Back

★ Krap - artikels met gnd-identifiseerders ..



Krap
                                     

★ Krap

Krappe is n groep van kreefagtige diere wat aan die orde van tienpotiges behoort. Die wetenskaplike naam, Brachyura, beteken letterlik kort stert en verwys na die agterlyf wat, anders as ander kreefagtiges, nie n sigbare stert het nie.

Alle krappe het 10 pote, n dik eksoskelet en n plat lyf wat breer is as wat dit lank is. Die oe is op uitsteeksels gemonteer en die voorpote het knypers. Krappe beweeg lateraal voort loop skuins en kan vinnig ingrawe as gevaar dreig.

Krappe is n uiters suksesvolle groep, wat oor die hele wêreld voorkom. Hulle is basies swaar gepantserde skulp-brekers. Die meeste krappe kom in die see voor, maar daar is n paar wat in varswater voorkom, en selfs n paar wat op land leef. Die kleinste krappies word so groot soos n ertjie, die grootste die Japanse spinnekopkrap se bene word tot 4 meter lank. Omtrent 7 000 spesies is bekend.

Krappe is omnivore en vreet bykans enigiets. Dikwels is dit alge, maar dierlike voedsel is noodsaaklik vir hulle gesondheid en ontwikkeling. Hulle sal weekdiere, skaaldiere asook wurms, swamme en bakteriee vreet.

                                     

1. Liggaamsbou

Die krap se liggaam bestaan uit n kopborsstuk cephalothorax, die kop en borsstuk is aaneen en agterlyf. Die agterlyf is klein en is onder die kopborsstuk ingevou. Aan die kopborsstuk word die volgende gedra:

  • Twee voelers waarmee hulle die wêreld in die donker verken.
  • Monddele bytend, plat en beweeg om water na die kieue te spoel.
  • Vyf pare pote waarvan die voorste paar knypers het.
  • Twee oe op steeltjies twee steeltjies, elk met n saamgestelde oog.

Krappe haal met kieue asem soos visse en is dus van water afhanklik. Die kieue word in kieukamers gehuisves wat altyd met water gevul is. Daarom kan krappe ook op land asemhaal.

Die huidbedekking eksoskelet is hard en plastiekagtig. Dit bestaan uit chitien wat met kalsium versterk is. Die eksoskelet beskerm die krap teen gevaar en verhoed oormatige waterabsorpsie in die water asook waterverlies op land.

Die knypers word gebruik om hulle prooi te gryp en te onderwerp. As die prooi n skulp of dop het, word die knypers gebruik om dit oop te breek. Die mannetjies gebruik ook hulle knypers tydens gevegte of om vir mekaar te wuif.

Die wyfies lê eiers wat in die ruimte tussen die agterlyf en kopborsstuk uitbroei. Die kleintjies lyk soos die volwasse krappe.

                                     

2. Krappe as voedsel

Oor die hele wêreld word krappe deur mense gevang en as voedselbron benut. Sommige spesies word met dop en al geeet, veral spesies met n sagte dop, met ander spesies word slegs die bene en kloue oopgebreek en geeet. Sommige krappe is egter giftig en kan dodelik wees.

                                     
  • Die Krap - newel ook bekend as Messier 1 of NGC 1952 is n supernova - oorblyfsel en pulsarwind - newel in die sterrebeeld Bul. Dit is in 1731 deur John Bevis
  • Die Krap - pulsar PSR B0531 21 is n relatief jong neutronster. Dit is die middelste ster van die Krap - newel, n oorblyfsel van die supernova SN 1054
  • Die Suidelike Krap - newel is n newel n paar duisend ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Sentour. Die middel van die newel is n sterpaar wat bestaan
  • Die Elegante hurk - krap Allogalathea elegans is n valskrap en kom wydverspreid in die Stille - en Indiese oseane voor. In die Indiese Oseaan kom dit vanaf
  • krapweerstand van verskeie minerale deur hulle vermoë om ander sagter materiale te krap Dit is ontwikkel deur die Duitse mineraloog Friedrich Mohs en is een van
  • Die krap met die goue knypers Le Crabe aux Pinces d Or is een van n reeks van die welbekende strokiesverhale, geskryf en geïllustreer deur die Belgiese
  • is n vals krap wat aan die suid - en ooskus van Suid - Afrika voorkom. Die krap woon in leë skulpe vir beskerming en is dus nie n ware krap nie. Sy liggaam
  • Die krap kom voor in sandstrande en het n bleek, pienk liggaam met mauve of dofpers litte in die pote. Die krap het ook lang oogsteeltjies. Die krap grawe
  • krap wat inheems is aan Europa. Dit is n indringerspesie wat Suid - Afrikaanse waters binnegedring het via die ballaswater van groot skepe. Die krap is
  • af te seël wanneer die krap daarin terugtrek. Slegs die tweede en derde pare bene word gebruik om mee te loop. Soos die krap groei moet dit groter skulpe
  • suidwaarts tot by die Oos - Kaap voor. Die krap word tot 50 mm groot en is een van die mees algemene kluisenaarskrappe. Die krap word maklik uitgeken aan die pienkerige
  • Waterslang. Die krap wat Herakles vermorsel het, het sy in die lug geplaas as die sterrebeeld Krap Wanneer die Son in die teken van die Krap is, is die Noordelike
  • Die Natalse rotskrap Grapsus grapsus tenuicrustatus is n krap wat aan die ooskus en verder noord aan die kuslyn van Suid - Afrika voorkom. Dit het n


                                     
  • 2020. Besoek op 7 Julie 2020. Meyer Jansen, Esté 12 Junie 2019 Polisie krap kop oor moord op haweloses Maroela Media. Geargiveer vanaf die oorspronklike
  • Die Reuse - modderkrap Scylla serrata is n krap wat aan die suid - en ooskus van Suid - Afrika voorkom en is bruin tot groen van kleur. Dit is een van die
  • krap wat voorkom in die westelike Stille Oseaan en die Indiese Oseaan meer spesifiek aan die kus van oos - Afrika tot by KwaZulu - Natal. Die klein krap
  • weke en 365 dae gehad. Kassapa VII word koning van Ceylon. 4 Julie Die Krap - newel, oorblyfsel van n supernova, vir die eerste keer waargeneem deur Chinese
  • Die Gewone kuskrap Cyclograpsus punctatus is n krap wat aan die hele kuslyn van Suid - Afrika voorkom. Dit het n blink, gladde liggaam en die karapaks
  • een van die 12 sterrebeelde van die diereriem. Dit word ook dikwels as n krap miskruier of waterkewer uitgebeeld. Die Kreef is die dofste van die diereriem - sterrebeelde
  • seedier wat voorkom aan die kus van Suid - Afrika en dit word 4 cm breed. Die krap het n sandkleur en is gevlek met bruin spikkels. Dit het die kenmerkende
  • Oos - Afrika suidwaarts tot by KwaZulu - Natal voor. Die krap word tot 100 mm lank dit is n groot, kleurvolle krap met n kenmerkende harige voorkoms. Dit is bedek
  • nog nie bevestig nie. Die Perseus - arm bevat n paar Messier - voorwerpe: Die Krap - newel M1 Die oop sterreswerms Messier 36 Messier 37 Messier 38 Messier
  • newelagtige voorwerpe as newelagtige sterre aangeteken. Die supernova wat die Krap - newel gevorm het, SN 1054, is in 1054 deur Arabiese en Chinese sterrekundiges
  • suidwaarts tot by KwaZulu - Natal. Die krap word tot 35 mm lank, is rond en glad en skyn soms soos porselein. Die krap se lyf is roomwit en bedek met klein
  • daarvan om binnenshuis te wees. Hulle gee nie om om gehanteer te word nie en krap nie maklik nie, wat hulle die ideale troeteldier maak, selfs vir klein kinders
                                     
  • gevlek deur bruin mikroalge. Daar is n klein uitsteeksel tussen die oë. Die krap kom voor op sandbanke in riviermondings en strandmere en vreet klein skaaldiertjies
  • aan die krap Die anemoon dien dan as doeltreffende beskerming vir die krap terwyl dit voordeel trek uit die stukkies afvalkos van die krap n Skynbare
  • skrikkeljare Daar volg nog 180 dae in die res van die jaar. 1054 Die Krap - newel, oorblyfsel van n supernova, vir die eerste keer waargeneem deur Chinese
  • die suid - en ooskus van Suid - Afrika voorkom en tot 2.5 cm breed word. Die krap het n vierkantige karapaks wat bruin tot geel van kleur is. Die binnerande
  • verskeidenheid van rooiaas, garnale, alikreukels, siffies of mossels, lewendige krap aan die hoek gesteek, vars seekatpoot vooraf skoongemaak van die dik vel

Users also searched:

krap, artikels met gnd-identifiseerders. krap,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →