Back

★ Kensington - artikels met gnd-identifiseerders ..



Kensington
                                     

★ Kensington

Kensington is n stadsdeel in die Wes-Londense distrik Royal Borough of Kensington and Chelsea. Die noordoostelike deel van die gebied word deur die Kensington-tuine beslaan, n vroeere privaat tuin wat intussen in n openbare groen ruimte omskep is met Italiaanse en Nederlandse tuine, openbare geboue soos die monument vir prinsgemaal Albert, die Serpentine-galery en Speke se monument.

Die belangrikste winkelstraat in die stadsdeel is Kensington High Street, temidde van n digbevolkte en welgestelde buurt waarvan die museumdistrik Suid-Kensington met die musiekteater Royal Albert Hall en die Royal College of Music deel uitmaak. Ook baie ambassades van Europese lande is hier gelee.

                                     
  • Kensington is een van die oudste voorstede van Johannesburg en volgens sy oppervlak ook een van sy grootstes. Dit word in die weste begrens deur Jeppestown
  • Gauteng, sien Kensington Johannesburg. Kensington is n oorwegend bruin woonbuurt in Kaapstad. Volgens die 2011 - sensus het Kensington n bevolking van
  • Kensington B is n voorstad van Johannesburg, Suid - Afrika wat aan die noordelike grens van Randburg geleë is. Subplek Kensington B Sensus 2011. Hierdie
  • Kensington - paleis Engels: Kensington Palace is sedert die 17de eeu n koninklike woning in Kensington Gardens in Londen, Engeland. Dit is vandag die
  • Die Laerskool Kensington was die laaste Afrikaansmedium primêre skool in die oostelike voorstede van Johannesburg. Afrikaans as onderrigmedium is omstreeks
  • Die NG gemeente Kensington is n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die voorstad Malvern in die ooste van Johannesburg wat op 1 November
  • weste tot by Germiston in die ooste, n afstand van nagenoeg 4 km. Vanaf Kensington in die noorde tot by Denver in die suide is die afstand op sy langste
  • In die suidweste grens dit aan Bezuidenhoutsvallei, in die suide aan Kensington en in die suidooste aan Bruma. In November 2017 is op die eiendomswebtuiste
  • op die perseel van die ou Laerskool Kensington in Cumberlandstraat, Kensington is die naam Laerskool Kensington behou. Dié skool het begin 1992 met sowat
  • Dit word in die noorde begrens deur Observatory en in die suide deur Kensington In die weste grens dit aan Judith s Paarl en in die ooste aan Dewetshof
  • Die Royal Albert Hall is n konsertsaal in die mees noordelike deel van Kensington in westelike Sentraal - Londen wat internasional bekend staan vir sy Proms - konsertreekse
                                     
  • oostelike voorstede van die Goudstad, waaronder Troyeville, Jeppestown, Kensington Malvern, Belgravia, Judith s Paarl en Bezuidenhoutsvallei. Dit was een
  • Park is n buurt en openbare park in die stadsdistrik Royal Borough of Kensington and Chelsea in Sentraal - Londen. Die buurt, een van die mees gesogte en
  • Kensington wat intussen verengels het. David Websterpark. Troyeville se Baptistekerk. Troyeville Hotel. Die destydse Hervormde gemeente Kensington se
  • Die NG gemeente Kensington was n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die stad Port Elizabeth wat op 5 Maart 1945 van die NG gemeente Port
  • Howard Carter 9 Mei 1874 in Kensington Londen, Engeland 2 Maart 1939 in Kensington was n Engelse argeoloog en egiptoloog wat bekendheid met die
  • 1992 deel vorm van die NG gemeente Kensington was dit die mees sentraal geleë ten opsigte van die voorstad Kensington Die gemeente het in 1952 van Jeppestown
  • Jeppestown, wat op sy beurt op 1 November 1992 met Malvern saamgesmelt het as Kensington Op Jeppestown se kerkraadsvergadering van 24 Augustus 1943 gee ouderling
  • Dit word begrens deur onder meer Troyeville, Marshalltown, Benrose, Kensington Reynolds View, Belgravia, Wolhuter, Spes Bona en Malvern. Die voorstad
  • primêre 444 en sekondêre skool 763 In 1998 is die Royal Johannesburg & Kensington Golf Club opgerig. In die sensus van 2001 het Linksfield 1 003 inwoners
  • Chelsea kan verwys na: Chelsea, n stadsdeel in die Royal Borough van Kensington and Chelsea in Londen. Chelsea FC, n sokkerklub in Londen wat in die
                                     
  • en klein gedeeltes van nog twee. In die noorde word dit begrens deur Kensington en Reynoldsstraat, in die ooste deur Malvern, Princessstraat en n entjie
  • deur Paardeneiland in die suidweste, Brooklyn en Rugby in die weste, Kensington in die suide en Century City in die noordooste. Ysterplaat, geleë aan
  • om die nuwe gemeente Kensington te vorm. Daar bestaan ook n NG gemeente Malvern in KwaZulu - Natal, maar die NG gemeente Kensington in die Port Elizabeth
  • Hill is n stadsdeel in die administratiewe distrik Royal Borough of Kensington and Chelsea in Wes - Londen. Dit is n kosmopolitiese buurt wat verbind
  • n vloeiende oorgang na die aangrensende buurte Knightsbridge en South Kensington maar gewoonlik word die gebied, wat noord van King s Road tot Fulham
  • William Alfred George, die graaf van Athlone Londen, 14 April 1874 - Kensington Londen, 16 Januarie 1957 was n Britse militaris en goewerneur - generaal
  • ontwerp, wat in later jare sou bekendstaan as die Kensington - kliniek. Dis geleë in Robertslaan, Kensington In 1905 het hy die tweede fase aan die oostelike
  • onafhanklik geword. Tydens die Krieketwêreldbeker 2007 is Brigdetown se Kensington - ovaal vir sewe wedstryde, waaronder die eindstryd, ingespan. HAT Taal - en - feitegids
  • Die Scottish Horse - gedenkteken is n monument in Kensington Johannesburg. Dit is opgerig op n koppie, Caledoniaheuwel, wat begrens word deur Somersetweg

Users also searched:

kensington, artikels met gnd-identifiseerders. kensington,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →