Back

★ Kuns - alles ..



                                               

Tong van Lucifer

Die Tong van Lucifer is n reuse ovaalagtige korfkonstruksie, 9 meter hoog en 4 meter breed, geskep deur Ruud van de Wint met dik koperdraad wat soos n spoeletjie omwikkel is. Dit is onthul in 1993 en staan gewoonlik langs die A6, op die Knardijk, in die Nederlandse provinsie Flevoland. Die interne konstruksie van die geraamte met die koperbedrading word geskat op 8 tot 10 ton. Die aanskafwaarde van De Tong van Lucifer wat in 1993 op die Knardijk geplaas is, was € 181 512. Daarvan dra die provinsie € 121 008 by, en die res deur die toenmalige Ministerie van Welzijn, Volksgezondheid en Cultuur.

                                               

Kontras

Kontras is die verskil tussen mense, dinge, idees of situasies wat met mekaar vergelyk word. Dit kom voor wanneer twee sake teenoor mekaar gestel word en daarom teenoorgesteldes is. Bv. Die nat kol op die droe handdoek, of die nietige miskruier en die magtige olifant. Kontras dui op ʼn teenstellende verskil en word gewoonlik gebruik met betrekking tot lede van n algemene klas, beskou in n verhouding van naasmekaar- of teenoorstelling, wat verskil in eienskappe uitbring. Bv. Die twee vorm n sterk kontras met mekaar.

                                               

Keltiese kruis

Die Keltiese kruis kombineer die Christelike kruis met n sirkel wat die kruispunt omring. Dit is die simbool van die Keltiese Christendom, alhoewel dit moontlik n voor-Christelike oorsprong het.

                                     

★ Kuns

  • artikel handel oor die algemene begrip van kuns Vir die groep kreatiewe vakgebiede, sien Die kunste. Kuns is die uiteenlopende terrein van menslike kreatiewe
  • Die Suid - Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns is n multidissiplinêre organisasie wat hom beywer vir die bevordering van wetenskap, tegnologie en
  • Japannese kuns dek ʼn wye reeks style en media, insluitend antieke pottebakkery, beeldhou, inkkuns, blokwerk, keramiekwerk, origami en ook meer onlangs
  • Kontemporêre kuns Kontemporêre kuns is kuns wat in die hede geskep word. Kontemporêre kuns behels, en ontwikkel uit postmoderne kuns wat op sigself n
  • Moderne kuns sluit kunswerke in wat gedurende die tydperk van ongeveer die 1860 s tot 1970 s geskep is, en dui op die styl en filosofie van die kuns wat uit
  • Tekenkuns Skilderkuns Beeldhouwerk Gemengde media Beeldende kuns ook genoem visuele kuns behels enige sigbare kuns maar sluit uitvoerende kunste uit.
  • Postmoderne kuns is n groep kunsbewegings wat daarop gerig was om sekere aspekte van modernisme of aspekte wat in die nasleep daarvan ontwikkel het, te
  • Abstrakte kuns gebruik n visuele taal van vorm, kleur en lyn om n komposisie te skep wat met n mate van onafhanklikheid van visuele verwysings in die
  • Gotiese kuns was n Middeleeuse kunsstyl wat in die 12de eeu n.C. vanuit Romaanse kuns in Noord - Frankryk ontwikkel het, gelei deur die gelyktydige ontwikkeling
  • Die Departement van Kuns en Kultuur is een van die departemente van die Suid - Afrikaanse regering. Dit bevorder, ondersteun, ontwikkel en beskerm kunste
                                     
  • Interaktiewe kuns is n kunsvorm waar die kyker betrek moet word sodat die kuns sy doel bereik. Sommige interaktiewe kunsinstallasies slaag hierin deur
  • Kinetiese Kuns is n tipe kuns waar beweging n integrale deel van die kunswerk is sien video 1 - Uli Aschenborn van Suider - Afrika en video 3 - George
  • Township - kuns is n kunsrigting eie aan die politieke en sosiale struktuur van die Swart gemeenskap in Suid - Afrika en is deur Swart kunstenaars soos Mslaba
  • Katalaanse kuns is die artistieke kuns wat, in wat vandag die teenswoordige Katalonië is, voortgebring is. Dit het n parallelle evolusie met die res
  • die kuns bevry van wat Gauguin die kettings van die waarskynlikheid genoem het en was sterk ten gunste van die gedagte van l art pour l art kuns ter
  • Die kuns van Antieke Griekeland het n groot invloed op die kultuur van baie lande regoor die wêreld gehad, veral op die gebied van beeldhouwerk en argitektuur
  • Romaanse kuns het teen die middel van die 10e eeu byna gelyktydig op verskillende plekke in Wes - Europa begin ontwikkel. Hoewel die Romaanse kuns hoofsaaklik
  • Kinechromatiese kuns is n vorm van kuns waarin die beeld, veral met verwysing na die kleur wat die kyker waarneem, verander as gevolg van een of ander
  • Die kuns van geheue Latyn: ars memoriae is een van n aantal beginsels wat losweg verband hou met mnemoniese beginsels en tegnieke. Die mnemoniese beginsels
                                     
  • C. het die Chinese kuns onder invloed van die Boeddhistiese kuns gekom, en op sy beurt het China weer n stempel gedruk op die kuns van Japan en Korea
  • Kontemporêre Afrika - kuns beskryf die verskillende temas en kunsvorms van die kontinent van Afrika. Dit verwys hoofsaaklik na n aantal van style en nasionale
  • Die oudste voorbeelde van prehistoriese kuns dateer uit die Laat Paleolitikum van 40 000 tot ca. 10 000 v. C. en bestaan uit die sogenaamde Venusse en
  • n lid van die Nasionale Vergadering van Suid - Afrika vir die African National Congress. Hy is die dienende kabinetsminister van sport, kuns en kultuur.
  • Onder grafiese kuns ook grafiek of prentkuns genoem word verstaan kunswerke wat geskep word deur die toepassing van drukprosesse waaroor die kunstenaar
  • Tradisionele Afrika - kuns is die kuns wat deur die bevolkingsgroepe in Afrika suid van die Sahara ontwikkel. Dit sluit nie die gebied noord van die Sahara
  • 47.21556 0.06222 Die Kasteel van Montsoreau - Museum van Kontemporêre Kuns Frans: Château de Montsoreau - Musée d Art Contemporain is n groot museum
  • Wiskunde en kuns is op verskeie wyses aan mekaar verwant. Wiskunde is self al beskryf as n kunsvorm wat deur skoonheid gemotiveer is. Wiskunde kan in
  • kunsgeskiedenis. Sedert die 15e eeu is daar gestreef na die groot hoogtes wat die kuns in die klassieke Oudheid bereik het. Met die ideaal in gedagte het daar in
  • Die Ludwig Forum vir Internasionale Kuns is n museum vir moderne en hedendaagse kuns in Jülicher Straße 97 - 109 in Aken in die Duitse deelstaat Noordryn - Wesfale
                                     
  • mense is, is daar baie standaardverwysings van proporsies wat universeel in kuns meting, of medisyne gebruik word. In meting, word liggaamlike proporsies

Users also searched:

kuns, alles. kuns, kategorie:kuns,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →