Back

★ Keteltrom - artikels met gnd-identifiseerders ..



Keteltrom
                                     

★ Keteltrom

Keteltromme is musiekinstrumente in die perkussie-familie. Dit is n tipe trom, wat bestaan uit n membraan genoem n kop, uitgestrek oor n groot bak tradisioneel van koper vervaardig.

Die meeste moderne timpani is pedaaltimpani en kan vinnig en akkuraat ingestel word vir spesifieke note deur vaardige spelers deur die gebruik van n beweeglike voetpedaal. Hulle word bespeel deur die kop te slaan met n gespesialiseerde tromstok, genoem n timpanistok of timpanihamer.

Timpani het ontwikkel uit die militêre tromme en klassieke orkeste in die laaste derde van die 18de eeu. Vandag word dit gebruik in baie verskillende tipes ensembles, insluitend konsertorkeste, marsjeerorkeste, en selfs in sommige rock-orkeste.

                                     
  • Escopetarre Eufonium Flügelhorn Fluit Guzheng Hardangerviool Harp Hobo Keteltrom Kitaar Klavier Klawerbord Konsertina Kontrabas Klarinet Lier Mellotron
  • soos die Franse horing, kontrabas, fluit, viool I en viool II, fagot, keteltrom hobo, klarinet, Altviool, Tjello, trompet, volle koor en solo sopraan
  • blaasinstrument s 2 in F, 2 in B 2 F trompette alt - tenoor - en bastromboon keteltrom en eerste en tweede viool altviool tjellos kontrabasse Renate Ulm red
  • klarinette 2 fagotte 4 Horing blaasinstrument 2 trompette 3 tromboon keteltrom en eerste en tweede viool altviool tjello kontrabas Renate Ulm red.
  • koperketeltrom, is as n spreekbuis van die godheid beskou. In so n keteltrom was dikwels n godebeeldjie. In die oorgelewerde teksbronne kom daar tekens
  • baskitaar, fagot, kontrafagot, tromboon, baritonhoring, tuba en die keteltrom Dit word ook gebruik vir die laagste note van die Franse horing en vir
                                     
  • die toonhoogtes tussenin insluit. Party instrumente, soos die tromboon, keteltrom strykinstumente sonder riggels, elektroniese instrumente en die stem

Users also searched:

keteltrom, artikels met gnd-identifiseerders. keteltrom,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →