Back

★ Konstantyn X Doukas - artikels met gnd-identifiseerders ..



Konstantyn X Doukas
                                     

★ Konstantyn X Doukas

Konstantyn X Doukas was van 24 November 1059 tot 22 Mei 1067 keiser van die Bisantynse Ryk. Hy was die stigter en eerste heerser van die Doukas-dinastie.

Konstantyn was die seun van Andronikos Doukas, ’n Griekse edelman wat dalk goewerneur van die provinsie Moesia was. Hy het gehou van eindelose debatte oor filosofie en teologie en het invloed verkry ná sy troue met sy tweede vrou, Eudokia, ’n niggie van patriarg Michael Keroularios. In 1057 het Konstantyn die opstand teen Isak I Komnenos gesteun en geleidelik die kant gekies van die hofburokrate wat ontevrede was oor Isak se hervormings. Desondanks het die siek Isak vir Konstantyn in November 1059 as sy opvolger gekies.

                                     

1. Bewind

Isak het geabdikeer en Konstantyn is op 24 November 1059 as keiser gekroon.

Die nuwe keiser het dadelik twee van sy jong seuns, Michael en Konstantios, in magsposisies en sy broer, Johannes, as kaisar aangestel. Sy beleid was ten gunste van die hofburokrate en die kerk. Weens te min geldelike steun en opleiding het die Bisantynse verdediging verswak. Konstantyn het baie van die noodsaaklike hervormings van Isak I omgekeer, hy het die militêre burokrasie oorlaai met goed betaalde hofamptenare en talle van sy ondersteuners in die senaat aangestel.

Sy besluit om leersoldate met huursoldate te vervang en nie die grensforte te herstel nie het daartoe gelei dat hy ongewild geraak het onder die ondersteuners van Isak onder die militêre aristrokrasie, wat in 1061 probeer het hom te vermoor. Hy het ook onder die algemene publiek ongewild geraak toe hy belasting verhoog het om die leer te probeer betaal.

Konstantyn was reeds oud en siek toe hy aan die bewind gekom het en hy is op 22 Mei 1067 oorlede. Sy finale opdrag was dat net sy seuns hom opvolg en hy het sy vrou gedwing om ’n eed af te lê om nooit weer te trou nie.

                                     
  • Bisantynse geldeenheid onder sy bewind. Michael was die seun van keiser Konstantyn X Doukas en sy tweede vrou, Eudokia Makrembolitissa. Hy is reeds tydens sy
  • 1068 tot 24 Oktober 1071 keiser van die Bisantynse Ryk nadat hy met Konstantyn X Doukas se weduwee, Eudokia Makrembolitissa, getrou het. Hy was lid van die
  • daarna het Isak siek geword en het hy geabdikeer ten gunste van Konstantyn X Doukas Hy het in n klooster gaan woon en is in 1060 daar oorlede. Norwich
  • van Konstantinopel deur die deelnemers aan die Vierde Kruistog. Alexios V Doukas het in Februarie 1204 deur n staatsgreep aan die bewind gekom en sy voorgangers
  • Michaël VI 1056 - 1057 Isak I 1057 - 1059 Konstantyn X Doukas 1059 - 1067 Romanos IV Diogenes 1067 - 1071 Michaël VII Doukas 1071 - 1078 Niceforus III Botaneiates
  • Alexios V Doukas Grieks: Ἀλέξιος Εʹ Δούκας omstreeks 1140 - Desember 1204 was van 5 Februarie tot 12 April 1204 keiser van die Bisantynse Ryk, tydens
  • tot 1081 keiser van die Bisantynse Ryk. Hy het tydens die bewind van Konstantyn X n generaal geword en het Isak I Komnenos gesteun in sy suksesvolle oorname
  • Johannes III Doukas Vatatzes Grieks: Ιωάννης Γ Δούκας Βατάτζης, Iōannēs III Doukas Vatatzēs omstreeks 1193 - 3 November 1254 was van 1222 tot 1254
  • is in November 1221 dood en is opgevolg deur sy skoonseun Johannes III Doukas Vatatzes. Aan die einde van sy bewind het hy regeer oor n gebied wat min
                                     
  • van Andronikos Doukas Angelos, n militêre leier in Klein - Asië, en Euphrosyne Kastamonitissa. Andronikos was die seun van Konstantyn Angelos en Theodora
  • Andronikos Doukas Angelos, was n militêre leier in Klein - Asië wat getroud was met Euphrosyne Kastamonitissa. Andronikos was die seun van Konstantyn Angelos
  • Theodorus II Doukas Laskaris Grieks: Θεόδωρος Β Δούκας Λάσκαρις, Theodōros II Doukas Laskaris omstreeks 1222 - 18 Augustus 1258 was van 1254 tot 1258
  • Kruisvaarders te versoen en het sy amptenaar Alexios Doukas Mourtzouphlos aangestel om hul steun te werf. Alexios Doukas het Alexios IV en sy pa egter op die nag
  • Johannes IV Doukas Laskaris Grieks: Ἰωάννης Δ Δούκας Λάσκαρις, Iōannēs IV Doukas Laskaris 25 Desember 1250 omstreeks 1305 was van 1258 tot 1261 keiser
  • 1282 tot 1328 keiser van die Bisantynse Ryk. Hy is gebore as Andronikos Doukas Angelos Komnenos Palaiologos en was die oudste oorlewende seun van Michael
  • uitgesluit. Die lyn keisers begin tradisioneel met die Romeinse keiser Konstantyn die Grote, die eerste Christelike keiser, wat die stad Bisantium herbou
  • Michael IV Michael V Zoë en Theodora Zoë en Konstantyn IX Konstantyn IX Theodora Michael VI Isak I Konstantyn X Romanos IV Michael VII Nikephoros III Alexios

Users also searched:

konstantyn x doukas, artikels met gnd-identifiseerders. konstantyn x doukas,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →