Back

★ Kelowna - artikels met gnd-identifiseerders ..



Kelowna
                                     

★ Kelowna

Kelowna is n stad in die Okanagan-streek van die Wes-Kanadese provinsie Brits-Columbie met n oppervlak van 283 vierkante kilometer en n bevolking van 127 500. Die naam is afgelei van n inheemse term vir n vroulike grizzlybeer.

Kelowna lê aan die oewer van die Okanagan-meer in die Okanagan-vallei en dien as die administratiewe setel van die Gewestelike Distrik van Sentraal-Okanagan Engels: Regional District of the Central Okanagan, die derde grootse metropolitaanse gebied in die provinsie na Vancouver en Victoria en die 22ste grootste in Kanada.

Danksy sy pragtige uitsigte oor die meer, sy wingerde en sy aangename droe en gematigde klimaat het Kelowna tot een van die snelste groeiende nedersettings in Noord-Amerika ontwikkel. Kelowna se eiendomsmark is die tweede duurste na dié van Vancouver.

                                     
  • Abbotsford 150 000 inwoners en Chilliwack 74 000 ook in die suidweste, Kelowna 147 739 en Kamloops 90 000 in die suidelike binnekant, Nanaimo 90 000
  • Hierdie is n lys van nedersettings in Kanada. Edmonton Abbotsford Kelowna Victoria, Brits - Columbië Whistler, Brits - Columbië Vancouver Florenceville - Bristol
                                     
  • die Kanadese deel van die Okanagan - rivier, en sy belangrikste stad is Kelowna Okanagan is een van die warmste gebiede in Kanada en n gewilde bestemming
  • Die boedel sluit n vliegtuig, n seilboot, n 2017 Lexus, en eiendom in Kelowna British Columbia en Nova Scotia in. n Trustfonds van Kanadese 100 000
  • Airlines Status In gebruik, hoofsaaklik vir vragvervoer Hoofgebruikers Kelowna Flightcraft Air Charter Cargojet Airways Kalitta Charters Iran Aseman Airlines

Users also searched:

kelowna, artikels met gnd-identifiseerders. kelowna,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →