Back

★ Klein Magellaanse Wolk - artikels met gnd-identifiseerders ..



Klein Magellaanse Wolk
                                     

★ Klein Magellaanse Wolk

Die Klein Magellaanse Wolk is ’n satellietsterrestelsel van die Melkweg. Dit is ’n onreelmatige stelsel en het ’n deursnee van sowat 7 000 ligjare. Die KMW bevat honderdmiljoene sterre en het ’n totale massa van sowat 7 miljard sonmassas. Die stelsel het ’n sentrale staaf en was vermoedelik eers ’n spiraalsterrestelsel met ’n staaf wat deur die Melkweg versteur is en so ’n onreelmatige stelsel geword het. Op ’n afstand van sowat 200 000 ligjare is dit een van die naaste sterrestelsels aan die Melkweg, dit is ook een van die verste voorwerpe wat met die blote oog van die Aarde af sigbaar is.

Die KMW is uit die hele Suidelike Halfrond te sien. Dit is dofweg in die sterrebeelde Toekan en Suidelike Waterslang sigbaar en lyk soos ’n ekstra, los stuk van die Melkweg. Die KMW het ’n gemiddelde skynbare deursnee van sowat 4.2° 8 keer dié van die Maan en dek dus ’n gebied van 14 vierkante grade 70 keer soveel as die Maan.

Omdat die voorwerp baie dof is dit die beste te sien op ’n donker, wolklose nag ver weg van ligbesoedeling. Dit vorm ’n paar met die Groot Magellaanse Wolk GMW, wat 20° oos daarvan lê, en is nes die GMW lid van die Plaaslike Groep. Dit was waarskynlik vroeer ’n satellietstelsel van die GMW.

                                     

1. Waarnemingsgeskiedenis

Die Magellaanse Wolke is waarskynlik in die voorgeskiedenis reeds deur vroee mense waargeneem. Die Persiese sterrekundige Al Soefi het die Groot Magellaanse Wolk Al Bakr, die "Wit Os", genoem. Europese matrose het die "wolke" waarskynlik in die Middeleeue gesien. Portugese en Nederlandse matrose het hulle die "Kaapse Wolke" genoem, ’n naam wat verskeie eeue lank gebruik is. Tydens die Portugese ontdekkingsreisiger Ferdinand Magellaan se reis om die Aarde in 1519-22 het sy reisgenoot Antonio Pigafetta hulle as dowwe sterreswerms beskryf. In Johann Bayer se steratlas Uranometria, wat in 1603 gepubliseer is, het hy die kleiner wolk Nubecula Minor genoem. In Latyn beteken nubecula "klein wolk".

Tussen 1834 en 1838 het John Herschel die suidelike naghemel in Kaapstad deur sy 36 cm-reflektorteleskoop bespied. Hy het die KMW beskryf as ’n wolkerige massa lig met ’n ovaal vorm en helder kern. In dié streek het hy ’n konsentrasie van 37 newels en sterreswerms aangeteken.

Volgens metings deur die Hubble-ruimteteleskoop wat in 2006 aangekondig is, beweeg die Magellaanse Wolke dalk te vinnig om die Melkweg te wentel.

                                     

2. Eienskappe

’n Brug gas verbind die Groot en Klein Magellaanse Wolk, wat dui op getywisselwerkings tussen dié sterrestelsels. Die twee stelsels het ’n gesamentlike omhulsel van neutrale waterstof, wat daarop dui dat hulle lank reeds swaartekraggebonde is. Die gasbrug is ’n stervormingsgebied.

In 2017 is ’n digte wolk in die KMW ontdek wat moontlik ook die gevolg is van die wisselwerkings met die GMW.

Die astrofisici D.S. Mathewson, V.L. Ford en N. Visvanathan het voorgestel dat die KMW eintlik in twee gedeel is, met ’n kleiner deel wat sowat 30 000 ligjare agter die hoofdeel lê soos van die Aarde af gesien. Hulle glo wisselwerkings met die GMW in die verlede het die KMW in twee gekloof en dat die twee dele al hoe verder van mekaar af beweeg. Hulle het die kleiner deel die "Mini- Magellaanse Wolk" gedoop.

                                     

3. Skakels

  • Die KMW by ESA / Hubble.
  • NASA Ekstragalaktiese Databasisinskrywing van die KMW.
  • SEDS-inskrywing van die KMW.
  • Sterrekundefoto van die dag, 7 Januarie 2010: Die "Stert" van die Klein Magellaanse Wolk.
  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Klein Magellaanse Wolk.
  • Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.
                                     
  • die Plaaslike Groep lê. Hulle staan bekend as die Groot en die Klein Magellaanse Wolk Vir die mense van die Suidelike Halfrond is die twee sterrestelsels
  • Die Groot Magellaanse Wolk GMW is n satellietsterrestelsel van die Melkweg. Op n afstand van sowat 163 000 ligjare is dit die naaste sterrestelsel
  • twee dubbelsterre. Aan die suidelike punt van die Toekan lê die Klein Magellaanse Wolk n dwergsterrestelsel wat op n afstand van 210 000 ligjare een
  • aantal in vergelyking met die Melkweg se 200 400 miljard. Die Groot Magellaanse Wolk met sy 30 miljard sterre word soms as n dwergstelsel geklassifiseer
  • Frederick de Houtman. Die Swaardvis bevat die grootste deel van die Groot Magellaanse Wolk die res is in die sterrebeeld Tafel. Die naam verwys na die dorade
  • sterrehemel, maar kan die suidelikste derde deel van die sterrestelsel Groot Magellaanse Wolk LMC vir Large Magellanic Cloud op die sterrekaart regs as baken neem
  • Die Skilder Latyn: Pictor is n klein dowwe sterrebeeld in die suidelike hemelruim langs die Groot Magellaanse Wolk Hoewel sy naam Skilder is, stel
  • 330 000 ligjare van die Son af sowat twee keer so ver as die Groot Magellaanse Wolk die Melkweg se grootste en helderste satelliet - sterrestelsel. In 1949
  • sowat 400 ligjare weg. OB - assosiasies is ook al ontdek in die Groot Magellaanse Wolk en die Andromeda - sterrestelsel. Hulle kan baie seldsaam wees en is
  • is, soos die Groot en die Klein Magellaanse Wolk kom nie daarop voor nie. Al die Messier - voorwerpe is met verkykers of klein teleskope sigbaar en is dus
  • satellietstelsel bestaan uit die Sagittarius - dwergsterrestelsel, Groot en die Klein Magellaanse Wolk Canis Major - Ursa Minor - Draco - Carina - Sextans - Sculptor
  • die Groot Magellaanse Wolk n Sm - stelsel, en die Klein Magellaanse Wolk n Im - stelsel. Die Groot Magellaanse Wolk Die Klein Magellaanse Wolk Hoag se Voorwerp


                                     
  • hiervan is die Groot Magellaanse Wolk met n deursnee van 14 000 ligjare. Dit het n metgesel, die Klein Magellaanse Wolk Die Magellaanse Stroom is n stroom
  • Doradus - veranderlikes, na S Doradus, een van die helderste sterre van die Groot Magellaanse Wolk Hulle is baie skaars net 20 voorwerpe kom as SDor voor in die Algemene
  • klein massa te vorm. Hulle is eers in die infrarooi binne - in die wolk sigbaar, en daarna is hulle oppervlak in sigbare lig te sien wanneer die wolk verdwyn
  • n supernova aan die buitewyke van die Tarantula - newel in die Groot Magellaanse Wolk n nabygleë dwergsterrestelsel Dit het sowat 167 000 ligjare van
  • grootste bekende sterre in die Melkweg. Sommige rooisuperreuse in die Magellaanse Wolke het byvoorbeeld na verwagting effens ander beperkende temperature
  • en klein kolle newelagtigheid tot gevolg het. Hierdie strale, tesame met uitstralings van nabygeleë swaar sterre, kan help om die omringende wolk waarin
  • tot sterrestelsels met uiters vinnige sterproduksie, soos die Groot Magellaanse Wolk Dit het geblyk dat hierdie uitbarstings plaasvind wanneer n massiewe
  • selfs sterrestelsels. In 1913 het Hertzsprung vasgestel dat die Klein Magellaanse Wolk buite die Melkwegstelsel geleë en dus n afsonderlike sterrestelsel
  • n ander is, word die groot een die primêre sterrestelsel genoem en die klein een die satelliet. Hierdie artikel is n saadjie. Voel vry om Wikipedia
  • Onlangs is dié metode gebruik om die afstande na die Groot en Klein Magellaanse Wolk Andromeda en die Driehoek - sterrestelsel te meet tot n verbeterde
  • tweedimensionale, plat vel papier. Rol nou een sy van die papier in n klein sirkel om, sodat die res van die papier nog plat bly en net een kant nou
  • Die heelal bevat uiters groot en uiters klein voorwerpe, wat met grootteordes tussen 10 - 18 en 10 24 meters beskryf moet word. Hierdie artikel gee van
                                     
  • newels 6. Baie kompakte en sterryke sterreswerms 7. Kompakte swerms van klein en groot sterre 8. Verspreide sterreswerms Die kategorieë word as Romeinse
  • dwergsterrestelsel Onbekend Onbekend Ou sterre met min metale 1971 Magellaanse Stroom Groot en Klein Magellaanse Wolk 200 miljoen 1 miljoen Waterstof 1972 Sagittarius - stroom
  • Sagittarius - dwergstelsel 2 20 Ell. 1994 III Groot Magellaanse Wolk 4 48, 5 SBm prehistories IV Klein Magellaanse Wolk 2 61 Onr. prehistories V Ursa Major II - dwergstelsel
  • 197 0, 060 5, 8 13, 1 Plaaslike Groep Satelliet van die Melkweg  7 Klein Magellaanse Wolk SMC, NGC 292 SB s m pec 0, 206 0, 063 16, 35 2, 7 Plaaslike Groep

Users also searched:

klein magellaanse wolk, artikels met gnd-identifiseerders. klein magellaanse wolk,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →