Back

★ Kitaar - artikels met gnd-identifiseerders ..



Kitaar
                                     

★ Kitaar

Die kitaar, of ghitaar, is n snaarinstrument wat in n verskeidenheid musiekstyle gebruik word. Dit is een van die hoofinstrumente in blues-, country-, flamenco-, pop- en rockmusiek. Die kitaar het gewoonlik ses snare, maar daar bestaan ook kitare met vier, sewe, agt, tien en twaalf snare.

                                     

1. Geskiedenis

Snaarinstrumente soortgelyk aan die kitaar is al vir ten minste 5000 jaar lank bekend. Dit wil voorkom asof die kitaar afgelei is van instrumente wat bekend was in antieke Sentraal-Asie en daar as die cithara bekend gestaan het. Instrumente met baie ooreenkomste met die kitaar kan gesien word in beeldjies wat opgegrawe is in die ou Persiese hoofstad Soesa. Die Persiese woord taar beteken ook snaar.

                                     
  • word van die vingerbord Yepes se idee om hierdie probleem op te los - n kitaar met kromatiese resonansie wat hy in 1963 ontwerp het met die hulp van José
  • Kitaartreffers, FANTASIA Country Kitaar Treffers, 2007 FANTASIA se Kitaarklanke LIVE DVD, FANTASIA Kitaar FANTASIA Kitaar Boogie, SELECT Gospel Guitar
  • 1992 verlaat. In 2009 het die groep uit Mick Jagger op voorsang, Keith Richards op kitaar Ron Wood op kitaar en Charlie Watts op die tromstel, bestaan.
  • 1 - 8, 9 - 11 klavier 2, 4 - 6, 8 Brian May elektriese kitaar almal sang 1, 3 - 8, 10 kitaar 9 voorsang 3 elektriese klavier 10 Roger Taylor
  • Elliott sang, kitaar 1977 hede Rick Savage baskitaar, sang 1977 hede Rick Allen tromme, sang 1978 hede Phil Collen kitaar sang 1982 hede
  • Chaos 2015 Hexed 2019 Alexi Laiho - stem, kitaar Henkka T. Blacksmith - baskitaar Roope Latvala - kitaar Janne Wirman - sintetiese klavier Jaska Raatikainen
  • Desember 1988 voorsangeres, pianis, akoestiese kitaar Zac Farro tromme. Taylor York ritmiese kitaar Jeremy Davis, gebore 8 Februarie 1985 baskitaar
  • Hemmings voorsang, kitaar Michael Clifford kitaar agtergrondsang Calum Hood baskitaar, agtergrondsang Niall Horan voorsang, kitaar en Ashton Irwin
  • Die stemming is E - A - D - G soortgelyk aan die laagste vier snare van n kitaar maar een oktaaf laer. Meeste baskitare word uitgevoer met frets, maar fretlose
  • King se styl sluit in om teen die kitaar met haar hande te slaan en ander slapbastegnieke. Sy gebruik die kitaar vir perkussiewe ritmes, asook vir klanklae
                                     
  • Saam Met My - 2: 16 Geheime snit Shaun Morgan - Kitaar stem Dale Stewart - Bas kitaar agtergrond stem John Humphrey - Tromme Pat Callahan - Kitaar
  • n Escopetarra is n kitaar wat van n aangepaste geweer gemaak is en as n vredesimbool gebruik word. Die naam is n samestelling van die Spaanse woorde
  • Brian Eschbach kitaar sang 2001 nou Max Lavelle baskitaar 2012 nou Alan Cassidy tromme 2012 nou Brandon Ellis kitaar sang 2016 nou Gewese
  • voorsang en kitaar Mark Isakson - kitaar en effekte BJ Myers - kitaar baskitaar, sintetiseerder, en agtergrondsang Ed O Brien - baskitaar en kitaar Cameron
  • Sweedse musiekgroep wat in 2003 deur Petter Gjöres stem, kitaar rekenaars en Johan Norberg kitaar rekenaars gegrond is. Die twee het aan die Universiteit
  • Suid - Afrikaanse kitaarspeler en sanger. Frost het op 12 - jarige ouderdom reeds begin kitaar speel. Op 17 begin hy saam met die legendariese bluesgroep, die Blues Broers
  • Dallon Weekes Kenneth Harris Brendon Urie voorsang kitaar Spencer Smith tromme Ryan Ross kitaar Jon Walker baskitaar Brent Wilson baskitaar A
  • van Pretoria. Die groeplede is Dewald Wasserfall sang en kitaar en Larry Pullen kitaar Pullen is n klanktegnikus wat al met Prime Circle, Springbok
  • Die huidige lede is Ronnie Radke voorsang Jacky Vincent kitaar Derek Jones kitaar Ryan Seaman tromme, agtergrondsang en Ron Ficarro baskitaar
  • gestig is. Die groep bestaan uit Serj Tankian voorsang Daron Malakian kitaar Shavo Odadjian baskitaar en John Dolmayan tromme System of a Down
  • Escopetarre Eufonium Flügelhorn Fluit Guzheng Hardangerviool Harp Hobo Keteltrom Kitaar Klavier Klawerbord Konsertina Kontrabas Klarinet Lier Mellotron Mondfluitjie
  • verwronge distorted elektriese kitaar gekenmerk word. Die tempo in die musiek is gewoonlik hoog die sang - kitaar - en sintetiseerderdele wissel mekaar


                                     
  • baskitaar, klavier, ondersteunende sang hoof kitaar sleutelbord Kahn Morbee hoofsanger, ritmiese kitaar en Neil Pauw dromme Kahn Morbee 2010 Neil
  • Suid - Afrika bestaande uit die lede James Tuft op stem en kitaar Justin Davenport op stem en elektriese kitaar Chris Carter op stem, baskitaar, viool en sintetiseerder
  • Wilson voorsang kitaar en Dennis Wilson voorsang tromme hul bloedneef Mike Love voorsang asook vriend Alan Jardine voorsang kitaar David Marks
  • Africa Music Awards Best Alternative Alastair Thomas stem en kitaar Tom Revington kitaar Gad De Combes sintetiseerder en agtergrondstem Russell Grant
  • 000 Years 03: 22 Black Diamond 05: 13 Paul Stanley sang, kitaar Ace Frehley kitaar sang Gene Simmons sang, baskitaar Peter Criss tromme, sang
  • 2012 gestig is. Die groep bestaan uit Nasri Atweh voorsang, kitaar Mark Pellizzer kitaar agtergrondsang Ben Spivak baskitaar, agtergrondsang en
  • bied hy gereeld konserte aan waar hy bekend word as die Sarasate van die kitaar Later vestig hy hom in Barcelona, waar hy in 1909 sterf. Tárrega skryf
  • Syd Barrett - kitaar sang 1965 1968 Nick Mason - tromme, sang 1965 1995, 2005, 2012 2014 Roger Waters - baskitaar, sang, kitaar 1965 1985, 2005

Users also searched:

kitaar, artikels met gnd-identifiseerders. kitaar,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →