Back

★ Konkani - artikels met gnd-identifiseerders ..



Konkani
                                     

★ Konkani

Konkani is n Indo-Ariese taal wat deur sowat 6 miljoen mense in Suidwes-Indie gepraat word, veral in die deelstaat Goa asook die aangrensende deelstate Karnataka en Maharashtra. Konkani is een van die amptelike tale van Indie naas Engels en Hindi. Konkani word in Devanagari geskryf, n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie. Dit is nou verwant aan Marathi en word soms as n dialek van dié taal beskou. Ander verwante tale sluit in Dhivehi op die Maledive en Singalees op Sri Lanka.

                                     
  • Ander verwante tale sluit in Konkani in die Indiese deelstaat Goa en Marathi in die Indiese deelstaat Maharashtra, hoewel Konkani soms as n dialek van Marathi
  • Ander verwante tale sluit in Konkani in die Indiese deelstaat Goa en Marathi in die Indiese deelstaat Maharashtra, hoewel Konkani soms as n dialek van Marathi
  • word in Devanagari geskryf, n Brahmi - skrif uit die Indiese skriffamilie. Konkani is nou verwant aan Marathi en word soms as n dialek van dié taal beskou
  • 61 130 704 in 2011 gehad. Naas die ampstaal Kannada word onder andere Konkani gepraat. Die deelstaat se geografie word gekenmerk deur die Wes - Ghats en
  • Deepika Padukone Konkani द प क पड क ण gebore: 6 Januarie 1986 is n Indiese aktrise en model. As een van die mees gewilde en die hoogste betaalde
  • Marathi en bestaan veral uit Marathi s. Naas die ampstaal word onder andere Konkani gepraat. Die Bene Israel was n histories belangrike etniese groep in dié
  • Kannauji 9, 5 miljoen Hariyanavi 8 miljoen Marwari 7, 8 miljoen Konkani 6 miljoen Bundeli 5, 6 miljoen Kasjmiri 5, 5 miljoen Dogri 4 miljoen
  • ਅਚ ਰ. In Tamil staan Atcha as oorugaai ஊற க ய bekend. Die Marathi, Konkani en Gujarati woorde vir Atcha is lonache ल णच adgai, en athānũ અથ ણ
  • Kannauji 9, 5 miljoen Hariyanavi 8 miljoen Marwari 7, 8 miljoen Konkani 6 miljoen Bundeli 5, 6 miljoen Kasjmiri 5, 5 miljoen Dogri 4 miljoen
  • amptelike taal van Karnataka Kasjmiri amptelike taal van Jammu en Kasjmir Konkani amptelike taal van Goa Maithili amptelike taal van Bihar Malayalam
  • amptelike taal van Karnataka Kasjmiri amptelike taal van Jammu en Kasjmir Konkani amptelike taal van Goa Maithili amptelike taal van Bihar Malayalam
                                     
  • Kinyarwanda, Rwandees kir ky Kirgies Kirghiz Kirgizisch kmb Kimbundu kok Konkani Konkani kom kv Komi Komi Komi kon kg Kongo Kongo Kikongo Kongolees kor ko
  • Gujarati 112 158 204 Delhi Nieu - Delhi Hindi 1483 13 850 507 Goa Panaji Konkani 3702 1 347 668 Gujarat Gandhinagar Gujarati 196 024 50 671 017 Haryana
  • het was Kalaga Prabhu, n goudhandelaar van Cochin. Hy was een van die Konkani handelaars in Cochin hedendaagse Kochi in Kerala Omdat hy met die Moslemkoning

Users also searched:

konkani, artikels met gnd-identifiseerders. konkani,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →