Back

★ Koolstofkringloop - artikels met gnd-identifiseerders ..



Koolstofkringloop
                                     

★ Koolstofkringloop

Die koolstofkringloop of koolstofsiklus is die biochemiese kringloop waar koolstof tussen die biosfeer, die geosfeer, die hidrosfeer en die atmosfeer van die aarde uitgeruil word. Ander sterrekundige liggame mag dalk eenderse koolstofkringlope hê, maar niks is tans hiervan in die mensdom se kennis nie.

                                     

1. Vaslegging

Deur fotosintese word C O 2 {\displaystyle CO_{2}}, koolstofdioksied-gas, aan die atmosfeer onttrek. Plante gebruik sonenergie en water om dit in organiese stowwe om te sit. Dit word vaslegging genoem. Chemies is dit n reduksie waarin die oksidasietoestand van 4+ wat die koolstofatoom in die koolstofdioksiedmolekuul het, verlaag word. Tegelykertyd word suurstof vrygestel en energie opgegaar. Hierdie proses kan tydelik wees, wanneer die koolstof later weer geoskideer word en opnuut in die kringloop opgeneem word. Van die koolstof kan egter ook in die aarde begrawe raak, uit die kringloop onttrek en in die geosfeer opgegaar word. Dit is hoe ruolie en steenkool ontstaan het.

                                     

2. Respirasie

Snags vind in plante die omgekeerde proses van fotosintese plaas, wat respirasie genoem word. Ander lewensvorme soos diere doen dit nie net snags nie maar altyd. Respirasie is n oksidasieproses. Organiese stowwe word weer in koolstofdioksied omgesit om die vasgelegde energie vry te stel. Gewoonlik word suurstof daarby verbruik, maar daar is ook anaerobiese vertering. Indien die respirasie organiese stowwe betref wat in ons tyd vasgelê is, sal dit die koolstofdioksiedkonsentrasie in die atmosfeer nie verander nie. Indien dit egter die verbranding van ruolie of steenkool betref word koolstof wat miljoene jare gelee uit die kringloop onttrek is, opnuut in omloop gebring. Hierdoor het die koolstofdioksiedkonsentrasie sedert die Industriele Revolusie baie toegeneem.

                                     
  • In die Kriogenium het ekstreme vergletsering en wysigings in die koolstofkringloop plaasgevind. Hoe die lewe op aarde oorleef het, is een van die onderwerpe
  • word. Hierdie voeding verskaf n kritieke skakel binne die globale koolstofkringloop en verbind trofiese vlakke vlakke in die voedselketting Benewens
  • kettings. Wasse soos kerswas het uiters lang kettings. Sien koolstofkringloop Die koolstofkringloop is die voortdurende proses van verbinding en vrystelling
  • gehou het. Navorsing op koolstof se isotope het aangetoon dat die koolstofkringloop in hierdie tyd sterk verskil het van die huidige een. Uitstoot van
  • belangrikheid van die waterkringloop, suurstofkringloop, stikstofkringloop, koolstofkringloop en talle ander kringlope in die natuur kan nooit oorbeklemtoon word
                                     
  • vrugbaarheid verder afneem. Ander natuurlike kringlope, soos die koolstofkringloop word ook ontwrig. Plastiek veroorsaak ernstige probleme by die herwinning
  • omstandighede en ander onder anaërobiese toestande sonder suurstof ln die koolstofkringloop dien sekere bakterieë om sellulose af te breek sodat koolstofdioksied
  • metaanverbranding is die koolstof sodoende verkry reeds deel van die koolstofkringloop Die koolstof wat in die atmosfeer vrygestel word deur die verbranding
  • dooie plante en diere. Hierdie fossielbrandstowwe is gebaseer op die koolstofkringloop en bevat dus gestoorde energie wat vandag herwin kan word. In 2005
  • sirkel konseptakulum kontakuitruiling konvergensie koolsoort koolstof koolstofkringloop koppeling koring korsmos kortdagplant korteks korttak korumbus krans
  • Oseane en die ekosisteme in die oseaan speel n belangrike rol in die koolstofkringloop Die oseane het ongeveer 25 van die koolstofdioksied wat die gevolg

Users also searched:

koolstofkringloop, artikels met gnd-identifiseerders. koolstofkringloop,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →