Back

★ Karlsruher SC - artikels met gnd-identifiseerders ..

Karlsruher SC
                                     
★ Karlsruher SC

Karlsruher SC is n sokkerklub uit die stad Karlsruhe in die deelstaat Baden-Württemberg in Duitsland.

Die klub het op 6 Junie 1894 ontstaan as KFC Phönix, nadat ontevrede lede van die gimnastiekklub Karlsruher Turngemeinde weggebreek het. Die span was vroeg suksesvol toe dit in 1909 die Duitse kampioen geword het. In 1912 is daar met KFC Alemannia gestig in 1897 saamgesmelt.

Na die hervorming van die Duitse sokkerstruktuur tydens die Derde Ryk, het die klub elke jaar, behalwe 1936, op die hoogste vlak in die Gauliga Baden-Württemberg meegeding. Op 16 Oktober 1952 het Phönix met VfB Mühlburg saamgesmelt, wat self n fusie was met VfB Karlsruhe sedert 1933. Die klub het hiermee ook sy huidige naam Karlsruher Sport Club von 1894 Mühlburg-Phönix e.V. aangeneem, wat meesal afgekort word na Karlsruher SC. In 1956 haal die span vir die eerste keer sedert 1909 die eindstryd om die nasionale titel, maar verloor teen BV Borussia Dortmund met 2-4.

In 1963 was die klub een van die oorspronklike deelnemers aan die Bundesliga.

n Hoogtepunt in die klubgeskiedenis was toe die klub in 1994 in die tweede ronde van die UEFA-beker met 1-3 teen Valencia CF van Spanje verloor het, maar in die terugwedstryd met 7-0 gewen het! KSC het voortgegaan om ook PSV Eindhoven, Boavista FC Porto en Girondins de Bordeaux uit te skakel voordat hulle in die halfeindronde teen SV Austria Salzburg op die wegdoelreel uitgeskakel is.

  • 2001 02: Hannover 96 2002 03: SC Freiburg 2003 04: 1 FC Neurenberg 2004 05: 1. FC Keulen 2005 06: VfL Bochum 2006 07: Karlsruher SC 2007 08: VfL Borussia Mönchengladbach
  • rondte met 5 - 0 deur Karlsruher FV uitgeskakel. In 1912 is Rixdorf se naam na Neukölln verander en is die klub herdoop na Neuköllner SC Tasmania. Na die Tweede
  • titel is daar met die Bundesligaklubs BV Borussia Dortmund, VfL Bochum, Karlsruher SC SV Werder Bremen en VfL Borussia Mönchengladbach afgereken. Die klub
  • 1. FC Union Berlyn is n Duitse sokkerklub uit die hoofstad, Berlyn. SC Olympia 06 Oberschöneweide is in 1906 gestig en verander in 1920 sy naam in FC
  • prestasie was toe dit in 1912 Duitsland se nasionale kampioen geword het deur Karlsruher FV in die eindstryd te verslaan. Na die Eerste Wêreldoorlog het die klub
  • sokker het die vereniging ook n skaak - tafeltennis - en ysstoksportafdeling. SC Pfullendorf speel sy tuiswedstryde in die ALNO - Arena, wat voor April 2005
  • SC Paderborn 07 is n sokkerklub uit Paderborn in Noordryn - Wesfale in Duitsland. Die huidige SC Paderborn 07 het in 1985 ontstaan as TuS Paderborn - Neuhaus
  • eindstryd gehaal, maar na n dispuut in die een halfeindstryd tussen Karlsruher FV en Britannia Berlyn nooit opgelos is nie, is die eindstryd enkele ure
  • sokkerbond in Leipzig in 1900 en het in 1905 die Duitse kampioen geword deur Karlsruher FV met 2 - 0 in die eindstryd te verslaan. Die twee klubs het op 27 Junie
  • agtien spanne en oorwinnings in die uitspeelwedstryde behaal is teen Karlsruher SC en Hertha BSC Berlyn. Verder is Schalke by die Bundesliga omkoopskandaal
                                     
  • nuwe klub SC Aktivist Brieske - Senftenberg. In 1963 het die sokkeradminisasie weer besluit om die spelers oor te plaas, hierdie keer na SC Energie Cottbus
  • as BSG Pneumatik Aue. Die span is herdoop na Zentra Wismut Aue in 1949 en SC Wismut Aue in 1951. Die span het aanvanklik puik presteer en in 1954 het die
  • professionele afrigter aangestel dieselfde afrigter wat die titel met Karlsruher FV in 1910 gewen het Bayern het vinnig opgang gemaak en sy eerste groot
  • September 1902 gestig as Meidericher Spielverein von 1902 e.V. In 1905 het SC Viktoria Meiderich by die klub aangesluit. Die klub het in 1929 en 1931 die
  • Pruise. Die laaste span wat die Viktoriatrofee verower het, was Dresdner SC wat die lugmagklub Luftwaffen SV Hamburg in die Olimpiese Stadion in Berlyn
  • München Eintracht Frankfurt SV Werder Bremen Hamburger SV Bayer 04 Leverkusen SC Freiburg VfL Borussia Mönchengladbach 1. FC Neurenberg VfB Stuttgart FC Schalke
  • klub is in 1913 gestig as VfR 1913 Oggersheim In 1937 het die klub met SC Eintracht Oggersheim saamgesmelt om SpVgg Oggersheim te vorm. n Jaar later
  • 1953 SC Rooiwit Essen 1954 VfB Stuttgart 1955 Karlsruher SC 1956 Karlsruher SC 1957 FC Bayern München 1958 VfB Stuttgart 1959 Swartwit Essen 1960 VfL
  • II, FSV Frankfurt II, SC Freiburg II, SG Sonnenhof Großaspach, SpVgg Greuther Fürth II, TSG 1899 Hoffenheim II, Karlsruher SC II, KSV Hessen Kassel
  • 2010 11 - seisoen FC Augsburg - TSV 1860 München - FC Erzgebirge Aue - Karlsruher SC - MSV Duisburg - VfL Osnabrück - Hertha BSC Berlyn - 1. FC Union Berlyn

Users also searched:

karlsruher sc, artikels met gnd-identifiseerders. karlsruher sc,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →