Back

★ Koolsuur - artikels met gnd-identifiseerders ..



Koolsuur
                                     

★ Koolsuur

Koolsuur is n nie-stabiele chemiese verbinding met formule H 2 CO 3. Dit is n diprotiese bronstedsuur. Sy afgeleide soute bevat die waterstofkarbonaat-ione HCO − 3 of die karbonaat-ione CO 2− 3.

Koolsuur vorm wanneer koolstofdioksied oplos in water, maar die molekuul het net n lewensduur van ongeveer 26 milisekonde. Dit reageer skielik met water om hidronium en bikarbonaat te vorm:

C O 2 + 2 H 2 O → H 2 C O 3 + H 2 O → H 3 O + + H C O 3 − {\displaystyle CO_{2}+2H_{2}O\to H_{2}CO_{3}+H_{2}O\to H_{3}O^{+}+HCO_{3}^{-}}

In basiese oplossings verskuif hierdie reaksies na regs en sal die reskonsentrasie van koolsuur baie laag wees. In suur oplossings sal die reaksie na links skuif en sal koolstofdioksied uit die oplossing verdryf word, soos uit n gaskoeldrankie.

                                     

1. Arrhenius-teorie

In die Arrhenius-teorie van sure en basisse is koolsuur n probleem gewees, omrede die pogings om dié stof in suiwere vorm te isoleer altyd gefaal het. In die 19de eeu is dit aanvanklik die enigste manier gewees om regtig aan te toon dat n bepaalde stof bestaan en wat sy formule kan wees. Arrhenius het koolsuur daarom as n "hipotetiese" suur moet aanneem waarvan die karbonate en bikarbonate "afgelei" sou wees. Ongelukkig is dit nie die enigste hipotetiese suur of basis gewees wat dié teorie het moet aanneem. Hierdie probleem is in 1923 met die koms van die Bronsted-Lowry- en die Lewis-teoriee opgelos. Hierdie teoriee kyk na die molekulêre spesie, nie na die hele, isoleerbare stof nie en n onstabiele molekule soos H 2 CO 3 wat net vlugtig bestaan is vir die Bronsted-Lowry-teorie nie n probleem nie. In basiese oplossings is dit ook moontlik aan te neem dat CO2 die Lewis-suur is wat met hidroksiel reageer, sonder om aan te neem dat die eintlike koolsuurmolekuul n rol speel.

                                     
  • Natuurlike mineraalwater bevat soms ook koolsuur - of ander gasse hierdie soort water word spuitwater genoem. Die koolsuur in mineraalwater het sy oorsprong
  • ester wat die bidentate - CO3 - groep bevat. Die ioon is die suurres van koolsuur H2CO3. Die ioon het n vlakdriehoekige vorm. Die sentrale koolstofatoom
  • Kalsiumkarbonaat is n kalsiumsout van koolsuur Dit het die formule CaCO3. Kalsiumkarbonaat of kalksteen kom in groot hoeveelhede voor in die natuur in
  • n chemiese verbinding met formule COCl2. Dit is die suurchloried van koolsuur Dié gas is baie giftig en is in die Eerste Wêreldoorlog as chemiese wapen
  • koolstofdioksied en water tot uiteindelik glukose as eerste tussenproduk n koolsuur oplewer met drie koolstofatome, 3 - fosfogliseraat. Dit is een van drie soorte
  • wil sê suiker word in n natuurlike proses na alkohol omgeskakel, terwyl koolsuur koolstofdioksied vrygestel word. Naas wit kan ook rooi druiwe vir die
  • sure en basisse is die waterstofkarbonaatioon die gekonjueerde basis van koolsuur en die gekonjugeerde suur van die karbonaat - ioon. Bikaarbonate van die
  • onder sy Armeense naam tan gewild geraak. Tan word hier met of sonder koolsuur aangebied, en daar is ook variante met n verskeidenheid geure soos bokmelk - tan
  • reaksieprodukte met water as die suur beskou. Hulle word swaweligsuur en koolsuur genoem of ook: diwaterstofsulfiet en diwaterstofkarbonaat SO2 H2O
  • verbrokkel. Reënwater het koolsuurgas in oplossing, en is dus n flou suur koolsuur wat kalksteen geredelik oplos. Kalksteenberge kan dus deur reënwater vernietig
  • is n volsintetiese vesel. Nylon 66 dui byvoorbeeld aan dat sowel die koolsuur as die aminosuur in die poliamiedverbinding 6 koolstofatome bevat. Vir
                                     
  • balneologiese metodes swawelbaddens, jodium - broom - baddens, baddens met koolsuur modder en stortbaddens sport oefenapparate, staptoere, swem en roeisport
  • CO2 uit die lug reageer met water H2O sodat koolsuur H2CO3 gevorm word en andersom. Die koolsuur reageer ook met soute om karbonate te vorm. Hierdie
  • waartydens die alkoholgehalte tussen 4, 5 en 6 volumepersent bereik en koolsuur op n natuurlike manier bygevoeg word, gebottel en bemark sodat die nuwe
  • n swak suur dissosieer slegs gedeeltelik. Voorbeelde in water sluit in koolsuur H2CO3 en asynsuur CH3COOH in. By ewewig is beide die suur en die gekonjugeerde
  • later tot nuwe korsmosse. Die algkomponent, wat chlorofil besit, vorm uit koolsuur en water suiker en ander organiese stowwe, wat as voedsel dien. Omgekeerd
  • 4NaNO3 Hoewel lood goed bestand is teen die verwerende aksie van seewater, koolsuur - en karbonaatbevattende water, word dit deur gedistilleerde water aangetas
  • die erosiekrag van gletsers bevrore water die werking van die see, koolsuur en so meer, maar kan ook lei tot die opbouing van n landskap deur middel
  • word: H2O water plus CO2 koolstofdioksied vorm saam H2CO3 koolsuur H2CO3 koolsuur plus CaCO3 kalksteen vorm saam Ca HCO3 kalsiumbikarbonaat
  • blootgestel word vir n gegewe tyd sal baie vinnig koolstofdioksied absorbeer en koolsuur vorm, wat n pH van so laag as ongeveer 5.7 kan hê. Met die vorming van
  • Koolsuurgas wat in water opgelos is teen n lae konsentrasie 0.2 1.0 skep koolsuur H2CO3 volgens die volgende reaksie: H2O l CO2 g H2CO3 aq Die suur gee
  • die vinnigste kuslyn - erosie.  Korrosie is die verwering van rots deur koolsuur in seewater. Rotse van dolomiet is baie vatbaar vir hierdie tipe erosie


                                     
  • ruil met ander woorde sy kaliumkatioon uit met die hidroniumkatioon van koolsuur Kooistofdioksied word dus na die tonge terugvervoer as KHCO3, terwyl die
  • aan die publiek aangetas is omdat die asemhaling van die besoekers die koolsuur - en die voggehalte laat toeneem het. Om die skilderinge te beskerm, is

Users also searched:

koolsuur, artikels met gnd-identifiseerders. koolsuur,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →