Back

★ Kolonie - artikels met gnd-identifiseerders ..



Kolonie
                                     

★ Kolonie

n Kolonie is n land wat onder die oorheerskap van n andere land is. Byvoorbeeld die Kaap was n kolonie onder Nederlandse oorheerskappei vanaf 1652 tot 1795 en weer vanaf 1803 tot 1806. Hy val onder Britse oorheerskappei tussen 1795 en 1802 en weer vanaf 1806 totdat dit in 1910 n gedeelte van die Unie van Suid-Afrika word.

                                     
  • Natal Engels: Colony of Natal was n Britse kolonie in Suider - Afrika. Dit is op 4 Mei 1843 n Britse kolonie verklaar nadat die Britse regering die Boererepubliek
  • Die Oranjerivierkolonie Engels: Orange River Colony was n Britse kolonie wat geskep is met die anneksasie van die Oranje - Vrystaat in 1900, na die Boere - oorlog
  • Olie Kolonie is n Afrikaanse rolprent wat op 19 Mei 1975 vrygestel is. Die regisseur was Neil Hetherington terwyl Hein Toerien die skryfwerk behartig
  • n Melaatse kolonie is n plek waar melaatse mense in kwarantyn gehou word. Melaatsheid is n aansteeklike siekte wat gekenmerk word deur sere aan die
  • Klein - Venedig of Welser - Kolonie was n mislukte 16de eeuse poging om n Duitse kolonie in Venezuela in Suid - Amerika te vestig. Die Augsburgse bank - families
  • Natal kan wees: Natal, Brasilië, n stad in Brasilië Natal kolonie n voormalige Britse kolonie in Suid - Afrika Natal provinsie n voormalige provinsie
  • n aanvang geneem en teen die einde van die jaar 1800 ten einde geloop. Die Kaap was vir die grootste deel van die 18de eeu n kolonie van Nederland.
  • te hou, asook om handelsroetes na die Verre Ooste te beheer. n Britse kolonie word op 8 Januarie 1806 daargestel en die Kaapkolonie bly onder Britse
  • Nederlandse Kaapkolonie was tussen 1652 en 1795 n kolonie van die Verenigde Oos - Indiese Kompanjie. Die kolonie is deur Jan van Riebeeck gestig as n herlaai
                                     
  • het, was dit n Britse kolonie Tussen 1821 en 1877 het dit deel uitgemaak van Brits - Wes - Afrika en is n vlag van die kolonie gebruik n blou Britse
  • Suid - Rhodesië Engels: Southern Rhodesia, amptelik Kolonie van Suid - Rhodesië, Engels: Colony of Southern Rhodesia vernoem na Cecil Rhodes was tot en
  • Hindia Timur Belanda was n Nederlandse kolonie en het bestaan vanaf 1800 tot 1949. Die geskiedenis van die kolonie begin in 1619 met die verowering van
  • Griekwaland - Wes het in 1873 n Britse kolonie geword, met Kimberley as sy hoofstad. In 1880 is die gebied deur die kolonie Kaap die Goeie Hoop geannekseer.
  • Duits - Suidwes - Afrika Duits: Deutsch - Südwestafrika, DSWA was vanaf 1884 tot 1915 n kolonie van die Duitse Keiserryk op die gebied van die hedendaagse Namibië. Met
  • Oerdoe: برطانوی راج of Brits Rai rāj afgelei van regeer was n Britse kolonie op die Indiese subkontinent en dele van Indo - China, wat tussen 1858 en
  • verloor. Die selle van so n kolonie word deur slym bymekaargehou. Seldeling vind binne die slymlaag plaas. Die kolonie word gewoonlik die palmellafase
  • Augustus 1914 tot Julie 1915. Dit het gelei tot gevegte om die Duitse kolonie Suidwes - Afrika tans Namibië Die gevegte het ook uitgebrei tot die suidelike
  • kolonie geword. Met selfregering onder die bewind van die Orangia Unie het die kolonie die Nederlandse taal weer erken en vanaf 1907 word die kolonie
                                     
  • n vlag van die kolonie gebruik n blou Britse vaandel met die koloniale embleem. In 1888 het Sierra Leone n afsonderlike kolonie geword en is n nuwe
  • Jiaozhou - baai, Volksrepubliek China Klein - Venedig of Welser - Kolonie was n mislukte poging om n Duitse kolonie in Venezuela te vestig. Duitsland het na die Eerste
  • Mitiese seegod, Neptunus. Hierdie simbool pryk ook op die Sëel van die kolonie wat deur die wapenskild van Barbados vervang is. Die gebroke staaf van
  • Franse besetting van die Essequibo - en Demerara - kolonie gestig, en is toe Longchamps genoem. Nadat die kolonie aan die Nederlanders teruggegee is, is die stad
  • Nederlandse kolonie in die 17de eeu, van 1630 tot 1654. Brasilië is oorspronklik deur Portugal gekoloniseer, en n deel van die kolonie is oorgeneem
  • Portugese Timor, n nalatenskap van die land se vorige status as n Portugese kolonie Die domein tp is amptelik in Desember 1997 van stapel gestuur deur connect
  • genoem na Cecil Rhodes is die vorige naam van n selfregerende Britse kolonie in Suider - Afrika wat ná n eensydige onafhanklikheidsverklaring deur n
  • Sverige, Fins: Uusi Ruotsi, Latyns: Nova Svecia is n voormalige Sweedse kolonie wat van 1638 tot 1655 in Noord - Amerika bestaan het. Die gebied is vandag
  • is n vlag van die kolonie gebruik n blou Britse vaandel met die koloniale embleem. In 1888 het Gambië n afsonderlike kolonie geword en is n nuwe
  • bande met Australië wat ook die Suiderkruis op sy vlag het. In die Duitse kolonie van Duits - Nieu - Guinee wat vandag die noorde van Papoea - Nieu - Guinee vorm


                                     
  • Nieu - Frankryk Frans: La Nouvelle - France is n Franse kolonie in Noord - Amerika, wat in die tydperk tussen 1608 en 1763 bestaan en naas die gebied van
  • Brits - Wes - Afrika en is n vlag van die kolonie gebruik n blou Britse vaandel met die koloniale embleem. As afsonderlike Britse kolonie 1877 tot 1957 was die naam

Users also searched:

kolonie, artikels met gnd-identifiseerders. kolonie,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →