Back

★ Konstantyn II van Skotland - artikels met gnd-identifiseerders ..



Konstantyn II van Skotland
                                     

★ Konstantyn II van Skotland

Konstantyn II was die seun van koning Áed en self koning van Skotland, wat toe bekend was as Alba. Die Koninkryk Alba, waarvan die oorsprong teruggespeur kan word na die tyd van Konstantyn, was in Noord-Brittanje.

                                     

1. Lewe

Konstantyn se oupa, Kenneth MacAlpin, was die eerste lid van die familie wat sover bekend ’n koning was, maar hy is koning van die Pikte genoem. Die verandering in die titel "koning van die Pikte" in "koning van Alba" was deel van ’n groter transformasie van Piktland.

Konstantyn II se bewind is, nes dié van sy voorgangers, oorheers deur die bedrywighede van die Wikings in wat vandag Brittanje is. Tydens Konstantyn se bewind het die heersers van die suidelike koninkryke Wessex en Mercie, later die Koninkryk van Engeland, hul grondgebied noordwaarts uitgebrei tot in die betwiste koninkryke van Northumbrie. Konstantyn het eers met die suidelike heersers saamgespan teen die Wikings, maar mettertyd het konflik ingetree. Die Engelse koning Athelstan het Konstantyn in 927 en 934 suksesvol onderwerp, maar die twee het weer in 937 gebots toe Konstantyn, in ’n bondgenootskap met die Strathclyde-Britte en die Wikings van Dublin, Athelstan se koninkryk binneval. Hy is egter verslaan. In 943 het Konstantyn geabdikeer en in ’n klooster afgetree, waar hy in 952 oorlede is. Hy is opgevolg deur sy voorganger, Donald II, se seun Malcolm I.

Konstantyn het tot met die vereniging van die koninkryke in 1603 die langste in Skotland regeer naas Willem die Leeu. Sy bewind het vermoedelik ’n beslissende rol gespeel in die vergaelisering van Piktland. In sy tyd is die woorde "Skots" en "Skotland" die eerste keer gebruik om te verwys na ’n deel van wat vandag Skotland is.

                                     
  • 877 ook bekend as Konstantyn I, was die seun van Kenneth MacAlpin en het sy oom Donald I op 13 April 862 opgevolg as koning van die Pikte. Dit is waarskynlik
  • Die monarg van Skotland was die staatshoof van die Koninkryk van Skotland Volgens tradisie was die eerste koning van Skotland Engels: King of Scots
  • omstreeks 860 - 900 bekend as Donald II was in die laat 9de eeu koning van Alba. Hy was die seun van Konstantyn I en het die bynaam Dásachtach, die
  • omstreeks 840 - 878 was n seun van Kenneth MacAlpin. Hy het in 877 koning van Skotland geword toe hy sy broer Konstantyn I opvolg. Sy bynaam was Wit Blom
  • 895 - 954 was van 943 tot 954 koning van Skotland nadat sy neef Konstantyn II afgetree het om n monnik te word. Hy was die seun van Donald II Sy pa is in
  • Swede 1481 1892 Groothertog Konstantyn Nikolajewitsj van Rusland, die tweede oudste seun van tsaar Nikolaas I van Rusland 1827 1947 Al Capone
  • I van Skotland word Koning van Skotland 1409 Die Council of Pisa open. 1471 Pous Paulus II stel vier nuwe kardinale in pectore aan, drie van hulle
                                     
  • die Prins van Wallis, of in Skotland SKH die Prins Charles, Hertog van Rothesay. As hy sy moeder opvolg, sal hy konstitusioneel koning word van die Verenigde
  • was moontlik van 878 tot 889 koning van Skotland Hy was n seun van Run, koning van Strathclyde, en sy ma kon n dogter gewees het van Kenneth MacAlpin
  • die regsgeleerde Tjalling ten Cate. 612 Konstantyn III, Keiser in Bisantynse Ryk 641 1455 Johann II Portugese koning 1469 Niccolò Machiavelli
  • Denemarke, Juan Carlos I van Spanje asook sy vrou en die afgesette konings Konstantyn II van Griekeland asook sy vrou en Michael van Roemenië. Die aanspraakmakers
  • 363 n Aardbewing tref die stad Petra. 715 Pous Gregorius II volg Pous Konstantyn op. 1285 Giacomo Savelli die volgende dag Pous Honorius IV

Users also searched:

konstantyn ii van skotland,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →