Back

★ Knokke-Heist - artikels met gnd-identifiseerders ..



Knokke-Heist
                                     

★ Knokke-Heist

Knokke-Heist is n Belgiese munisipaliteit in die noorde van die Vlaamse provinsie Wes-Vlaandere. Knokke-Heist grens aan die Nederlandse provinsie Zeeland. Die munisipaliteit het 33 556 inwoners. Plekke in die munisipale gebied van Knokke-Heist is Knokke, Heist, Duinbergen, Westkapelle en Ramskapelle. Knokke beskik oor n spoorwegstasie.

Knokke-Heist staan bekend vir die natuurreservaat die Zwin en vir sy talle kunsgalerye en modeboetieke. Die belangrikste winkelstrate is die Lippenslaan, die Dumortierlaan en die Kustlaan. Die munisipaliteit het in die 20e eeuw n gewilde toeristebestemming geword. Daar is verskeie hotelle en restaurante.

                                     
  • mense woon in Wachtebeke. Die dorp is geleë aan die E34 Antwerpen Knokke - Heist Die Moervaartkanaal loop deur Wachtebeke. Die Zuidlederivier is die

Users also searched:

knokke-heist, artikels met gnd-identifiseerders. knokke-heist,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →