Back

★ Kosmiese straling - artikels met gnd-identifiseerders ..



Kosmiese straling
                                     

★ Kosmiese straling

Kosmiese straling is die ioniserende straling afkomstig van die Son en bronne buite die Sonnestelsel. Die Aarde en alle lewende wesens daarop word aanhoudend met straling uit die ruimte gebombardeer.

                                     

1. Werking

Hierdie straling bestaan grotendeels uit positief gelaaide ione wat deur die Son en bronne buite die Sonnestelsel uitgestraal word. Dit werk in op atome in die atmosfeer, wat sekondêre straling tot gevolg het, soos X-strale, muone, protone, alfadeeltjies, pione, elektrone en neutrone.

Die onmiddellike dosis straling wat ’n persoon sou ontvang, sal meestal uit muone, neutrone en elektrone bestaan, en hierdie dosis wissel van gebied tot gebied en hang af van die geomagnetiese veld en hoogte bo seevlak. Dit is veel sterker in die boonste gedeelte van die troposfeer, omtrent 10 km bo seevlak, en is dus ’n groot bekommernis vir lugvaartpersoneel en gereelde lugpassasiers, wat baie ure per jaar in hierdie omgewing bestee. In hierdie gebied is die blootstelling aan straling nie soseer as gevolg van die inwerking van kosmiese strale op die dun atmosfeer nie, maar eerder die inwerking wat dit op die digte romp van die vliegtuig het. Dit veroorsaak relatief hoe vlakke agtergrondstraling in die kajuit wanneer die vliegtuig hoog bo seevlak is.

Op dieselfde manier word ruimtevaarders aan veel hoer vlakke agtergrondstraling blootgestel as mense op die aarde, omdat die kosmiese strale op die ruimtetuig se komponente inwerk. Dit hou ernstige probleme in vir potensiele langtermynruimtereise na die Maan en Mars. Ruimtevaarders in lae wentelbane word egter nie deur so ’n groot risiko in die gesig gestaar nie, omdat die magneetveld van die aarde die meeste kosmiese straling afskerm.

Kosmiese strale veroorsaak ook elementêre kerntransmutasie in die atmosfeer, waar sekondêre straling met die atoomkerne in die atmosfeer kombineer om verskillende radioaktiewe isotope op te wek. Baie sogenaamde kosmogeniese nukliede kan vervaardig word, maar die mees algemene een is koolstof-14 C, wat vervaardig word as produk van inwerking op stikstof-atome. Hierdie kosmogeniese nukliede bereik uiteindelik die aarde se oppervlak, waar dit weer deel kan word van lewende wesens. Die produksie van hierdie nukliede wissel effe saam met die korttermynvariasies in die son se kosmiese strale, maar dit word as konstant beskou wanneer daar na ’n langer tydperk, soos duisende of miljoene jare, gekyk word. Die aanhoudende vervaardiging en inkorporering in lewende wesens, sowel as die relatief kort halveertyd van koolstof-14, is die hoofbeginsels waarop die radiokoolstofdatering van antieke biologiese materiale, soos artefakte van hout, en menslike oorskot gebaseer is.

                                     
  • Natuurlike agtergrondstraling kom van twee primêre bronne, naamlik kosmiese straling en aardse bronne. Die wêreldwye gemiddelde agtergrondstralingsdosis
  • sê dat dit deur kosmiese straling gevorm kan word. In die aarde se atmosfeer ontstaan dit deur die reaksie tussen kosmiese straling en suurstof of stikstof
  • frekwensies, soos in die geval van lae - frekwensie LF wisselstroom, tot by kosmiese straling Daar is in beginsel geen verskillende tipes elektromagnetiese radiasie
  • Chloor - 36 is n kosmogene isotoop wat ontstaan wanneer rotse deur kosmiese straling gebombardeer word. Daar is drie prosesse wat hiertoe bydra: aktivering
  • Die kosmiese mikrogolfagtergrond KMA in Oerknalkosmologie is elektromagnetiese straling as n oorblyfsel van n vroeë stadium van die heelal. Die KMA
  • ligter as protone. In 1947 is deeltjies met dié eienskappe ontdek in kosmiese straling Hulle is π - mesone of pions genoem en kom in drie soorte voor: positief
  • kosmogene vorming behels splinterreaksies op Mg, Na, Si en Al wat deur kosmiese straling veroorsaak word. Neon - 21 is die enigste neonisotoop wat KMR - aktief
  • die gevolg van radioaktiewe verval en sekondêre straling uit atmosferiese wisselwerkings met kosmiese strale. Daar is egter ook ander, seldsame natuurlike
  • Oekraïne. Ioniserende straling en die effekte daarvan kan beter verstaan word indien mense weet wat straling veroorsaak. Straling word deur radioaktiewe
  • die straling ontkoppel geraak van materie en grotendeels ongehinderd verder deur die ruimte beweeg. Hierdie straling staan bekend as die kosmiese agtergrondstraling
  • vooruitgang in waarnemingskosmologie sedert die 1990 s, insluitende van die kosmiese mikrogolfagtergrond, veraf supernovas en die rooiverskuiwing van sterrestelsels
  • skepping van deeltjies hoë energie vereis: Dit gebeur net as gevolg van kosmiese straling of in deeltjieversnellers. Deeltjiefenomenologie sistematiseer die
                                     
  • verval, of kernreaksies soos dié wat in die Son, kernreaktors en kosmiese straling plaasvind. Daar is drie soorte, of aromas: elektron - muon - en tau - neutrino s
  • splinterreaksies wat soms in die atmosfeer of die bolaag van die grond deur kosmiese straling veroorsaak word. Die verskille wat tussen monsters gevind word is
  • kerne, kernreaksies en hoë energiereaksies soos in die geval van kosmiese straling of deeltjieversnellers Vrye neutronbundels word verkry vanaf neutronbronne
  • word in die atmosfeer uit 40Ar deur splinterreaksies gevorm wat deur kosmiese straling veroorsaak word. Die gevormde silikon word skielik deur reën en kapok
  • meting van die straling Die hele sigbare heelal is gevul met fotone wat tydens die Groot Knal geskep is en is bekend as die kosmiese mikrogolf - agtergrondstraling
  • verkry deur die waarneming en ontleding van elektromagnetiese straling fotone, kosmiese straling neutrino s, meteore en dalk in die toekoms swaartekraggolwe
  • Die bo - kwak is vervaardig in die natuur in die termosfeer wanneer kosmiese straling met ione bots. Op die oomblik is slegs die energie van die Tevatron - versneller
  • In die Aarde se atmosfeer word Ar - 39 gemaak deur die inwerking van kosmiese straling op Ar - 40. Ondergronds word dit ook geskep deur die neutronvangs deur
  • natuur voor nie, maar net in uiters hoë - energie - omstandighede, soos kosmiese straling of deeltjieversnellers. Die term generasie is in 1976 die eerste
  • uraan - 238 kan hulle in klein hoeveelhede aangetref word. Kernreaksies met kosmiese straling in die atmosfeer kan ook isotope vorm wat anders nie voorkom nie.


                                     
  • volgende kwarke, sjarme en vreemd, kom ook voor in deeltjies uit kosmiese straling Die bo - en onderkwarke kom slegs in uiterste toestande voor: in deeltjieversnellers
  • vorm: die Hadronepog. Dié plasma was ondeursigtig vir elektromagnetiese straling vanweë Thomson - verstrooiing deur vrye elektrone, want die ent wat elke
  • megamaser is mikrogolfversterking deur die gestimuleerde uitsending van straling op n galaktiese skaal wat gesien kan word by die 22 GHz - lyn van orto - H2O
  • daar as gevolg van kosmiese straling en radioaktiewe elemente in die aardkors normaalweg ook n sekere hoeveelheid radioaktiewe straling aanwesig. Die hoeveelheid
  • edelgasse soos neon en die 23Ne 22Ne - isotoopverhouding wys dat die kosmiese straling van die vroeë son energetieser gewees het as wat dit nou is. Dit lewer
  • omdat dit blootgestel is aan n bombardement van mikrometeoriete en kosmiese straling Dit tref die ligter isotope meer as die swaarder kerne. In meteoriete
  • eksperimentele bewyse voorgestel dat hierdie ontladings ontken word deur kosmiese straling wat atome in die atmosfeer ioniseer en die elektrone vrystel wat
  • moet nog verklaar word, insluitende die bestaan van ultrahoë - energie kosmiese straling en die afwykende rotasietempo van sterrestelsels. Teorieë wat voorgestel

Users also searched:

kosmiese straling, artikels met gnd-identifiseerders. kosmiese straling,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →