Back

★ Kızılırmak - artikels met gnd-identifiseerders ..



Kızılırmak
                                     

★ Kızılırmak

Die Kızılırmak is met n lengte van 1 355 km die langste rivier wat in sy geheel deur Turkye vloei. Dié rivier ontspring by Imranlı in die Sivas-provinsie, sowat 150 km wes van die Eufraat se bron. Aansluitend vloei dié rivier in n suidwestelike rigting deur die stad Sivas en bereik Kappadosie. Vanaf hier vloei die Kızılırmak in n noordwestelike rigting en later in n noordelike rigting deur Kırıkkale, sowat 80 km oos van die Turkse hoofstad Ankara. Aansluitend vloei dié rivier in n noordoostelike rigting deur die Pontiese gebergte en mond noordwes van Samsun en noord van Bafra in n wye delta in die Swartsee uit.

Die Turkse naam van die Kızılırmak is afgelei van die rooi klei-sediment, wat die rivier meevoer.

                                     
  • 131 200 myl³ Lengte: 1 175 km 730 myl Invloei: Dnister, Dnjepr, Donau, Kızılırmak Uitvloei: Bosporus Eiland e: 10 Nedersettings: Batoemi, Boergas, Constanța

Users also searched:

kızılırmak, artikels met gnd-identifiseerders. kızılırmak,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →