Back

★ Krugersdorp - artikels met gnd-identifiseerders ..



Krugersdorp
                                     

★ Krugersdorp

Krugersdorp, oorspronklik Paardekraal genoem en voorheen met n eie stadsraad, is n stad in die munisipale gebied bekend as Mogale City, op die Wesrand van Gauteng, Suid-Afrika.

                                     

1. Geskiedenis

Krugersdorp het sy bestaan te danke aan goud soos baie dorpe in Gauteng. Op 27 April 1887 het die regering van die Transvaalse Republiek besluit om 428 ha van die plaas Paardekraal teen £3 000 aan te koop vir n dorp. Die dorp moes dien as n administratiewe sentrum vir al die mynboubedrywighede wes van Johannesburg. Die eienaar van die plaas, Marthinus Pretorius, het aangedring dat die nuwe dorp ter ere van Paul Kruger genoem word. Die eerste standplase is op 31 Oktober 1887 verkoop. Twee jaar later het die regering £800 aan die munisipaliteit geskenk om bome langs die strate te plant. Die spoorlyn vanaf Johannesburg het Krugersdorp teen 1891 bereik.

George Pratley, die Suid-Afrikaanse ingenieur van Krugersdorp, het Pratley Putty in die sestigerjare ontwerp.

                                     

2. Algemeen

Krugersdorp is veral bekend vir sy geskiedkundige rol in die Jameson-inval, die Eerste Vryheidsoorlog, die Paardekraal Monument die nabygelee myne en die Sterkfonteingrotte wat tot wêrelderfenisgebied verklaar is. Hierdie grotte noordwes van Krugersdorp het internasionale bekendheid verwerf toe die Skotse medikus en paleontoloog dr. Robert Broom hier in 1947 "Mevrou Ples" en ander mensagtige fossiele ontdek het. Die N14 nasionale pad gaan noordwes van Krugersdorp verby.

                                     

3. Distrik

Die distrik is 1 500 km 2 groot. Die myne in die distrik lewer hoegraadse mangaan, verskeie kleurstowwe, kalk en dolomiet. Die belangrikste landbouprodukte is mielies, tabak, beeste, suiwelprodukte, sagte vrugte en snyblomme. Dr. D.F. Malan het op 8 Oktober 1952 die eerste aanleg geopen wat uraan as n neweproduk van goud produseer.

                                     

4. Besienswaardighede

  • Tarlton International Raceway.
  • Sterkfonteingrotte.
  • Krugersdorp Wildreservaat.
  • Krugersdorp Museum.
  • Ou Kromdraai Goudmyn.
  • Wieg van die Mensdom.
  • Paardekraal Monument.
  • Robert Broom Museum.
  • Wondergrot.
  • Maropeng.
                                     

5. Bekende inwoners van Krugersdorp

  • Danie Theron, n baasverkenner in die Tweede Vryheidsoorlog.
  • Daniel Krige, ingenieur en professor.
  • Marthinus Wessel Pretorius, eerste President van die ZAR.
  • Frederik Willem de Klerk, voormalige Staatspresident.
  • Brad Binder, eerste Suid-Afrikaanse wenner van n MotoGP wedren.
  • Phil Mostert, Suid-Afrika se sestiende Springbokrugbykaptein is hier gebore.
  • Clive Derby-Lewis, verregse politikus wat sluipmoord op Chris Hani gepleeg het.
  • Jan Kemp, soldaat en kabinetsminister.
  • Christa Steyn, Afrikaanse sangeres is hier gebore.
                                     

6. Onderwys

Die skole in Krugersdorp sluit in:

  • Townview High.
  • Monument Primary.
  • Laerskool Krugersdorp-Noord.
  • Hoerskool Monument.
  • Laerskool Ebenhaeser.
  • Hoerskool Bastion.
  • Laerskool Kenmare.
  • Krugersdorp High.
  • Hoerskool Jan de Klerk.
  • HTS Nic Diederichs.
  • Hoerskool Noordheuwel.
  • Laerskool Millennium Primary.
                                     

7. Bronne

  • Rosenthal, Eric, Encyclopaedia of Southern Africa, Juta and Company Limited, Kaapstad en Johannesburg, 1978.
  • Erasmus, B.P.J. 1995. Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.
                                     
  • 1978 Krugersdorp - Oos op die Wes - Randse dorp Krugersdorp gestig is. Van Januarie 1950 af het die westelike wyke van die gemeente Krugersdorp afsonderlike
  • Gereformeerde kerk Krugersdorp is die oudste gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid - Afrika GKSA op die Wes - Randse dorp Krugersdorp en sedert 1986
  • Op 7 Oktober 1919 open Laerskool Krugersdorp - Noord sy deure met 23 leerlinge, drie onderwyseresse, die hoof, mev. A Lowden en me. McClelland. Almal het
  • Gereformeerde kerk Krugersdorp - Oos was die derde Afrikaanse gemeente van die GKSA op Krugersdorp Die moedergemeente Krugersdorp is reeds in April 1896
  • Die NG gemeente Krugersdorp was die moedergemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Krugersdorp maar is in 2010 ingelyf by die NG gemeente Luipaardsvlei
  • Krugersdorp was n kiesafdeling van die Suid - Afrikaanse Volksraad vanaf die eerste algemene verkiesing op 15 September 1910 ná Uniewording op 31 Mei daardie
  • Die NG gemeente Krugersdorp - Oos is n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland voorheen Wes - Transvaal Die gemeente is
  • Die NG gemeente Krugersdorp - Noord is n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland voorheen Wes - Transvaal Die gemeente
  • tot Roodepoort toegetree, want wes daarvan is die Gereformeerde kerk Krugersdorp die oudste gemeente aan die Rand, reeds op 25 April 1896 gestig en n


                                     
  • Die R563 is n streeksroete wat Krugersdorp met die R560 in Hekpoort verbind. Die roete verlaat Krugersdorp as Van Riebeeckweg en word Sterkfonteinweg
  • gemeente Krugersdorp - Wes, waarby die NG gemeente Krugersdorp - Suid ingelyf is. Die kerkgebou is geleë op die hoek van Gould - en Herbertlaan, Krugersdorp - Wes
  • weste van Gauteng, Suid - Afrika. Die dorp lê tussen Carletonville en Krugersdorp en is 45 km wes van Johannesburg. Ná die ontdekking van goud was daar
  • Die R28 is n provinsiale roete in Suid - Afrika wat Krugersdorp met Vereeniging verbind via Randfontein. Die R28 was voorheen met Pretoria verbind, maar
  • Die R558 is n streeksroete wat die R82 - provinsiale pad met Krugersdorp verbind. Die roete begin waar dit van die R82 aftak, 5 km suid van Walkerville
  • Suid - Afrika. Dit is net noord van Krugersdorp waar die N14 nasionale pad die Krokodilrivier kruis. Die pad terug na Krugersdorp gaan teen die bekende Muldersdrift
  • aan die Witwatersrand te stig. Op 25 April is die Gereformeerde kerk Krugersdorp van Rustenburg afgetig en op 23 Mei is ook die Johannesburgse gemeente
  • Gereformeerde Kerke in Suid - Afrika aan die Witwatersrand naas die gemeente Krugersdorp wat net n maand vroeër gestig is. Op 1 April 1943 is die grense tussen
  • Gauteng, Suid - Afrika. Nedersettings in die munisipaliteit sluit in: Krugersdorp Magaliesburg Tarlton Munsieville Hekpoort Azaadville Kagiso Kromdraai
  • die Gereformeerde Kerke in Suid - Afrika, waarvan 16 en n half jaar in Krugersdorp Tydens Willem Venter se geboorte in die Noordoos - Kaap was dit die donker
  • aangesien Krugersdorp in 1904 n eie predikant gekry het. Gevolgelik het die kerkraad liewer hulle goedkeuring daaraan geheg dat die kombinasie Krugersdorp - Johannesburg
  • bestaan het, eindelik bygelê is. Noordrand is afgestig van Florida, Krugersdorp en Linden en het gestrek van Fairland af oor Honeydew tot anderkant Lanseria
  • 1954 afgestig en Roodepoort in 1957. Ook Noordrand 1960, deels uit Krugersdorp en Linden en Ontdekkers 1966 is afgestig van Florida. Ná die Florida - gemeente


                                     
  • Boeregeneraal. Oosthuizen is gebore op die plaas Sterkfontein, noord van Krugersdorp Sy ouers was Daniel Jacobus Oosthuizen en Anna Susanna Oosthuizen. Hy
  • Munsieville is n township naby Krugersdorp aan die Wesrand. Hoofplek Munsieville Sensus 2011. Hierdie artikel is n saadjie. Voel vry om Wikipedia
  • die gebied Roodepoort - Maraisburg een wyk van die Gereformeerde kerk Krugersdorp gevorm en later twee. Hulle het gewoon in Roodepoort, Hamberg, Florida
  • Azaadville is n township naby Krugersdorp aan die Wesrand. Dit huisves histories n meerderheid Indiër - Suid - Afrikaners. Subplek Azaadville Sensus
  • gemeente was in die destydse Klassis Krugersdorp Die noordwestelike wyke van die Gereformeerde kerk Krugersdorp - Wes het op Magaliesburg sedert 1994
  • in die distrik van Krugersdorp Die Boeremagte onder aanvoering van genl. Sarel Oosthuizen bekend as die Rooibul van Krugersdorp het die Engelse aangeval
  • 22 Julie 1903 op Burgersdorp, Kaapkolonie en 24 Januarie 1979 op Krugersdorp was n Suid - Afrikaanse politikus president van die Senaat, kabinetsminister
  • motorfietsrenjaer. Hy is in Potchefstroom gebore en het aan Hoërskool Krugersdorp in Krugersdorp gematrikuleer. Sy ouers is Trevor en Sharon Binder. Hy het ook

Users also searched:

krugersdorp, artikels met gnd-identifiseerders. krugersdorp,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →