Back

★ Kemptonpark - artikels met gnd-identifiseerders ..



Kemptonpark
                                     

★ Kemptonpark

Dit is in 1903 gestig toe Karl Wolff n gedeelte van die plaas Zuurfontein verdeel het in standplase en dit genoem het na Kempten, sy geboortestad in Beiere, Duitsland. Dit is noordoos van Johannesburg en suid van Pretoria gelee. Dit het in 1992 stadstatus gekry.

                                     

1. Infrastruktuur

O.R. Tambo Internasionale Lughawe

Die lughawe Jan Smuts is in 1952 geopen op grond aan die suidekant van die dorp. Die lughawe se naam is in die laat 1990s verander na Johannesburg Internasionale Lughawe en weer in 2006 na O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Paaie

Die R21 en R24 snelwee verbind die stad met die N3, N12, N14 en N17 nasionale paaie.

Skole

Van die stad se groot hoerskole is die Hoerskool Jeugland, Hoerskool Kempton Park, Hoerskool Birchleigh, Norkem Park High, Sir Pierre van Ryneveld en Curro Serengeti Akademie.

                                     

2. Bestuur

Kemptonpark is sedert 2000 deel van die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit. Die woonbuurte wat onder Kemptonpark val sluit in: Birchleigh, Birchleigh-Noord, Kemptonpark-Wes, Edleen, Van Riebeeckpark, Glen Marais, Allen Grove, Nimrodpark, Rhodesfield, Bonaeropark, Terenure, Estherpark, Norkempark, Aston Manor, Croydon en Spartan. Laasgenoemde is n uitgebreide industriele gebied. Tembisa is n groot tradisioneel swart woonbuurt wat ook deel vorm van die stad.

                                     
  • Kemptonpark - Wes is n voorstad in Kemptonpark in die Oos - Rand. Volgens die 2001 - sensus het Kemptonpark - Wes n bevolking van 3 245 gehad. Dit is sedert
  • Die NG gemeente Kemptonpark is die moedergemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Oos - Randse stad Kempton Park. Kempton Park het sedert
  • Die NG gemeente Kemptonpark - Oos is die tweede oudste gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Oos - Randse stad Kempton Park. Besoek vandag
  • Hoërskool Kempton Park is n openbare, Afrikaansmedium - sekondêre skool in Kemptonpark in Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit in Gauteng, Suid - Afrika
  • Kemptonpark in Oos - Rand in Gauteng, Suid - Afrika. Die dorp is in 1957 gestig met die hervestiging van swart mense van Alexandra, Edenvale, Kemptonpark
  • rugbystadion in Kemptonpark in Gauteng. Die Valke rugbyspan gebruik die stadion as hulle tuisveld. Die stadion is direk langs die Kemptonpark Gholfklub geleë
  • Estherpark is n voorstad van Kemptonpark in die Oos - Rand. Dit val onder beheer van die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit. Subplek Estherpark
  • Die R25 is n provinsiale roete in Suid - Afrika wat Johannesburg met Groblersdal verbind via Kemptonpark en Bronkhorstspruit.
  • die linkerkant, verby Olifantsfontein en Kaalfontein, deur Pomona en Kemptonpark met die O.R. Tambo Internasionale Lughawe aan die linkerkant. Hier tak
  • Bonaeropark is n voorstad van Kemptonpark aan die Oos - Rand van Suid - Afrika. Dit lê direk oos van die O.R. Tambo Internasionale Lughawe geleë en val


                                     
  • Aston Manor is n voorstad van Kemptonpark in die Oos - Rand. Dit val onder bestuur van die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit. Volgens die 2011 - sensus
  • Edleen is n voorstad in westelike Kemptonpark Gauteng in die Oos - Rand. Volgens die 2011 - sensus het Edleen n bevolking van 4 800 gehad en Edleen Uitbreidings
  • Spartan is n industriële voorstad van Kemptonpark aan die Oos - Rand van Suid - Afrika. Vele industrieë wat onder meer met verf, automotor en algemene ligte
  • Allen Grove is n voorstad van Kemptonpark aan die Oos - Rand van Gauteng. Volgens die 2011 - sensus het Allen Grove n bevolking van 2 801 gehad. Subplek
  • Ivory Park is n digbevolkte township oos van Johannesburg en noord van Kemptonpark in Gauteng, Suid - Afrika. Ivory Park is naby Tembisa en word deur 182 000
  • Croydon is n voorstad in suidwestelike Kemptonpark in die Oos - Rand, Gauteng. Volgens die 2011 - sensus het Croydon n bevolking van 5 223 gehad. Hierdie
  • Glen Marais is n voorstad sentraal in Kemptonpark aan die Oos - Rand van Gauteng. Volgens die 2011 - sensus het Glen Marais n bevolking van 13 569 gehad
  • Nimrodpark is n voorstad van Kemptonpark aan die Oos - Rand. Volgens die 2011 - sensus het Nimrodpark n bevolking van 1 061 gehad. Subplek Nimrodpark
  • Cresslawn is n voorstad in suidwestelike Kemptonpark in die Oos - Rand. Volgens die 2011 - sensus het Cresslawn n bevolking van 2 308 gehad. Subplek Cresslawn
                                     
  • Rhodesfield is n voorstad van Kemptonpark aan die Oos - Rand. Volgens die 2011 - sensus het Rhodesfield n bevolking van 5 215 gehad. Daar is ook n bogrondse
  • Birchleigh is n voorstad in noordelike Kemptonpark in die Oos - Rand. Volgens die 2011 - sensus het Birchleigh n bevolking van 10 776 gehad. Birchleigh - Noord
  • Norkempark is n voorstad in die noorde van Kemptonpark Gauteng. Volgens die 2011 - sensus het Norkempark n bevolking van 12 229 gehad, waarvan 34, 7
  • Van Riebeeckpark is n voorstad van Kemptonpark aan die Oos - Rand. Volgens die 2011 - sensus het Van Riebeeckpark n bevolking van 7 431 gehad. Hoërskool
  • Wattville is n township van Kemptonpark in Gauteng, Suid - Afrika. Lys van dorpe in Suid - Afrika Hoofplek Wattville Sensus 2011.
  • Noord - Oosrand is in 1955 afgestig, blykbaar van sowel Kemptonpark as Benoni. Eers nadat Kemptonpark die wyke Bredell en Pomona in 1961 aan Noord - Oosrand
  • gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid - Afrika in die Oos - Randse stad Kemptonpark Hoewel geen van die beskikbare bronne dit uitdruklik so stel nie, het
  • Herkie Kruger gebore in Kemptonpark 21 Maart 1979 is n rugbyspeler wat vir die Goue Leeus in die Curriebeker en Super 14 - rugby speel. Herkie Kruger
  • Birchleigh is n openbare dubbelmedium sekondêre skool wat in Birchleigh, Kemptonpark aan die Oos - Rand geleë is. Skool se amptelike webtuiste Hierdie artikel
  • Jannie Breedt 4 Junie 1959 in Kemptonpark is n oud - Springbokrugbyspeler en Suid - Afrika se een - en - veertigste Springbokkaptein. Hy het ook vir Transvaal
  • Isando is n nywerheidsgebied suidwes van Kemptonpark ongeveer 22 km oos van Johannesburg se middestad. Dit val onder beheer van die Ekurhuleni Metropolitaanse

Users also searched:

kemptonpark, artikels met gnd-identifiseerders. kemptonpark,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →