Back

★ Karbonaat - artikels met gnd-identifiseerders ..



Karbonaat
                                     

★ Karbonaat

n Karbonaat is n sout wat die komplekse ioon CO 2− 3 bevat of n ester wat die - CO 3 -groep bevat. Die ioon is die suurres van koolsuur H 2 CO 3.

Die ioon het n vlakdriehoekige vorm. Die sentrale koolstofatoom het n oksidasietoestand van +4. n Beskrywing van die binding in die karbonaatioon met die Lewisteorie lei tot drie sogenaamde resonansiestrukture wat aandui dat een van die bindende elektronpare nie net tussen n koolstof- en n suurstofatoom geplaas is nie, maar gedeel word deur al die atome van die ioon. n Beter beskrywing is moontlik met die molekulêre-orbitaalteorie en lei tot n bindingsorde van 1.333 vir die drie C-O bindings.

Karbonate van die alkalimetale soos soda Na 2 CO 3 en potas K 2 CO 3 is oplosbaar, ander karbonate is onoplosbaar in water.

Karbonate kom baie in die natuur voor, veral kalsiumkarbonaat.

Karbonate vorm basiese waterige oplossings omrede die tweede pKa van koolsuur n taamlik hoe waarde het pKa 2 =10.33. Dit lei daartoe dat n ewewig ontstaan waarin die karbonaatioon geprotoneer en n hidroksielioon gevorm word volgens die formule:

C O 3 2 − + H 2 O → H C O 3 − + O H − {\displaystyle CO_{3}^{2-}+H_{2}O\to HCO_{3}^{-}+OH^{-}}
                                     
  • komplekse ioon HCO 3 bevat. Die ioon is die geprotoneerde vorm van die karbonaat - ioon. Die sentrale koolstofatoom het n oksidasietoestand van 4. n Beskrywing
  • waterstofatome van hidroksied - ione en die suurstofatome van die plat driehoekige karbonaat - ione. The crystal structure of Dawsonite NaAl CO3 OH 2 A.J. Frueh jr
  • die waterstofkarbonaat - ione HCO 3 ook bekend as bikarbonaat of die karbonaat - ione CO2 3. Koolsuur vorm wanneer koolstofdioksied oplos in water, maar
  • waterige oplossing is. In die natuur kan die amerisiel kern kombineer met karbonaat sowel as ander suurstof moieties OH - NO2 - NO3 - en SO4 - 2 om gelaaide
  • deur die toevoeging van die kadmiummetaal, of sy oksied, hidroksied of karbonaat by hidrojoodsuur. Die verbinding kan ook berei word deur verhitting van
  • baie kaliumsoute wat kommersieel van belang is en sluit in: bromied, karbonaat chloraat, chloried, chromaat, sianied, dichromaat, hidroksied, jodied
  • Praseodimiumoksied, soos dit verkry word deur van die soute soos die oksalaat of karbonaat in die lug te verbrand, is in wese swart in kleur met n sweem van bruin
  • voorberei word deur reaksies van ander C1 - voorlopers met hidrasien, soos karbonaat esters. Dit kan voorberei word vanaf fosgeen, maar hierdie roete produseer
  • oksidasietoestand word dan ook waargeneem in die mineraal rhodochrosiet mangaan II karbonaat Die 3 oksidasietoestand kom ook voor in verbindings soos mangaan III asetaat
                                     
  • tot sogenaamde superioniese geleiding lei. Die groen kleur van Koper II karbonaat is die oorsaak van die voorkoms van die koperbedekte dakke of - koepels
  • die meer nuttige mineraal gewees het aangesien stronsium meestal in die karbonaat vorm in die nywerheid aangewend word, maar min neerslae van hierdie mineraal
  • lewende wesens. In water vorm dit spoorhoeveelhede koolsuurgas, H2CO3. Karbonaat ione word ook gevorm deur die reaksie van die koolsuurgas met ander elemente
  • word in die vervaardiging van bakstene. Anders as die sulfaat los die karbonaat in maagsuur op wat dit giftig maak. Bariumkarbonaat word ook gebruik in
  • water gebruik kan word. In die natuur vorm uraan VI n hoogs oplosbare karbonaat komplekse by hoë pH s basies Dit lei tot n verhoging in vervoerbaarheid
  • karbamaatanion stadig in ewewig met die ammonium - katioon NH 4 en die karbonaat - CO2 3 of bikarbonaat - anione HCO 3 H 2 NCOO 2 H 2 O NH
  • die belangrikste bestanddele in slik en klei, voor kwarts, veldspaat, karbonaat en organiese materiaal. Onverhard kom slik en klei as stofdeeltjies voor
  • Kalsiet ook bekend as kalkspaat is n mineraal met formule CaCO3. Dit is een van die vorme waarin kalsiumkarbonaat as mineraal aangetref word. Die ander
  • tetrachlorosinkaat ZnCl42 - 2 Sink Chloor silikaat SiO44 - 4 Silikon Suurstof karbonaat CO32 - 4 Koolstof Suurstof waterstofkarbonaat HCO3 - 4 Koolstof Suurstof
  • Aragoniet is n mineraal wat naas kalsiet een van die vorme van kalsiumkarbonaat is. Aragoniet is metastabiel by normale temperatuur en druk. Dit word
  • Salpeter Eng: Niter, saltpeter is die mineraal weergawe van kaliumnitraat wat in die verlede gemyn is vir die gebruik as kunsmis. Die stof is goed in
                                     
  • Zaccagnaïet is n mineraal met die chemiese formule Zn4Al2CO3 OH 12 3H2O. Dit kom voor as wit heksagonale kristalle wat geassosieer word met kalsiet wat
  • Dypingiet is n mineraal, n gehidreerde magnesiumkarbonaat met die chemiese formule Mg5 CO3 4 OH 2 5H2O. Die tipeligging is die Dypingdal serpentyn - magnesietafsetting
  • moontlik is nie. 500 - 600 miljoen Die Son se toenemende ligsterkte begin die karbonaat - silikaat - siklus versteur die hoër ligsterkte laat die verwering van rotse
  • oppervlak veroorsaak deur karst prosesse - die chemiese ontbinding van karbonaat gesteentes - of suffosie prosesse, byvoorbeeld in sandsteen. sintered

Users also searched:

karbonaat, artikels met gnd-identifiseerders. karbonaat,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →