Back

★ Kondoom - artikels met gnd-identifiseerders ..



Kondoom
                                     

★ Kondoom

’n Kondoom is ’n buisvormige voorbehoedmiddel wat tydens seks oor die penis gedra word. Dit kan ook seksueel oordraagbare infeksies voorkom. Dit word oor die erekte penis afgerol en vang die semen op tydens ejakulasie.

Kondome word ook tydens orale seks gebruik, of om semen op te vang vir vrugbaarheidsbehandeling. Hulle word deesdae meestal van lateks gemaak, maar is ook in ander materiale beskikbaar, soos poliuretaan, poli-isopreen of skaapderm. Vroulike kondome word gewoonlik van nitrielrubber gemaak.

As ’n metode van geboortebepeking het kondome die voordeel dat hulle goedkoop is, maklik is om te gebruik, min newe-effekte het en beskerming teen geslagsiektes bied. Met die korrekte gebruik kan swangerskap so min as in 2 persent van gevalle voorkom. Met tipiese gebruik is die kans op swangerskap sowat 18 persent.

Kondome word al langer as 400 jaar gebruik. In die 16de eeu het die Italiaanse geneesheer Gabriele Falloppio ’n verhandeling geskryf oor sifilis, wat in die 1490s die eerste keer in Europa aangemeld is. Dit is die vroegste bekende geskrif oor die gebruik van kondome, dit beskryf hoe ’n linneomhulsel in ’n chemiese oplossing laat lê is en wanneer dit droog was, is dit oor die eikel van die penis getrek en met ’n rekkie op sy plek gehou.

Volgens Falloppio het ’n proeflopie bewys dit beskerm mense teen sifilis.

Van die 19de eeu af is hulle een van die gewildste metodes van geboortebeperking.

                                     

1. Eksterne skakels

  • "Male Latex Condoms and Sexually Transmitted Diseases", US Center for Disease Control.
  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kondoom.
  • Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia.
  • Wikiwoordeboek het n inskrywing vir kondoom.
                                     
  • orgasme by die passiewe vennoot, oftewel die ontvanger. Die gebruik van n kondoom tydens anale omgang is veral belangrik, omdat die wand van die anus makliker
  •  Die vroulike kondoom bied beter beskerming as die manlike kondoom aangesien dit die labia bedek. Die virus kan nie deur n sintetiese kondoom dring nie
  • anaal Die gebruik van kondome laat die risiko aansienlik daal mits die kondoom korrek gebruik word. Hergebruik van onsteriele naalde onder dwelmverslaafdes
  • word dat n gebruikte kondoom en die inhoud daarvan geïnfekteer is. Daar moet dus met die kondoom weggedoen word. n Nuwe kondoom moet vir elke afsonderlike
  • seks met een van die verdagtes gehad het. Volgens berigte is n gebruikte kondoom in die kamer waar hy vermoor is gevind, maar dit is later deur die Polisie
  • trachat трахать Masturbeer: drotsjit дрочить n Lelike woord vir kondoom gandon гандон Sperma: kontsja конча kontsjina кончина malafja
  • intra - uteriene apparaat IUA, ook bekend as veertjie s n 0, 8 persent is en die kondoom s n 10 tot 18 persent. Daar is al voorgestel dat preseminale vloeistof
  • Die verhoor het ook tot omstredenheid gelei toe Zuma erken dat hy nie n kondoom gebruik het toe hy seks gehad het met die vrou nie, ten spyte daarvan dat
  • seksspeelgoed wat meer as een persoon se vagina of anus penetreer met n nuwe kondoom vir elke persoon oorweeg dit om afsonderlike speelgoed vir verskillende
  • swangerskap te verlaag gebruik baie mense voorbehoedmiddels soos die Pil, n kondoom diafragma of sterilisasie. Die doeltreffendheid van die verskillende soorte
                                     
  • geneig as seuns is om seksueel riskant te wees, soos om seks sonder n kondoom te hê. Dit kan egter wees dat verdere navorsing nodig is. In sommige lande
  • n lae begroting seksuele ervaring sonder al die bykomstighede van n kondoom en gevaar van Vigs of n baba. Hulle gee voor daar was n inbraak waartydens
  • vergoeding. Sekswerkers beweer dat sekere kliënte volstrek weier om n kondoom te gebruik. Sekswerkers probeer self nie veiliger leef nie. Sekswerkers
  • Spoeg: tonele wat spoeg insluit. Komskoot: waar die man ejakuleer. Sonder kondoom bareback waar die akteurs nie kondome dra nie. Bestialiteit: seks met
  • Guard saamgewerk om n liggaamsproei genaamd Pure 50 RGX Body Spray en n kondoom - reeks genaamd Magic Stick Condoms bekend de stel, waarvan hy beplan het
  • Obduktion abduction nadoodse ondersoek ontvoering Präservativ preservative kondoom preserveermiddel Ressort resort departement toevlugsoord Sensibilität

Users also searched:

kondoom, artikels met gnd-identifiseerders. kondoom,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →