Back

★ Krisjna, rivier - artikels met gnd-identifiseerders ..



Krisjna (rivier)
                                     

★ Krisjna (rivier)

Die Krisjna is n groot oos-vloeiende rivier in Indie. Die rivier, met n lengte van 1 290 km, is ná die Indus, Brahmaputra, Ganges, Godavari en Narmada die sesde langste rivier in Suid-Asie. Die Krisjna word in Hindoeïsme as heilig beskou, wat van dié rivier n belangrike pelgrimstog vir Hindoes maak. Dié rivier is genoem ná die Hindoegod Krisjna.

Die Krisjna ontspring in die Wes-Ghats in Wes-Indie, net suid van Pune in die deelstaat Maharashtra, sowat 64 km oos van die Arabiese See. Aansluitend vloei dié rivier in n suidoostelike rigting net noord van Kolhapur en bereik later die deelstaat Karnataka, waar dié rivier in n oostelike rigting vloei. Daarna bereik die Krisjna die deelstaat Andhra Pradesh, waar dié rivier in n wye boog suid van Hyderabad vloei en aansluitend Vijayawada bereik. Nadat dié rivier die Oos-Ghats deurkruis het, mond hy verder suid in n wye delta in die Golf van Bengale uit, net suid van die Godavari se monding.

                                     
  • Visakhapatnam met n bevolking van 1 048 240 in 2011. Die stad is aan die Krisjna - rivier naby die Golf van Bengale geleë.   Hierdie Indië - verwante artikel is
  • Nadat dié rivier die Oos - Ghats deurkruis het, mond hy verder suidoos in n wye delta in die Golf van Bengale uit, net noord van die Krisjna se monding
  • die Shipra is die heilige Sandipani se kluisenaarshut waar die blou god, Krisjna Wisjnoe se agtste inkarnasie, studeer het. Holly Bath in Shipra River
  • begrens. Van die riviere wat in die Wes - Ghats ontspring sluit in Godavari en Krisjna Albei riviere deurkruis die Oos - Ghats en mond aansluitend in die Golf
  • begrens. Van die riviere wat die Oos - Ghats deurkruis sluit in Godavari en Krisjna Albei riviere ontspring in die Wes - Ghats en mond in die Golf van Bengale
  • se heilige rivier die Ganges, is ook dié land se langste river, gevolg deur die Godavari, die Ganges - sytak Yamuna, Narmada en die Krisjna Indië is ekonomies
  • is vir sang aangepas, die Krisjnawali of Krisjna gitawali, n versameling van 61 liedere tot eer van Krisjna in die Kanaudji - dialek van Hindi: daar bestaan
                                     
  • vorm van geestelike meesters avatars na die aarde neergedaal. Rama en Krisjna word na aanleiding van dié opvatting as inkarnasies van Wisjnoe beskou
  • Hindoe - geskrif, word uitgebreid oor die hiernamaals geskryf. Hier sê die god Krisjna nes n man sy ou klere weggooi en nuwes dra, so verwerp die siel die ou
  • Bhagavad Gita, is n dialoog tussen Ardsjoena, een van die Pandavas, en Krisjna n inkarnasie van die god Wisjnoe, wat hier as Ardsjoena se koetsier optree

Users also searched:

krisjna (rivier), artikels met gnd-identifiseerders. krisjna (rivier),

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →