Back

★ Kinyarwanda - artikels met gnd-identifiseerders ..



Kinyarwanda
                                     

★ Kinyarwanda

Kinyarwanda of Rwanda is n Bantoetaal wat deur sowat 12.1 miljoen mense in Rwanda by die Groot Mere van Afrika gepraat word. Dit vorm saam met Engels, Frans en Swahili die amptelike tale van Rwanda en is die moedertaal van sowat 95% van dié land se bevolking. Kinyarwanda is nou verwant aan Kirundi, een van die amptelike tale van Burundi. Albei tale is onderling verstaanbaar en amper identies. Saam met ander tale vorm Kinyarwanda en Kirundi n dialekkontinuum, Rwanda-Rundi genoem, wat deur sowat 23 miljoen mense gepraat word.

                                     
  • van sowat 95 van dié land se bevolking. Kirundi is nou verwant aan Kinyarwanda een van die amptelike tale van Rwanda. Albei tale is onderling verstaanbaar
  • Fang Pangwe, Faŋ, Paŋwe Herero Otjiherero Kikuyu Gĩkũyũ Kimbundu Kinyarwanda Ikinyarwanda Kirundi Ikirundi Kongo Kikongo Kwangali RuKwangali
  • Bantoetale bv. Chichewa, Comoraans, Fang, Herero, Kikuyu, Kimbundu, Kinyarwanda Kirundi, Kongo, Kwangali, Lingala, Luba - Kasai, Luganda, Oshiwambo, Shona
  • Comoraans Shikomori of Shimasiwa Fang Pangwe, Faŋ, Paŋwe Kikuyu Gĩkũyũ Kinyarwanda Ikinyarwanda Kirundi Ikirundi Kongo Kikongo Lingala Lingála Luba - Kasai
  • Republiek die Kongo, Tanzanië en Uganda. Hulle praat Kirundi in Burundi of Kinyarwanda in Rwanda, twee Bantoetale binne die Niger - Kongo - taalfamilie, as moedertaal
  • Demokratiese Republiek die Kongo en Tanzanië. Hulle praat Kirundi in Burundi of Kinyarwanda in Rwanda, twee Bantoetale binne die Niger - Kongo - taalfamilie, as moedertaal
  • Republiek die Kongo, Tanzanië en Uganda. Hulle praat Kirundi in Burundi of Kinyarwanda in Rwanda, twee Bantoetale binne die Niger - Kongo - taalfamilie, as moedertaal
  • Swahili Rwanda se vierde amptelike taal geword, saam met Engels, Frans en Kinyarwanda Daarbenewens vorm Swahili saam Kongo, Lingala en Luba - Kasai die nasionale
  • Khotanese kik ki Kikoejoe Kikuyu Gikuyu Kikuyu kin rw Rwandees Kinyarwanda Kinyarwanda Rwandees kir ky Kirgies Kirghiz Kirgizisch kmb Kimbundu kok Konkani
                                     
  • Tabora 1916, tydelik Taal Tale Duits amptelik Swahili, Kirundi, Kinyarwanda Maasai, Iraqw, Chaga - tale Godsdiens Islam, Christendom Rooms - Katolieke
  • 3 919 25 Rwanda Republiek Rwanda Kigali Rwandese frank Engels, Frans, Kinyarwanda en Swahili 26 798 7 600 000 1 300 37 São Tomé en Príncipe Demokratiese
  • merin marun mefa meje mejo mesan mewa Bantoetale 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Kinyarwanda zero rimwe kabiri gatatu kane gatanu gatandatu karindwi umunani icyenda

Users also searched:

kinyarwanda, artikels met gnd-identifiseerders. kinyarwanda,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →