Back

★ Kavallerie - artikels met gnd-identifiseerders ..



Kavallerie
                                     

★ Kavallerie

Histories gesproke is die kavallerie berede soldate wat te perd geveg het. In moderne tye verwys kavallerie egter na die vinnige tak van die weermag, in teenstelling met die stadiger infanterie.

Sedert mense op perde begin ry het soldate met perde geveg. Perde is aanvanklik gebruik om soldate van en na die slagveld te vervoer. Die soldate het as die berede infanterie bekend gestaan. Later het mense van die perde se rûe af begin veg, en is die kavallerie gebore.

Omdat perde sterk is, kan lede van die kavallerie meer en swaarder wapens as die infanterie dra. Perde is ook vinnig as mense, wat beteken dat die kavallerie vinniger in die gevegsgebied ontplooi kan word.

Berede eenhede is mettertyd deur gemotoriseerde en gemeganiseerde eenhede vervang. Perde moes plek maak vir gepantserde voertuie en vliegtuie. Vandag gebruik moderne weermagte "gepantserde kavallerie" tenks en "lugkavallerie" vegvliegtuie.

                                     
  • Leichte Kavallerie Ligte Kavallerie is n operette in twee bedrywe deur Franz von Suppé, met n libretto deur Karl Costa. Dit is die eerste keer op
  • Franse artillerie geteister. Daarbenewens was hy bang dat die Franse kavallerie sy wankelrige linkerflank sou aanval. Von Alvensleben het n boodskap
  • seemag. n Leër kan uit soldate te voet infanterie en soldate te perd kavallerie bestaan. Vanaf die 14de eeu is vuursteun artillerie bygevoeg. Ná die
  • ontplooi, met boogskutters en ligte troepe tussen hulle, terwyl sy adellike kavallerie in reserwe gehou is. Longshank se magte het die slagveld binnegekom in
  • Koninkryk van Engeland het n oorwinning oor die swaar geharnaste Franse kavallerie behaal, wat weens die swaar reënval tydens die slag moes afsaal. Die Franse
  • die gevaarlike werke in enige land se weermag. Infanterie verskil van kavallerie in die sin dat die infanterie op hul eie twee bene veg, sonder voertuie
  • gepantserde infanterie en boogskutters verslaan die swaar gepantserde Franse kavallerie tydens die Slag van Agincourt. 1671 Giovanni Cassini ontdek Iapetus
  • van Ypres, was n Britse militêre offisier wat bekend geraak het tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Hy was n passievolle en vaardige kavallerie soldaat.
  • teruggevoer kan word. Polosport was aanvanklik n militêre oefenspel vir kavallerie - eenhede soos koninklike gardes of ander elitetroepe. Vir die krygers van
  • in staat sou stel om deur Hannibal se voetsoldaatlinies te breek. Sy kavallerie - bondgenote het hy aan sy linkerkant opgestel en sy paar Romeinse ruiters
  • Weichs, gebore in n aristokratiese gesin, het in 1900 by die Beierse kavallerie aangesluit en in die Eerste Wêreldoorlog geveg. Met die uitbreek van die
                                     
  • die Sowjet - leier Josef Stalin. Boedjonni was die stigter van die Rooi Kavallerie wat n belangrike rol gespeel het in die Bolsjewistiese oorwinning in
  • keiser. Groothertog Paul was in die Russiese weermag, n generaal in die Kavallerie en n ridder van die Orde van Sint Andreas. In 1889 is hy met prinses
  • egter vervoerskepe gehad het aangesien perde vervoer is vir die kavallerie Die kavallerie word gewoonlik op tussen 1 000 tot 3 000 geskat, maar soos hierbo
  • hoewel die kavallerie volgens Arabiese bronne na die Frankiese verdedigings vierkant binnegedring het. Maar vir hulle het die Saraseense kavallerie onkwetsbaar
  • half dier gelyk soos ook met die Asteke en die ruiters van die Spaanse kavallerie gebeur het. Perde is vir die eerste keer getem in die suidelike steppe
  • Rumley, 5 Desember 1839 - Crow Agency, 25 Junie 1876 was n Amerikaanse kavallerie bevelvoerder tydens die Amerikaanse Burgeroorlog en die Amerikaanse Indiaanse
  • die aanval gevolf deur negentien Briyse soldate, onder steun deur vyf kavallerie divisies. Op 20 November 1917 om 6: 20 het die Britte die aanval geloods
  • militêre opsig maak ridders altyd deel uit van die berede strydmag, die kavallerie afgelei van Vulgêrlatyn caballus perd en caballarius gewapende ruiter
  • sewe divisies een kavallerie ses infanterie die vrywilligers georganiseer in n nuwe Territorial Force van veertien kavallerie brigades en veertien
  • Modderrivier gekry. Sy mikpunt was om die Boere se flank te omsingel en sy kavallerie daarom te laat beweeg ten einde Kimberley te ontset, terwyl sy infanterie
  • 1866 n afdeling in die Slag by Custoza. Toe hy deur die Oostenrykse kavallerie by Villafranca aangeval is, laat hy sy troepe vierkante vorm en dryf die
  • nodig is vir die bediening van die geskut. Omdat die artillerie, soos die kavallerie vroeër ook van perde gebruik gemaak het om die kanonne te trek word
                                     
  • meer as skoolgaan geniet het. Ná min sukses te Harrow word hy in 1893 n kavallerie - kadet in Sandhurst. Hier het hy geblom. In 1896 het sy regiment in Brits - Indië
  • Johannes Jacobus Tesselaar, gebore 1748, was n kaptein in die Kaapse kavallerie en het die plase Hartebeestrivier in 1781 en Steenboksrivier in 1783 as
  • leër drie eenhede, 1000 mans onder generaal George Crook en die Sewende Kavallerie onder luitenant - kolonel George Armstrong Custer, n vooraanstaande en
  • te veg. Hy self het Vercingetorix agternagesit met vyf legioene en die kavallerie van sy Germaanse bondgenote. Die twee leërs het mekaar die stryd aangesê
  • waarna die skuur aan die brand gesteek is. Sersant Boston Corbett van die kavallerie was bang dat Booth vanuit die brandende skuur op die soldate kon vuur
  • 3, 5 tot 4, 5 meter. Dit het ontwikkel uit die spies, vir gebruik deur kavallerie Anders as die spies, word die lans nooit gegooi nie. Dit is n wapen
  • jaar gelede bestaan het. Die wagtoring, ou militêre hospitaal en die ou kavallerie - barakke is vandag blywende herinneringe aan die Grensoorloë. Met die oorlog

Users also searched:

kavallerie, artikels met gnd-identifiseerders. kavallerie,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →