Back

★ Kolima - artikels met gnd-identifiseerders ..



Kolima
                                     

★ Kolima

Die Kolima is n groot noord-vloeiende rivier in die Russiese Verre-Ooste. Dié rivier, met n lengte van 2 129 km, onstaan deur die saamvloei van die Koeloe und Ajan-Joerjach in Soentar-Chajata, Jakoetie, net suidoos van die Indigirka se bron. Aansluitend vloei dié rivier in n noordoostelike rigting deur die Magadan-oblast en bereik Sinegorje. Vanaf hier vloei die Kolima in n noordwestelike rigting deur Sejmchan en vloei later in n noordelike rigting tot by Zyryanka en bereik die Jakoetie-republiek. Aansluitend vloei dié rivier in n noordwestelike rigting deur Srednekolymsk en mond noord van Chersky in n delta in die Oos-Siberiese See uit.

Die Kolima se omgewing is gekenmerk deur die Taiga, wat by die kus verder noord in Toendra oorgaan. Dié rivier vries in Oktober en bly tot Mei-Junie onder die ys.

                                     
  • Belangrike riviere wat in die Oos - Siberiese See uitmond is die Indigirka en die Kolima Die see is feitlik die hele jaar gevries. East Siberian Sea in Engels
  • van die bruinbeer wat voorkom in van Oos - Siberië tot die Lena - rivier en Kolima en oor die algemeen dwarsoor Jakoetië en die Altaigebergte. Hierdie Rusland - verwante
  • belangrikste riviere sluit in Aldan, Anadirrivier, Angara, Argoen, Indigirka, Kolima Olenjok, Oljokma, Selenga, Tsjoelim, Wiljoei, Witim en Zeja. Polities is
  • Chastach en Taryn - Joerjach in Soentar - Chajata, Jakoetië, net noordwes van die Kolima se bron. Aansluitend vloei dié rivier in n noordelike rigting deur die
  • Rusland. Dit is aan die Indigirka - rivier, 30 km noordwes van Tomtor aan die Kolima - snelweg, geleë. Oimjakon is bekend daarvoor dat dit die heeltyds bewoonde
  • vervoer. Van 1911 af het stoombote een keer per jaar van Wladiwostok na Kolima die Kolima - stoombote gevaar. Nordenskiöld, Nansen, Amundsen, De Long, Makarov
                                     
  • skommelings. Oos - Siberiese lorkebome naby Kolima in Noordoos - Siberië. Oos - Siberiese lorkebome naby Kolima Geelkleurige Amerikaanse lorkebome in Noord - Minnesota
  • 2 650 km Lena - sytak Olenjok 2 292 km Aldan 2 273 km Lena - sytak Kolima 2 129 km Indigirka 1 726 km Alazeja 1 590 km Amga 1 462 km Aldan - sytak
  • kampkomplekse was waarskynlik die drie noord van die Noordpoolsirkel by Kolima Norilsk en Workoeta. Hoewel daar baie politieke gevangenes was, was die
  • en die geologiese samestelling van Oos - Siberië beskryf. In 1892 het die Kolima - Jana en Indigirka - rivier verken. Die Tsjerski - gebergte en verskeie bergpieke
  • van die bruinbeer wat voorkom in van Oos - Siberië tot die Lena - rivier en Kolima en oor die algemeen regoor Jakoetië en die Altaigebergte. Die wasbeerhond
  • Oos - Siberiese lorkebome naby Kolima in Noordoos - Siberië

Users also searched:

kolima, artikels met gnd-identifiseerders. kolima,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →