Back

★ Konstantyn IX Monomachos - artikels met gnd-identifiseerders ..



Konstantyn IX Monomachos
                                     

★ Konstantyn IX Monomachos

Konstantyn IX Monomachos, was van 11 Junie 1042 tot 11 Januarie 1055 die keiser van Bisantium. Hy is in 1042 deur keiserin Zoe as man en medeheerser gekies, hoewel hy verban was omdat hy teen haar vorige man, keiser Michael IV die Paflagonier, saamgesweer het. Hulle het tot met Zoe se dood in 1050 saam regeer en daarna was hy die alleenheerser.

                                     

1. Bewind

Tydens Konstantyn se bewind was die Bisantynse Ryk in oorloe betrokke teen partye soos Kief-Roes. In die jaar voor sy dood het die skeuring tussen die Oosters-Ortodokse en Rooms-Katolieke Kerk plaasgevind.

Hoewel Konstantyn deur Zoe se tweede man, Michael IV, verban is hy ná Michael se dood aangestel as regter in Griekeland. Intussen was die kwesbare werkverhouding tussen Michael V se opvolgers, Zoe en haar suster, Theodora, aan die verbrokkel. Ná twee maande van toenemende venyn tussen die twee het Zoe besluit om ’n nuwe man te soek om haar suster se toenemende gewildheid en mag te stuit.

Zoe het die aantreklike Konstantyn onthou en hulle is op 11 Junie 1042 getroud. Dit was albei se derde huwelik. Die volgende dag is Konstantyn amptelik as keiser aangewys saam met Zoe en Theodora.

Theodora het ná Zoe se dood in 1050 skynbaar in ’n klooster afgetree. Toe Konstantyn in 1055 sterf, het die 74-jarige Theodora na die troon teruggekeer te midde van sterk teenkanting van hofamptenare en militêre aanspraakmakers. Sy was 16 maande lank ’n sterk keiserin voordat sy skielik siek geword en op 76 dood is. Sy was die laaste Masedoniese heerser.

                                     
  • het sy pa hom laat trou met Anastasia, die dogter van keiser Konstantyn IX Monomachos Uit die huwelik is een kind gebore: Wladimir Monomach. Ná die
  • n sameswering deur Theodosios, n nefie van die vorige keiser Konstantyn IX Monomachos oorleef het, was hy nie gewild onder die militêre aristokrasie
  • twee maande is Zoë met n voormalige minnaar getroud en is hy as Konstantyn IX Monomachos as keiser gekroon. Zoë is agt jaar later op 72 oorlede. Zoë was
  • uitgesluit. Die lyn keisers begin tradisioneel met die Romeinse keiser Konstantyn die Grote, die eerste Christelike keiser, wat die stad Bisantium herbou

Users also searched:

konstantyn ix monomachos,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →