Back

★ Kettery - artikels met gnd-identifiseerders ..



Kettery
                                     

★ Kettery

Kettery is n geloof of teorie wat teenstrydig is met gevestigde gelowe en gebruike. n Ketter is n voorstander van só n teenstrydige geloof of teorie.

                                     
  • Avignon gebly het van 1316 tot 1334. Hy is een van die min pouse wat van kettery beskuldig is. Pous Johannes XXII is gebore as Jacques Duèze ook Jacobus
  • vernietig en hulle aansienlike rykdom konfiskeer. Hy het hulle beskuldig van kettery maar slegs die Kerk kon hulle veroordeel. Philip het gedink die proses
  • Inkwisisie was n offisie van die Rooms - Katolieke Kerk wie se taak dit was om kettery te onderdruk. Hulle aksies en samewerking met die plaaslike regerings is
  • eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. 8 Junie Die Neuss verklaring: Otto IV belowe om kettery te bestry.
  • die Katare. 22 Maart Ryksdag in Speyer: Otto IV herhaal sy voorneme om kettery te bestry. 4 Oktober Pous Innocentius III kroon Otto IV as keiser van
  • en 365 dae gehad. April Keiser Septimius Severus verslaan Pescennius Niger by Issus in Silesië. Irenaeus verklaar die Gnostiese leringe as kettery
  • algemene konsilie in Sachsenhausen en beskuldig Pous Johannes XXII van kettery 5 Maart Koning David II van Skotland 8 Januarie Marco Polo, een van
  • November Pous Johannes XXII publiseer die bul Quum inter nonnullos teen die kettery van die Franciskane se spiritualiste oor absolute armoede.
  • Dionisius. Die sinode het die biskop Paulus van Samosata afgesit oor sy kettery oor die leerstelling van die Drie - eenheid. Die Liber Pontificalis meld
                                     
  • sedert 484 verdeel. Die dogma van die monofisiete wat deur die pouse as kettery gesien is, maar deur die Oos - Romeinse keiser en die Oosters - Ortodokse kerke
  • Albigeois 1208 - 1249 was n kruistog wat deur die Katolieke Kerk teen kettery hoofsaaklik die katharisme en tot n mindere mate die Waldense, uitgevaardig
  • Kitab - i - Aqdas, wat vir die Bahá í Heilige Skrifte is, geopenbaar. Hy was vir kettery vanaf Iran in die Ottomaanse Ryk verban, waar hy in ballingskap was om
  • Pous Soter. Die naam Anicetus beteken onoorwonne Hy begin as eerste kettery aan bande te lê, deur ongewenste strominge soos die gnostisisme en montanisme
  • karnaval. 20 Februarie Pous Benedictus XIV publiseer Elapso poxime anno oor kettery en asiel. 18 Maart Pous Benedictus XIV publiseer Providas Romanorum teen
  • gewild, totdat dit eindelik in 681 op die Derde Konsilie van Konstantinopel as kettery veroordeel is. Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
  • van Kartago bevestig het. Sy teenstander Donatus is skuldig bevind aan kettery nes sy aanhangers die Donatiste. Miltiades word as heilige vereer. In die
  • geloofsbelydenis wat die Monotelitisme onderskryf. Monotelitisme is as kettery beskou Severinus se voorganger Pous Honorius I is juis daaroor as ketter
  • Keisers verklaar. 1209 Ryksdag in Speyer: Otto IV herhaal sy voorneme om kettery te bestry. 1312 Pous Clemens V publiseer sy bul Vox in Excelso waarmee
  • Gratianus uit. Hy was n vrome trinitariese christen, in 379 stel hy alle kettery buite die wet en doen afstand van die titel pontifex maximus opperpriester
                                     
  • het n baie sagter standpunt ingeneem. Die streng standpunt was nog nie kettery nie, maar die oomblik toe Novatianus beweer die Kerk kan nie sodanige sondes
  • die 2de eeu, rond die bewind van Eleuterus. Die besondere aard van die kettery het dit moeilik gemaak vir die Christene om standpunt daarteen in te neem
  • 1323 Pous Johannes XXII publiseer die bul Quum inter nonnullos teen die kettery van die Franciskane se spiritualiste oor absolute armoede. 1514 Giovanni
  • Denemarke - Noorweë. 1751 Pous Benedictus XIV publiseer Elapso poxime anno oor kettery en asiel. 1810 Sluipmoord op Andreas Hofer, n Tiroolse patriot en leier
  • Filips IV van Frankryk in hegtenis geneem en daarna gemartel om skuld aan kettery te beken. Daar word beweer dat dié gebeurtenis op Vrydag 13 Oktober 1307
  • volg Pous Agapetus I op. 1201 Die Neuss verklaring: Otto IV belowe om kettery te bestry. 1501 Basel word in die Switserse Bondgenootskap opgeneem.
  • standbeeld op Stellenbosch van prof. John du Plessis wat na klagtes van kettery uit sy pos by die Kweekskool ontslaan is. Die beeld van ligroos marmer
  • Aangesien die arianisme reeds in 325 deur die Eerste Konsilie van Nicea as kettery veroordeel is, was dit dus nie weer op die agenda nie. Theodosius het eenvoudig
  • belange buite die kerk gehad het nie en die kruistogte en die uitroei van kettery op die hart gedra het. Hy volg die middeweg tussen die partye in Rome en
  • Konsilie 680 681 bekragtig. Die konsilie het Monotelitisme verwerp as kettery Pous Leo het briewe aan konings, biskoppe en adellikes in die Weste geskryf
  • algemene konsilie in Sachsenhausen en beskuldig Pous Johannes XXII van kettery 1328 Teenpous Nicolaas V gekroon. 1499 Swabiese oorlog: Veldslag by

Users also searched:

kettery, artikels met gnd-identifiseerders. kettery,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →