Back

★ Klassieke meganika - artikels met gnd-identifiseerders ..



Klassieke meganika
                                     

★ Klassieke meganika

In fisika, is klassieke meganika een van die twee groot sub-velde van meganika, saam met kwantum meganika. Klassieke meganika is gemoeid met die stel van fisiese wette wat die beweging van liggame onder die invloed van n sisteem van kragte beskryf. Die studie van die beweging van liggame is n ou een, dit maak van klassieke meganika een van die oudste en grootste vakke in wetenskap, ingenieurswese en tegnologie. Dit word ook na verwys as Newton-meganika, alhoewel dit net die oorsprong is van die weier veld.

Klassieke meganika beskryf die beweging van makroskopiese voorwerpe, vanaf projektiele tot dele van masjinerie, sowel as astronomiese voorwerpe, soos ruimtetuie, planete, sterre en sterrestelsels. Binne klassieke meganika is studievelde wat die gedrag van vaste stowwe, vloeistowwe en gasse en ander spesifieke sub-onderwerpe beskryf. Klassieke meganika bied ook uiters akkurate resultate, so lank as wat die domein van die studie is beperk word tot groot voorwerpe en die spoed betrokke nie die spoed van lig benader nie. Wanneer die voorwerpe wat ondersoek word klein genoeg is, word dit nodig om die ander belangrike sub-veld van meganika, kwantummeganika, in te bring, wat die wette van die fisika van die makroskopiese voorwerpe aanpas vir die atomiese aard van materie deur die insluiting van die golf–partikel dualiteit van atome en molekules. Wanneer beide kwantum meganika en klassieke meganika nie geld nie, soos by die kwantum vlak teen hoe spoed, word kwantum-veld teorie QFT – quantum field theory van toepassing.

Die term klassieke meganika is geskep in die vroee 20ste eeu om die stelsel van fisika begin deur Isaac Newton en baie kontemporêre 17de eeu natuurlike filosowe te beskryf. Dit is gebou op die vorige astronomiese teoriee van Johannes Kepler, wat op sy beurt gebaseer is op die akkurate waarnemings van Tycho Brahe en die studies van die aarde se projektiel beweging deur Galileo. Aangesien hierdie aspekte van fisika ontwikkel is lank voor die opkoms van die kwantumfisika en relatiwiteit, sluit sommige bronne Albert Einstein se teorie van relatiwiteit uit van hierdie kategorie. Maar n aantal moderne bronne sluit wel relatiwistiese meganika in, wat na hul siening klassieke meganika in sy mees ontwikkelde en mees akkurate vorm is.

Die vroegste ontwikkeling van klassieke meganika word dikwels na verwys as Newton-meganika. Dit is die deel van klassieke meganika wat verband hou met die fisiese konsepte gebruik deur asook die wiskundige metodes uitgevind deur Newton, Leibniz, en ander. Later is meer abstrakte en algemene metodes ontwikkel, wat lei tot die herformulerings van klassieke meganika wat bekend staan as analitiese meganika met twee hoof vertakkings, Lagrangian meganika en Hamiltoniese meganika. Hierdie vooruitgang is hoofsaaklik gemaak in die 18de en 19de eeue.

                                     
  • meganika is n teorie wat ontwikkel het as n herformulering van klassieke meganika en dit voorspel dieselfde uitkomste as nie - Hamiltoniese - klassieke
  • Meganika kan opgedeel word in die sub - velde van klassieke meganika en kwantummeganika. Klassieke meganika bestaan uit onder ander Newtoniese - meganika
  • Lagrange - meganika is n herformulering van klassieke meganika deur die Italiaans - Franse wiskundige en astronoom Joseph - Louis Lagrange in 1788. In Lagrange - meganika
  • is analitiese meganika of teoretiese meganika n versameling van nou nouliks verwante alternatiewe formulerings van klassieke meganika Dit is ontwikkel
  • argumente tesame met klassieke meganika om termodinamiese resultate af te lei. Sodoende begin die vakgebied van statistiese meganika 23 Januarie Pous
  • aanvaar met n sekere terein waarvoor dit geldig is. Die teorie van klassieke meganika beskryf byvoorbeeld die beweging van voorwerpe akkuraat op voorwaarde
  • In klassieke meganika is Euler se bewegingswette bewegingsvergelykings wat Newton se bewegingswette vir punt partikels uitbrei vir starre liggaam - beweging
  • n vaste liggaam verander nooit nie. Euler se bewegingswette in Klassieke meganika beskryf die beweging van starre liggame. Partikels in n vaste liggaam
  • In klassieke meganika is bewegingsvergelykings vergelykings wat die gedrag van n fisiese sisteem beskryf in terme van sy beweging as n funksie van tyd
  • hoeveelheid materie wat hulle bevat. Dit is n sentrale begrip van klassieke meganika en verwante vakke. Streng gesproke is daar twee verskillende hoeveelhede
                                     
  • suiwer kwantummeganiese verskynsel dit het nie n ekwivalent in klassieke meganika nie al herinner die term spin wat van Engels af kom, aan verskynsels
  • Julie Jakob Hermann, n Switserse wiskundige wat op probleme in klassieke meganika gewerk het 1733 29 Junie Johan Bax van Herenthals, n kommandeur
  • 1733 Jakob Hermann, n Switserse wiskundige wat op probleme in klassieke meganika gewerk het 1678 1804 Alexander Hamilton, staatsman van die
  • fundamentele onderskeid tussen klassieke en kwantumfisika: verstrengeling is n primêre kenmerk van kwantummeganika wat by klassieke meganika ontbreek. Volgens kwantumteorie
  • 1678 - 11 Julie 1733 was n Switserse wiskundige wat op probleme in klassieke meganika gewerk het. Dit blyk dat hy die eerste persoon was om aan te toon
  • Hemelmeganika 1799 1825 Dié baanbrekerswerk het die studie van die klassieke meganika wat meer op meetkunde gebaseer was, vervang met n meer analitiese
  • harmoniese komponente in n beweging wat beskryf kon word deur van klassieke meganika gebruik te maak, gekoördineer. Hierdie beginsel is geregverdig toe
  • 1678 Jakob Hermann, n Switserse wiskundige wat op probleme in klassieke meganika gewerk het 1733 1858 Eugène Ysaÿe, Belgiese violis en komponis
  • gelyke lading massa geleë op die middelpunt van die sfeer. In kwantum meganika word die konsep van n puntdeeltjie gekompliseer deur die Heisenberg se
  • vergesel. Van kleins af het Christiaan ʼn besondere aanleg vir wiskunde en meganika getoon. Hy het talle tekeninge van meganiese konstruksies gemaak en het
                                     
  • Maxwell - Boltzmann verspreiding afgelei, en daarmee gehelp om die basis van Statistiese Meganika te lê. In die millenium - peiling wat onder 100 van die voorste fisikuste
  • vanweë die ster se swaartekragaantrekking. Die proses word dan herhaal. Die meganika van die pulse as n hitte - enjin is in 1917 deur Arthur Stanley Eddington
  • Naturalis Principia Mathematica 1687 Die wette vorm die basis vir klassieke meganika en Newton het dit self gebruik om baie waarnemings oor die beweging
  • wet van die behoud van meganiese energie in die meganika Die behoudswette van die klassieke meganika kan met sekere korreksies ook toegepas word in vertakkinge
  • chemiese termodinamika, chemiese kinetika, kwantum chemie, statistiese meganika en spektroskopie. Biochemie is die studie van die chemikalieë, chemiese
  • omskep. Saam met James Clerk Maxwell en Ludwig Boltzmann het hy statistiese meganika geskep n term wat hy self geskep het en die wette van termodinamika
  • ander waarnemer wat n konstante versnelling ondervind. Dit beteken die meganika en ander natuurkundige wette is vir albei waarnemers dieselfde. In die
  • hidrostatika gelê en die beginsel van die hefboom verklaar, die toestel waarop meganika gebaseer is. Sy vroeë vorderings in wiskundige analise sluit in die eerste
  • die ontwikkelling van vakgebiede so divers as komplekse analise en klassieke meganika Tradisionele meetkunde was geherorganiseer in wat vandag onder wiskundiges
  • Technicum 1704 wat die volgende bevat: Die masjien, of die enjin in meganika is hoegenaamd voldoende om die beweging van n liggaam op te lig of te

Users also searched:

klassieke meganika, artikels met gnd-identifiseerders. klassieke meganika,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →