Back

★ Karmapa - artikels met gnd-identifiseerders ..



Karmapa
                                     

★ Karmapa

Die Karmapa is die hoof van die Karma Kagyu-skool van die Kagyu, wat een van die vier belangrikste skole van Tibettaanse Boeddhisme is. Die historiese setel van die Karmapa is die Tsurphu-klooster in Tibet. Sy hoofsetel in bannelingskap is die Dharma Chakra-sentrum in Indie.

Die eerste Karmapa was Düsum Khyenpa 1110–1193, ’n dissipel van die Tibettaanse meester Gampopa. Die vorige 16de Karmapa was Rangjung Rigpe Dorje 1924–1981. Daar is tans ’n omstredenheid in die Karma Kagyu-skool oor wie die eintlike huidige 17de Karmapa is: Trinley Thaye Dorje of Ogyen Trinley Dorje.

                                     

1. Lys van Karmapas

  • Düsum Khyenpa དུས་གསུམ་མཁྱེན་པ་, 1110–1193.
  • Rolpe Dorje རོལ་པའི་རྡོ་རྗེ་, 1340–1383.
  • Deshin Shekpa དེ་བཞིན་གཤེགས་པ་, 1384–1415.
  • Rangjung Dorje རང་འབྱུང་རྡོ་རྗེ་, 1284–1339.
  • Mikyö Dorje མི་བསྐྱོད་རྡོ་རྗེ་, 1507–1554.
  • Yeshe Dorje ཡེ་ཤེས་རྡོ་རྗེ་, 1676–1702.
  • Dudul Dorje བདུད་འདུལ་རྡོ་རྗེ་, 1733–1797.
  • Rangjung Rigpe Dorje རང་འབྱུང་རིག་པའི་རྡོ་རྗེ་, 1924–1981.
  • Thekchok Dorje ཐེག་མཆོག་རྡོ་རྗེ་, 1798–1868.
  • Khakyab Dorje མཁའ་ཁྱབ་རྡོ་རྗེ་, 1871–1922.
  • Thongwa Dönden མཐོང་བ་དོན་ལྡན་, 1416–1453.
  • Karma Pakshi ཀརྨ་པཀྵི་, 1204–1283.
  • Ogyen Trinley Dorje ཨོ་རྒྱན་འཕྲིན་ལས་རྡོ་རྗེ།, geb. 1985 of Trinley Thaye Dorje ཕྲིན་ལས་མཐའ་ཡས་རྡོ་རྗེ།, geb. 1983.
  • Chödrak Gyatso ཆོས་གྲགས་རྒྱ་མཚོ་, 1454–1506.
  • Changchub Dorje བྱང་ཆུབ་རྡོ་རྗེ་, 1703–1732.
  • Chöying Dorje ཆོས་དབྱིངས་རྡོ་རྗེ་, 1604–1674.
  • Wangchuk Dorje དབང་ཕྱུག་རྡོ་རྗེ་, 1556–1603.
                                     
  • geb. 6 Mei 1983, Tibet is n aanspraakmaker op die titel 17de Karmapa Die Karmapa is hoof van die Karma Kagyu - skool, een van die vier hoofskole van
  • gespel Urgyen Trinley Dorje, is n aanspraakmaker op die titel 17de Karmapa Die Karmapa is hoof van die Karma Kagyu - skool, een van die vier hoofskole van
  • Trinley Thaye Dorje, een van die twee aanspraakmakers op die titel 17de Karmapa Daar is tans sowat 650 Diamond Way - Boeddhistesentrums wêreldwyd, onder
                                     
  • gebou. Van driejarige ouderdom af is hy opgelei deur Rolpey Dorje, die 4de karmapa wat hom die naam Kunga Nyingpo gegee het. Toe hy sewe was, het hy die
  • Yuan - China, n oudiënsie verleen aan Drogön Chögyal Phagpa en Karma Pakshi, 2de Karmapa Lama 1203 1283 Karma Pakshi het egter die beskerming van Möngke Khan
  • onderrig, en ook opdrag gegee is deur Rangjung Rigpe Dorje, die 16de Gyalwa Karmapa om onderrig te gee in insigmeditasie in 1979, het Nairn n groot deel

Users also searched:

karmapa, artikels met gnd-identifiseerders. karmapa,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →