Back

★ Kraft durch Freude - artikels met gnd-identifiseerders ..



Kraft durch Freude
                                     

★ Kraft durch Freude

Die organisasie Kraft durch Freude is op 27 November 1933 as n ondergeskikte afdeling van die Nasionaal-Sosialistiese Deutsche Arbeitsfront gestig en het tydens die Derde Ryk van Duitsland die vryetydsbesteding van die beroepsbevolking met danspartye, konserte, toneel- en operaopvoerings georganiseer. Daarnaas is spesiale vakansiereise aangebied vir werkers wat goeie prestasies behaal het.

Die Nasionaal-Sosialistiese Party van Duitsland NSDAP het die KdF-organisasie gebruik om sy invloed uit te brei en toestemming vir die NSDAP-bewind te kry.

Die bekendste instellings en projekte was die KdF-motor, wat uiteindelik weens die aanval op Pole en die begin van die Tweede Wêreldoorlog nie meer aan kopers afgelewer kon word nie, die passasierskip Wilhelm Gustloff, wat vir plesiervaarte gebruik is, en die vakansieoord Prora op die eiland Rügen, wat egter nie voltooi is nie.

Die eerste plesiervaart van die KdF na die Portugese eiland Madeira het op 10 Maart 1935 plaasgevind. Vanaf 1936 is sogenaamde Betriebssportgruppen in die lewe geroep wat die sportbedrywighede van Duitse werkers onder die invloed van die NS-ideologie gebring het.

                                     
  • Nasionaal - Sosialistiese Duitse Werkersparty se arbeidsorganisasie Kraft durch Freude krag deur vreugde om getroue party - ondersteuners op vakansies te
                                     
  • fasades en balkonne. Tydens die Nazi - bewind laat die staatsbeheerde Kraft durch Freude KdF - organisasie, wat veral die vryetydbesteding en vakansies van

Users also searched:

kraft durch freude, artikels met gnd-identifiseerders. kraft durch freude,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →