Back

★ Klimaatverandering - artikels met gnd-identifiseerders ..



Klimaatverandering
                                     

★ Klimaatverandering

Klimaatverandering is n verandering in die statistiese verdeling van weerpatrone wanneer daardie verandering vir n verlengde tydperk voortduur, byvoorbeeld vir dekades of miljoene jare. Klimaatverandering kan verwys na n verandering in gemiddelde weertoestande, of na die tydvariasie van weer binne die konteks van langer-termyn gemiddelde toestande. Klimaatverandering word veroorsaak deur faktore soos biotiese prosesse, variasies in sonstraling wat die Aarde tref, plaattektoniek, en vulkaniese uitbarstings. Sekere menslike aktiwiteite is geïdentifiseer as primêre oorsake van voortdurende klimaatverandering, wat gewoonlik na verwys word as aardverwarming. Daar heers nie ooreenstemming in wetenskaplike, media- of beleidsdokumente oor presies watter term gebruik moet word om na mensgemaakte klimaatverandering te verwys nie, beide "aardverwarming" en "klimaatverandering" word gebruik.

                                     
  • Die Interregeringspaneel oor klimaatverandering Engels: Intergovernmental Panel on Climate Change, IPCC is in 1988 deur die Verenigde Nasies se omgewingsprogram
  • republiek binne die Britse Statebond. Kiribati word ernstig deur klimaatverandering bedreig. Volgens die Wêreldbank se raming sal dié eilandnasie in 2050
  • fynbosbioom, wat ook verskeie inheemse voëls huisves, vorentoe ernstig deur klimaatverandering geraak kan word en dat verliese van tot 50 van die bioom se fynbos
  • snit op die album, Golwe Terwyl die donker wolke dans wat oor klimaatverandering gaan. Hierdie snit word dan ook die eerste enkelspeler wat uit die
  • fossielbrandstowwe en hulle dus nuttig sou wees vir die teëgaan van klimaatverandering deur die versterkte kweekhuiseffek. Hierdie Europese Unie - verwante
  • hoogste onder Suid - Asiatiese nasies. Die Maledive word ernstig deur klimaatverandering bedreig en saam met ander klein eilandnasies beywer die regering hulle
  • hierdie tydperk. Daar is gedink dat die oorgang na die Oligoseen n klimaatverandering geken het. Die gemiddelde temperature verander nogtans nie so sterk
  • besig om agteruit te gaan, met moontlike oorsake van oormatige oes, klimaatverandering of die landpraktyke wat in Kalaharitruffel - habitats gebruik word.
  • afname in die water kan onder andere toegeskryf word aan die wêreldwye klimaatverandering Natuurlike siklusse in die weerpatrone oor n paar eeue heen kan
  • is byvoorbeeld op die gebiede van gesondheidsorg, teen - korrupsie, klimaatverandering maatskaplike verantwoordbaare ondernemings, hongerbestryding, humanitêre
                                     
  • suksesvolste internasionale omgewingsooreenkoms ooit. Aardverwarming Klimaatverandering Twenty Questions and Answers About the Ozone Layer PDF Scientific
  • Kyoto - protokol onttrek. Dié wysiging van die Verenigde Nasies se Konvensie oor Klimaatverandering het gebiedende bepalings vir die vermindering van kweekhuisgasse veral
  • ondersoek na aardverwarming sal doen: die Interregeringspaneel oor klimaatverandering Talle wetenskaplikes en ander politici het ook nou by die stryd teen
  • liggewigmateriale en beter ingenieurswese. Japan neem ook sake soos klimaatverandering en aardverwarming ernstig op. As n ondertekenaar van die Kioto - protokol
  • volledige getuigskrif en n grafiese uitbeelding van die uitwerking van klimaatverandering en beeld die groei en daaropvolgende agteruitgang van die koninkryk
  • energie tegnolgieë en hul uitlaat in verband met lugbesoedeling en klimaatverandering Hy is die outeur van boeke en tientalle artikels wat baie aangehaal
  • skuilplekke vir die steentydmense. Met die ystydperk en sy ingrypende klimaatverandering het die vroeë mense begin om permanente nedersettings te stig. Omtrent
  • verkeersnetwerke en baie meer. Weer Reën Droogte Oorstroming Hael Klimaatverandering Aardverwarming Wêreldspektrum, 1982, ISBN 0908409567 band Wikiwoordeboek
  • Teller was een van die eerste prominente mense wat die gevaar van klimaatverandering uitgewys het, aangedryf deur die verbranding van fossielbrandstowwe
  • hul hibernasie te dra. Die BBC webwerf het ook gerapporteer dat klimaatverandering bedreig ysbere deur verhongering aangesien hulle jagseisoen verkort
                                     
  • omgewingsprobleme wêreldwyd. Intensiewe landbou, ontbossing, paaie, klimaatverandering en die stede en dorpe wat al hoe groter word is van die menslike aktiwiteite
  • Interregeringspaneel oor klimaatverandering Verenigde Nasies vir hul pogings om meer kennis oor mensgemaakte klimaatverandering op te bou en te versprei
  • Bekend vir Internasionale leiersfiguur vir skoolstakings ten gunste van radikale aksie om klimaatverandering te stuit Ouer s Svante Thunberg Malena Ernman
  • hierdie lande groter verpligtinge sal moet nakom in die stryd teen klimaatverandering BBC Environment se woordvoerder, Richard Black, het opgemerk dat
  • Peridotiet is n ultramafiese gesteente. Dit word op baie plekke aangetref soos in die gebergte van Oman of in die Bosveldstollingskompleks van Suid - Afrika

Users also searched:

klimaatverandering, artikels met gnd-identifiseerders. klimaatverandering,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →