "glans" – aan die bokant tussen die labia majora, bo die opening van die urinebuis. Anders as die penis, die manlike ekwivalent, bevat dit gewoonlik nie die opening van die urinebuis nie en word dus nie vir urinering gebruik nie. Die klitoris het ook nie ’n voortplantingsfunksie nie. ’n Paar diere, soos die gevlekte hiena, het ’n besonder groot klitoris en hulle urineer, paar en bring kleintjies in die wêreld deur die klitoris. Sommige ander diere, soos die lemur en slingeraap, het ook ’n groot klitoris.

                                     

1. By mense

Die klitoris is by mense die vrou se sensitiefste erogene seksueel sensitiewe sone en gewoonlik die hoofbron van seksuele plesier. Dit ontwikkel uit ’n uitgroeisel in die embrio wat die genitale tuberkel genoem word. Dit lyk aanvanklik dieselfde by albei geslagte en ontwikkel in óf ’n penis óf ’n klitoris tydens die ontwikkeling van die voortplantingstelsel, na gelang van die blootstelling daarvan aan androgene wat hoofsaaklik manlike hormone is. Die klitoris is ’n komplekse struktuur, en die grootte en sensitiwiteit daarvan wissel. Die glans kop van die menslike klitoris het rofweg dieselfde grootte en vorm as ’n ertjie en het na raming sowat 8 000 senuwee-eindpunte.

Seksologiese, mediese en sielkundige debatte het al op die klitoris gefokus, en dit was al die onderwerp van baie ontledings en studies. Sulke besprekings wissel van anatomiese akkuraatheid, genderongelykheid, vroulike genitale verminking en orgasmiese faktore en die fisiologiese verduideliking daarvan vir die G-kol. Hoewel die enigste doel van die menslike klitoris vir seksuele plesier is al gedebatteer of dit onontwikkel of ’n aanpassing is en of dit ’n voortplantingsfunksie het. Sosiale persepsies van die klitoris sluit in die betekenis van sy rol in vroulike seksuele plesier, skattings van sy grootte en diepte, en wisselende sienings oor genitale modifikasie soos die vergroting daarvan, maak van gaatjies daarin of die chirurgiese verwydering daarvan. Genitale modifikasie kan om estetiese, mediese of kulturele redes wees.

Kennis van die klitoris word aansienlik beïnvloed deur kulturele persepsies van die orgaan. Studies dui aan kennis oor die bestaan en anatomie daarvan is min in vergelyking met ander seksorgane, en dat groter opvoeding daaroor kan help om sosiale stigmas te verminder wat oor die vroulike liggaam en vroulike seksuele plesier bestaan – soos dat die klitoris en vulva oor die algemeen nie mooi lyk nie, dat vroulike masturbasie taboe is of dat van mans verwag word om vroue se orgasmes te beheer.

                                     
  • Dit sluit die volgende in: die skaamheuwel, labia majora, labia minora, klitoris vestibulêre bolle, vulvavoorhof, urinebuisopening, vaginale opening, maagdevlies
  • en n swelling van die klitoris as gevolg van verhoogde bloedvloei deur die klitoris wat dan vasgevang raak in die klitoris se sponsagtige weefsel.
  • alhoewel by wyfies die klitoris soms tot só n mate vergroot is dat dit op n penis lyk. In sulke gevalle word na die klitoris as n pseudopenis verwys
  • omstrede prosedure waartydens die vroulike geslagsdele gewoonlik die klitoris vir nie - mediese redes verwyder of beseer word. Die prosedure word vir
  • ander die vermeende magte van hiënas gevrees. Vroulike hiënas het n groot klitoris wat soos n penis lyk. Daarom kan geen onderskeid op hierdie gebied tussen
  • soogdiere ook gebruik word vir urinering. Dit is verwant aan die vroulike klitoris aangesien dit vanuit dieselfde embriologiese struktuur ontwikkel. Die
  • van die penis aan die simfise geheg. In vroue is die simfise naby die klitoris In normale volwassenes kan dit rofweg 2 mm beweeg en met 1 graad roteer
  • twee velvoue tussen die groot labia. Die labia omring en beskerm die klitoris en die opening van die vagina en urinebuis. Die labia majora of groot skaamlippe
  • beide manlike en vroulike geslagsdele voor. By vroue versamel dit om die klitoris en in die voue van die labia minora by mans versamel smegma onder die
  • vingering is meestal die seksuele stimulasie van die vulva insluitende die klitoris of vagina met die vingers. Vaginale vingerseks word in die reg en geneeskunde
  • by vroue lei opwekking tot geswolle weefsel soos in die tepels, vulva, klitoris en vaginale wande, asook tot vaginale smering. Geestelike en liggaamlike
  • of fantaseer Voldoende stimilasie van die man se penis of die vrou se klitoris het gewoonlik n orgasme tot gevolg. Stimulasie kan self toegepas word
                                     
  • normale vroulike uitwendige geslagsdele. Stadium 1 dui op n effens groot klitoris en effens kleiner vaginale opening. Dié stadium kan misgekyk word of beskou
  • Hierdie plooie bedek die klitoris gedeeltelik. Die klitoris en die penis ontwikkel uit dieselfde embrionale kern. Die klitoris is egter heelwat kleiner
  • en dit kan lei tot n orgasme by een of albei. Die stimulasie van die klitoris speel by vroue n groot rol in seksuele aktiwiteit 70 - 80 van vroue benodig
  • ervaar. Sommige modelle het n uitsteeksel vir die stimulasie van die klitoris tydens seks. Ander vibreer op verskeie maniere. Penisringe kan ook bykomende
  • kleur van die areolas. Testosteroon veroorsaak die vergroting van die klitoris en beïnvloed ook die groei van ander geslagsdele. Adrenarg op sowat 11
  • van die bolyf en gesig. n Vrou se vagina raak gewoonlik gesmeer en haar klitoris swel. n Man se penis word styf. Tydens die platostadium neem die hartklop
  • teen die vrou se lyf op totdat die penis afwaarts wys en teen die vrou se klitoris vryf. Die passiewe maat lê op hul rug met hul bene óf gekruis agter hul
  •  Fimbriae, 3. Blaas, 4. Skaambeen, 5. Para - uretrale kliere, 6. Urineleier, 7. Klitoris 8. Vestibulêre bol, 9. Labia minora, 10. Labia majora, 11. Eierstok, 12
  • geslagsdele is die algemeenste teken, en kan insluit n mikropenis, n vergrote klitoris gedeeltelike versmelting van die skaamlippe, vertraagde of afwesige puberteit


                                     
  •  Fimbriae, 3. Blaas, 4. Skaambeen, 5. Para - uretrale kliere, 6. Urineleier, 7. Klitoris 8. Vestibulêre bol, 9. Labia minora, 10. Labia majora, 11. Eierstok, 12
  • lugpypvernouing, traan - en speekselafskeiding, ereksie van die penis en klitoris en die bevogtiging van die vagina wand deur die klein slymkliertjies. Albei
  •  Fimbriae, 3. Blaas, 4. Skaambeen, 5. Para - uretrale kliere, 6. Urineleier, 7. Klitoris 8. Vestibulêre bol, 9. Labia minora, 10. Labia majora, 11. Eierstok, 12
  •  Fimbriae, 3. Blaas, 4. Skaambeen, 5. Para - uretrale kliere, 6. Urineleier, 7. Klitoris 8. Vestibulêre bol, 9. Labia minora, 10. Labia majora, 11. Eierstok, 12
  •  Fimbriae, 3. Blaas, 4. Skaambeen, 5. Para - uretrale kliere, 6. Urineleier, 7. Klitoris 8. Vestibulêre bol, 9. Labia minora, 10. Labia majora, 11. Eierstok, 12
  • anale seks. Kameeltoon - pornografie: vroue met groot labia of n groot klitoris Voete - en - bene: klem op n akteur se voete en bene. Klein borste: vroue
  •  Fimbriae, 3. Blaas, 4. Skaambeen, 5. Para - uretrale kliere, 6. Urineleier, 7. Klitoris 8. Vestibulêre bol, 9. Labia minora, 10. Labia majora, 11. Eierstok, 12
  •  Fimbriae, 3. Blaas, 4. Skaambeen, 5. Para - uretrale kliere, 6. Urineleier, 7. Klitoris 8. Vestibulêre bol, 9. Labia minora, 10. Labia majora, 11. Eierstok, 12
  •  Fimbriae, 3. Blaas, 4. Skaambeen, 5. Para - uretrale kliere, 6. Urineleier, 7. Klitoris 8. Vestibulêre bol, 9. Labia minora, 10. Labia majora, 11. Eierstok, 12

Users also searched:

klitoris, artikels met gnd-identifiseerders. klitoris,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →