Back

★ Krag - artikels met gnd-identifiseerders ..



Krag
                                     

★ Krag

Hierdie bladsy handel oor krag as n oorsaak om n liggaam in beweging te bring, vir ander gebruike sien krag dubbelsinnig.

Krag word gedefinieer as enige oorsaak wat n liggaam van massa laat versnel. Die versnelling van die liggaam is in direkte verhouding met die krag in klassieke Newtoniese fisika. Die verhouding is deur Isaac Newton bestudeer en daaruit het hy sy tweede wet van beweging geformuleer.

Newton se tweede wet van beweging kan as volg gedefinieer word:

F → = m a → {\displaystyle {\vec {F}}=m{\vec {a}}}

waar

  • F krag is.
  • M massa is.
  • A versnelling is.

Die SI-eenheid vir krag is dus vernoem na Sir Isaac Newton die Engelse wetenskaplike en staan bekend as slegs n newton simbool "N". Aangesien dat die naam van die eenheid nie n eienaam is nie, begin dit met n klein letter behalwe by die begin van n sin maar aangesien dat dit na n persoon vernoem is die simbool n groot letter.

                                     

1. Misbruik

Let wel dat "perdekrag" n eenheid van drywing is en nie van krag nie. In die gebed "Onse Vader" is die Latynse woord potestas as power in Engels, as puissance in Frans, as krag in Afrikaans, as "kracht" in Nederlands en as Kraft in Duits vertaal. In fisika, het die Franse woord puissance en die Engelse woord power dieselfde betekenis, dit wil sê "drywing", maar die Duitse woord Kraft en die Nederlandse woord "kracht" het dieselfde betekenis as die Afrikaanse woord, naamlik krag ".

In Nederlands gebruik n mens die woord "vermogen" is plaas van die woord "drywing".

                                     
  • Middelpuntvliedende krag ook sentrifugale krag genoem, is die reaksiekrag wat n voorwerp uitoefen op n ander voorwerp wat hom in n sirkel laat beweeg
  • Middelpuntsoekende krag ook sentripetale krag genoem, is die krag wat op n voorwerp inwerk wat in n sirkelbaan beweeg en wat sorg dat die beweging
  • Die term krag kan enige van die volgende beteken: In fisika word krag as n oorsaak om n liggaam in beweging te bring gedefinieer volgens Newton se tweede
  • massa s op mekaar uitoefen. Swaartekrag is die oorsaak van die afwaartse krag wat alle liggame op aarde ondervind. Swaartekrag kan egter ook oor n groot
  • daar n vyfde krag wat verskeie afwykende waarnemings verduidelik wat nie in huidige teorieë pas nie. Die eienskappe van hierdie vyfde krag wissel na gelang
  • die vier fundamentele wisselwerkings van die natuur. Dit word ook sterk krag of sterk kernkrag genoem. Die ander wisselwerkings is elektromagnetiese wisselwerking
  • Geotermiese krag verwys na die elektrisiteit wat opgewek word deur voordeel te trek uit die natuurlike ondergrondse hitte in die aarde. Verskeie metodes
  • elektriese en die magnetiese krag in die elektromagnetiese krag die elektromagnetiese en die swak krag in die elektroswak krag Beide magnitude relatiewe
  • gelaai is en die negatief gelaaide elektrone wat om hulle wentel. Omdat die krag tussen elektriese ladings miljoene keer groter is as swaartekrag, is die
                                     
  • informeel gedefinieer word as n krag wat n draaiende beweging tot gevolg het. Hierdie krag word gedefinieer as die lineêre krag vermenigvuldig met n radius
  • heelal het die swak wisselwerking vertak in die elektromagnetiese en swak krag Die swak wisselwerking is in verskeie opsigte uniek: Dit is die enigste
  • In die fisika en chemie is die Van der Waals se krag of soms Van der Waals - kragte vernoem na die Nederlandse fisikus Johannes Diderik van der Waals
  • waardeur die doen van dinge of die verskaffing van krag moontlik gemaak word. Die uitdrukkings energie en krag word soms foutiewelik uiteenlopend gebruik
  • konstante krag F lewer om n voorwerp oor n afstand s te verplaas in die rigting van die krag dan is die arbeid W die produk van die krag en die afgelegde
  • as n enkele krag die elektroswak wisselwerking. Elektromagnetiese verskynsels word gedefinieer in terme van die elektromagnetiese krag wat soms die
  • n kleiner krag op n voorwerp met n kleiner passiewe swaartekragmassa uitgeoefen as een met n groter passiewe swaartekragmassa. Die krag word die gewig
  • bestaan uit drie natuurwette wat n direkte verwantskap verskaf tussen die krag wat op n liggaam uitgeoefen word en die beweging van daardie liggaam. Hulle
  • resultante krag op die liggaam uitgeoefen word. Met ander woorde, indien n liggaam teen n konstante snelheid beweeg in n wrywinglose omgewing moet n krag op
  • 10 mm diameter staalbal vir n inkeper met n 29 000 N krag Vir sagter materiale word n kleiner krag gebruik, en vir harder materiale n wolframkarbiedbal


                                     
  • elektromagnetiese straling, en die kragdraer vir die elektromagnetiese krag Die invloed van hierdie krag kan maklik gesien word op mikro - sowel as makroskopiese vlak
  • hoeveelheid krag n Hefboom bestaan gewoonlik uit n balk wat teen n vaste skarnier of draaipunt beweeg. n Hefboom versterk die aanwending van krag deur n
  • Waterkrag, hidrouliese krag of hidrokrag is die krag wat afgelei word vanaf die energie in vloeiende water, wat aangewend kan word vir gebruiklike doeleindes
  • eindelik van n oorlogsgod besorg. Vanweë die verbintenis van bulle met krag en oorlog, het Montoe dikwels verskyn as n wit bul met n swart gesig, waarna
  • Young se modulus is die verhouding van spanning, wat n eenheid van druk krag gedeel deur area, bv. Pa het, tot vervorming vormverandering rek wat
  • Wrywing is die krag wat weerstand teen die relatiewe beweging van soliede oppervlaktes, vloeistoflae, en materiële elemente wat teen mekaar gly bied. Droë
  • gekwalifiseer, maar is van die kwalifiserende uitslag geskrap omdat hy te veel krag uit sy enjin getrek het tydens die kwalifisering. Hy kon wel die wedren begin
  • fokusafstand laer optiese krag tot n groter vergroting en n kleiner gesigshoek daarenteen word n korter fokusafstand of groter optiese krag verbind met n groter
  • katrolle. Die grootte van die krag word wel verminder maar die krag moet oor n groter afstand toegepas word. Die krag wat benodig word om n massastuk
  • Olimpiese gode, en hom na Tartaros verban. Sy naam beteken vernietigde krag Hesiodus in Teogonie 507, & 514 Hierdie artikel is merendeels vertaal
                                     
  • in God soos deur die apostels geleer. Hulle moet mekaar bystaan deur die krag van die Heilige Gees. Die Bybel: Nuwe vertaling Bybelgenootskap van Suid - Afrika

Users also searched:

krag, artikels met gnd-identifiseerders. krag,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →