Back

★ Karakoram - artikels met gnd-identifiseerders ..



Karakoram
                                     

★ Karakoram

Hierdie artikel handel oor die bergreeks in Sentraal-Asie. Vir die ou hoofstad van die Mongoolse Ryk, sien Karakoroem.

Die Karakoram is n bergreeks in Sentraal-Asie aan die kruispunt van die Himalaja met die Tiensjan, Pamir, Kunlun en Hindoekoesj op die omstrede grense van Afghanistan, Indie, Pakistan, Tadjikistan en die Volksrepubliek China. Die hoogste bergpiek, K2, is met 8 614 meter bo seevlak die tweede hoogste berg ter wêreld net na Berg Everest. Die drie ander berge met n hoogte van meer as 8 000 m is Gasherbrum I, Broad Peak en Gasherbrum II, almal op die omstrede grens tussen Pakistan en Xinjiang.

Karakoram is n Turkse term wat "swart gruis" beteken. In antieke Sanskrittekste Puranas word na dié bergreeks met die naam Krishnagiri "swart berge" verwys.

Die Karakoram word deur die Indusvallei van die Himalaja in die suide geskei, deur die Amoedarja van die Pamir in die noordweste en in die noordooste deur die Tarimrivier van die Tarimbekken. Daarbenewens grens dit in die weste aan die Hindoekoesj en in die ooste aan die Kunlun.

Die Karakoram streek oor sowat 700 km en is tussen 100 en 150 km breed. Dit is die mees bevrore deel van die wêreld buite die poolstreke. Die Siachen-gletser met 76 km en die Biafo-gletser met 63 km is onderskeidelik die tweede en derde langste gletsers buite die poolstreke.

                                     
  • op aarde, die sogenaamde dak van die wêreld is die Himalaja - die Karakoram - en die Pamir - reekse. Staan mens onder in die valleie, word jy oorweldig
  • in Sentraal - Asië aan die kruispunt van die Himalaja met die Tiensjan, Karakoram Kunlun en Pamir op die grense van Afghanistan, Pakistan en die Volksrepubliek
  • in Sentraal - Asië aan die kruispunt van die Himalaja met die Tiensjan, Karakoram Hindoekoesj en Pamir op die grens van die twee Chinese outonome gebiede
  • letterlik mooi berg ook bekend as Hidden Peak of K5, is n berg in die Karakoram wat op die grens tussen Pakistan en Xinjiang Volksrepubliek China geleë
  • II Fēng letterlik mooi berg ook bekend as K4, is n berg in die Karakoram wat op die grens tussen Pakistan en Xinjiang Volksrepubliek China geleë
  • Chinees: 布洛阿特峰 pinyin: Bùluòātè Fēng ook bekend as K3, is n berg in die Karakoram wat op die grens tussen Pakistan en Xinjiang Volksrepubliek China geleë
  • en Kasjmir, Indië Die Indus naby Leh, Indië Die Indus soos vanaf die Karakoram - grootpad in Pakistan gesien Ou brug oor die Indus in Pakistan Indus River
  • deel van die Dak van die Wêreld die reusagtige hooglandgebied wat die Karakoram - en Pamir - bergreekse insluit. en Definition of Himalayas Oxford Dictionaries
  • bergreeks in Sentraal - Asië aan die kruispunt van die Himalaja met die Karakoram Pamir, Kunlun en Hindoekoesj op die omstrede grense van Kasakstan, Kirgisië
                                     
  • in Sentraal - Asië aan die kruispunt van die Himalaja met die Tiensjan, Karakoram Kunlun en Hindoekoesj op die omstrede grense van Afghanistan, Indië
  • Lindsay Brown Paul Clammer Rodney Cocks John Mock 2008 Pakistan & the Karakoram Highway. 7, illustrated. Lonely Planet. p. 137. ISBN 1 - 74104 - 542 - 8. Besoek
  • aan China. In die noordweste is die Hindoekoesj, in die noordooste die Karakoram en in die suidooste die Himalaja geleë. Die streek is veral bekend vir
  • Kunlun en Qiliangebergte in die noorde, Himalaja in die suide en die Karakoram in die weste. Belangrike riviere wat in die Hoogland van Tibet ontspring
  • Afghanistan asook in die suidweste aan Pakistan en Indië. Die gebergtes Karakoram Kunlun en Tiensjan vorm die grense in die weste en suide. Die gebied
  • hoofstad van die Mongoolse Ryk. Vir die bergreeks in Sentraal - Asië, sien Karakoram Karakoroem Mongools: Хархорум, Charchoroem was die hoofstad van die
  • weste deur die Himalaja met hoë pieke soos Berg Everest begrens, die Karakoram in die noordweste en die Kunlun in die noorde. Ander bergpieke op Tibet
  • Sluit die Volksrepubliek geadministreerde gebied Aksai Chin en Trans - Karakoram Tract in, beide gebiede waarop Indië aanspraak maak, maar Taiwan word
  • Pakistan en China Hoogte 8 614 meter bo seevlak Prominensie 8 614 Reeks Karakoram Koördinate 35 52 57 N 76 30 48 O 35.88250 N 76.51333 O 35.88250

Users also searched:

karakoram, artikels met gnd-identifiseerders. karakoram,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →