Back

★ Karlovy Vary - artikels met gnd-identifiseerders ..



Karlovy Vary
                                     

★ Karlovy Vary

Karlovy Vary, Duits: Karlsbad, gelee in die weste van Tsjeggie, is een van die bekendste en mees tradisieryke hersteloorde ter wêreld. Saam met twee ander hersteloorde - Františkovy Lázně en Marienbad - vorm Karlovy Vary die hartland van die sogenaamde Wes-Boheemse Driehoek van Mineraal- en Warmbaddens. Die stad met n bevolking van meer as 49 000 is in n nou vallei by die Teplárivier se monding in die Ohře gelee. Voor die Tweede Wêreldoorlog was Karlsbad se bevolking nog merendeels Duitssprekend.

Die huidige stad se oorspronge strek terug tot in die 14de eeu. Volgens historiese oorlewerings het Karel IV, koning van Boheme en keiser van die Heilige Romeinse Ryk, tydens n jag op die warmbronne afgekom een van sy jaghonde het per ongeluk daarin beland en hier n nedersetting laat vestig wat sy naam sou dra en waaraan nog in sy eerste bestaansjaar, op 14 Augustus 1370, stadstatus toegeken is. n Ouer nedersetting, Wary of Vary, het hier of naby egter sedert die 10de eeu of selfs vroeer bestaan. Die warmbaddens was reeds in die 16de eeu uiters gewild by welvarende adellike families. As gevolg van brandrampe en oorstromings het min geboue uit dié tydperk bewaar gebly. So dateer die meeste van Karlsbad se argitektoniese besienswaardighede uit die stad se bloeitydperk in die 18de en 19de eeu.

Die oorheersende argitektoniese style is Neobarok en Neorenaissance. Twee Weense argitekte, Ferdinand Fellner en Hermann Hellmer, was meer as twee dekades in die destydse Karlsbad werksaam. Die prestigieuse projekte, wat hulle hier verwesenlik het, sluit die Grandhotel Pupp, die Keiserbadhuis Kaiserbad, die stadskouburg, die Parkkollonades en die uitkyktoring Goetheblick in.

                                     
  • deur die Oostenrykse entrepreneur Ludwig Moser 1833 1916 gestig en in Karlovy Vary vroeër Karlsbad, Oostenryk - Hongarye gesetel is. Met sy handvervaardigde
  • Cheb Okres Cheb in die Karlovy Vary - streek Karlovarský kraj Saam met twee ander hersteloorde en badplase, Karlovy Vary Karlsbad en Františkovy
  • samevloeiing van die Omrivier en die Irtisj geleë. Puchov, Slowakye Karlovy Vary Tsjeggië Kaifeng, Volksrepubliek China Jinju, Suid - Korea Petropawlowsk
  • bevolking van meer as 5 500. Saam met twee ander hersteloorde en badplase, Karlovy Vary Karlsbad en Mariënbad, vorm Františkovy Lázně die hartland van die
  • hoofrol verfilm. Die film is met die hoofprys van die 42ste Filmfees van Karlovy Vary Karlsbad in die Tsjeggiese Republiek bekroon. Slegs twee van Indridason
  • Smetana - kwartet gestig en 1ste viool en later altviool gespeel, voordat hy in Karlovy Vary en Brno begin dirigeer het. Hy het in 1956 begin dirigeer by die Komische
                                     
  • met 4 ½ - 5 ½. Ook by twee groot toernooie, in Bad Kissingen, 1928 en Karlovy Vary 1929, bewys Euwe dat hy in die top liga hoort. In 1930 en 1934 wen Euwe
  • Pilsen - streek Plzeňský kraj Pilsen 549 618 570 401 K Karlovy Vary - streek Karlovarský kraj Karlovy Vary 304 588 295 595 U Ústí nad Labem - streek Ústecký kraj
  • Grand Hotel Imperial in Karlsbad Karlovy Vary in 1912. Voor die Eerste Wêreldoorlog was Europese spa s soos Karlsbad middelpunte van die maatskaplike

Users also searched:

karlovy vary, artikels met gnd-identifiseerders. karlovy vary,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →