Back

★ Klas, biologie - artikels met gnd-identifiseerders ..



                                     

★ Klas (biologie)

Klas is deel van die wetenskaplike klassifikasiesisteem, sedert die vroegste werk deur Carolus Linnaeus, om alle biologiese wesens te kan klassifiseer volgens gemeenskaplike kenmerke. Klas is n rangorde tussen filum en orde. Daar is n gebruik om ook subklasse te skep, veral in die dierkunde, wanneer dit soms nodig is om n ekstra takson in te plaas.

                                     

1. N Voorbeeld van klasse in n filum

Daar is sewe klasse van die gewerweldes n subfilum van die Chordata. Die klasse word van mekaar onderskei grootliks op die basis van die dier se skelet, die algemene aanpassing by die dier se omgewing, en verskille tussen die klasse se voortplantingsisteem:

  • Osteichthyes -- n mengwoord van Latyn en Grieks vir beenvisse. Al die ander vissoorte val onder hierdie klas.
  • Amphibia -- van die Griekse woord vir beide lewens, is n klas gewerweldes waar die dier n gedeelte van sy lewe in die water deurbring en n ander gedeelte op land. Voorbeelde van hierdie klas is die padda en die salmander. Hierdie klas het n wateromgewing nodig om te kan voortplant, veral omdat die eiers sal uitdroog op land.
  • Reptilia -- van die Latynse woord vir kriewelendes, wat al die slange, krokodille, skilpaaie en akkedisse insluit. Dié klas se eiers het n harde, leeragtige dop wat dit teen uitdroging beskerm.
  • Mammalia -- van die Latynse woord vir van die bors, sluit al die diere in waar verwekking binne die moeder plaasvind, en waar, ná geboorte, die kleintjie met melk van die moeder se melkkliere gevoer word.
  • Chondrichthyes -- van die Griekse woord vir kraakbeenvisse. Visse in dié groep het harde rubberagtige kraakbeenskelette. Die haai en die pylvis is voorbeelde van hierdie groep.
  • Aves -- van die Latynse woord vir voel, sluit al die voels in.
  • Agnatha -- van die Griekse woord vir geen kake, is kaaklose en skublose visse. Dié klas is die mees primitiewe van die gewerweldes. Voorbeelde van hierdie klas is die slymprik en die lamprei.
                                     

2. Bron

n Klein gedeelte van die Engelse artikel Scientific classification is gebruik. Die Engelse soekfrase class biology stuur aan na daardie artikel). Gedeeltes van die Duitse artikel Klasse Biologie is ook gebruik. Die res is die oorspronklike bydraer se eie werk.

                                     
  • Biologie is die vakgebied van die bestudering van die verskillende vorme van lewende organismes. Biologie is die wetenskap van lewe. Dit is gemoeid met
  • klassifikasiesisteem wat gebruik word in biologie is die orde Latyn: ordo, meervoud ordines n rangorde tussen die klas en die familie. In die 1690 s het
  • Wetenskaplike klassifikasie of Taksonomie is n hulpmiddel wat in die biologie gebruik word om organismes te klassifiseer. n Verskeidenheid eienskappe
  • Met monofileties of holofileties word in biologie en taksonomie bedoel n groep organismes n takson waarvan aangeneem kan word dat hulle almal dieselfde
  • Insekte Insecta is n klas van die geleedpotiges Arthropoda Die klas bevat ongeveer 950 000 spesies en is verreweg die grootste klas van alle diere: ongeveer
  • Glassponse  Hexactinellida is n klas van sponsdiere  porifera wat gekenmerk word deur n skelet bestaande uit vier - en of sespuntige spikula van kiesel
  • Vereiste dat elke student twee semesters wetenskap doen, het haar liefde vir biologie laat herontwaak en sy het besluit om haar hoofvak na dierkunde te verander
  • klassifikasie e.g. Carroll 1988 erken teleost visse as n Afdeling Teleostei binne Klas Actinopterygii die straalvinvisse Minder algemeen soos in Milner 1988
  • waar sy die filosofie van evolusie bestudeer. In 1972 behaal sy n PhD in biologie aan die Universiteit van Yale met n proefskrif oor die funksie van metafore
  • chromatiennetwerk sigbaar is. n Hoeveelheid RNS - molekules word aangetref, asook n klas basiese proteïene, die histone. Die histone is belangrik omdat hulle gedurende
  • duisend en enkele gedigte en Goudaar. In 2020 word haar gedig Fetus in biologie - klas opgeneem in Vers en vrou. Sy publiseer ook in letterkundige tydskrifte
  • Wêreldspektrum, 1982, ISBN 0908409656, volume 24, bl. 196, 197 Senior Biologie Du Toit, Van Rensburg, Du Toit, Botha, Van der Merwe, Volschenk, Van der


                                     
  • fundamentele wetenskap genoem, aangesien elkeen van die ander natuurwetenskappe biologie chemie, geologie, ens. te doen het met sekere soorte materiële stelsels
  • Holtediere, of Scyphozoa, is n klas van uitsluitlik seediere van die filum Cnidaria. Hulle word soms die ware jellievisse genoem. Die naam Scyphozoa
  • definieer, wat baie aandag geniet vanweë die toepaslikheid daarvan op biologie Hoofartikel: Kwantumteorie. Kwantumteorie beskryf die gedrag van materie
  • struktuurvlakke, kan proteïene tussen verskeie soortgelyke strukture wissel om hulle biologie funksie te vervul. In die konteks van hierdie funksionele herrangskikkings
  • Meere. Zoologische Jahrbücher. Abteilung für Systematik, Geographie und Biologie der Thiere. 11: 283 - 378, pls 17 - 20. page s 352 - 353 Van Soest, R. W. M
  • Meere. Zoologische Jahrbücher. Abteilung für Systematik, Geographie und Biologie der Thiere. 11: 283 - 378, pls 17 - 20. page s 352 - 353 Van Soest, R. W. M
  • dinosourusse is volledige skelette vir die meeste tirannosourides ontdek. Hul biologie kon dus baie goed bestudeer word. Sagte weefsel, beide gefossileer en onbeskadig
  • omtrent 30 genera, in die wêreld. Ongeveer 15 spesies word bedreig. In biologie is n spesie ook soms die soort genoem die basiese eenheid van biodiversiteit
  • milieu so verskil, is die liggaamsbou van alle verteenwoordigers van hierdie klas bykans dieselfde. Die Nematoda se liggaam het gewoonlik geen uitwendige uitsteeksels
                                     
  • reïnfekteer en dan n ernstige, selfs dodelike outoïnfeksie veroorsaak. In biologie word n relatief lang, dun en pootlose liggaam as wurmagtig beskryf. Talle
  • was. Die leergang in die eerste klas was Latyn, Nederlands, Frans, Geskiedenis, Aardrykskunde, Rekenkunde en Biologie In die tweede jaar is dit aangevul
  • by tot die mens se begrip van dinosourusse, insluitende fisika, chemie, biologie en paleontologie. Twee onderwerpe wat veral deeglik bestudeer word, is
  • Guido Barbujani, wat aan die Universiteit van Ferrara se Instituut vir Biologie en Evolusie verbonde is, wys daarop dat genetiese ondersoeke, wat reeds
  • baie opvolgers van Freud gekom. Hierdie herleiding van Freud se werk na biologie sosiologie of sielkunde bied n valse beeld van Freud se psigoanalise
  • die verskillende natuurwetenskappe, veral sterrekunde, fisika, chemie, biologie en kosmologie. Vanuit die morele filosofie het die sosiale wetenskappe
  • rol in die ontwikkeling van die tegnologie, veral in die elektronika en biologie gespeel. In die Oosbloklande word kubernetika as n selfstandige wetenskap
  • prys dat hy in rus en vrede kan voortgaan met navorsing, eerder as om ook klas te gee en administratiewe werk te doen, soos wat meestal van navorsers aan
  • moet n mens met minstens 50 in 10 2 of n ekwivalente eksamen met biologie of biotegnologie as een van die vakke slaag. In sommige lande is dit verpligtend

Users also searched:

klas (biologie), artikels met gnd-identifiseerders. klas (biologie),

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →