Back

★ Konsertina - artikels met gnd-identifiseerders ..



Konsertina
                                     

★ Konsertina

n Konsertina is n draagbare musiekinstrument wat in die hande gehou word. Dit het knoppies vir klawers en n blaasbalk wat die lug oor metaaltongetjies blaas. Die instrument vorm deel van die instrumente wat gebruik word om Boeremusiek te maak.

                                     
  • n Trekklavier is n musiekinstrument, n groot konsertina met klawers soos n klavier. Dit staan ook bekend as n akkordeon. Die bekendste trekklavierspeler
  • Guzheng Hardangerviool Harp Hobo Keteltrom Kitaar Klavier Klawerbord Konsertina Kontrabas Klarinet Lier Mellotron Mondfluitjie Moodswinger Moonlander
  • uit n konsertina kon optower gekry. Een van Anton Goosen se komposisies, Silver de Lange, handel oor die legendariese musikant die konsertina kerm verlange
  • Nico van Rensburg was n Suid - Afrikaanse musikant wat die konsertina bespeel het. Van Rensburg het bekendheid verwerf nadat hy in 1984 en 1990 die SAUK
  • fokusvlak te beweeg om te fokus. Dit word ook in vergroters gebruik. Die konsertina skep n buigbare, donker verlenging tussen die film en die lens. Benewens
  • Die mees algemene instrumente wat in Boeremusiek gebruik word is die konsertina kitaar, trekklavier, banjo en baskitaar. Soms word n klavier, kontrabas
  • Cilliers - monument F.A.K - Volksangbundel Rugby Jag Jukskei Kettie Boeremusiek n Konsertina Vellies Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kultuur. Wikiwoordeboek
  • sy orkes met Jurie Ferreira 19? ? Columbia 33JS 11005, Nuwe Klanke in Konsertina Musiek, Nico Carstens en sy orkes 19? ? Columbia 33JS 11006, Sunny South
  • Die oorspronklike manuskrip bestaan nie meer nie. Dit is gemaak in konsertina of orihon styl: verskeie velle papier saamgeplak en afwisselend in
  • musiekinstrumente, waaronder die klavier, orrel, klawerbord, trekklavier, konsertina en kitaar. Hy was deel van die dansgroep Take 3 saam met Jan Coetzer
                                     
  • smalkopkurper het n groot kop met klein oë en n skuinsbek wat soos n konsertina oopvou. Die kop en lyf is redelik plat. Daar is drie tot vier rye enkelpunt
  • Jooste en verskeie klassieke kunstenaars en sangers. Sy dubbele album van konsertina en pyporrel duette saam met die musikant Nic Potgieter was vir hom n
  • tegniese, argitektuur - en nywerheidsfotografie. Hulle het n verlengbare konsertina bellows met die lens en sluiter op n lensplaat aan die voorkant. Hulle
  • Verenigde State en as quadrille in Engeland en Australië. Trekklavier en konsertina was die gewildste musiekinstrumente vir die blanke Afrikaanssprekende
  • n Konsertina wat tradisioneel vir Boeremusiek gebruik word
  • deur die yl klanke van n konsertina verbreek, net om later weer in die stilte te versink. In hierdie gedig is die konsertina die draer van die romantiese
  • se poësie onder die titel Nou spreek ek weer bekendes aan Storie - konsertina n keur uit die humorverhale van A.A.J. van Niekerk P.J. Philander:
  • Sambreelagtige skubbe aan elke ent ongeveer 21 Micrognathozoa Klein kaakdiere - Konsertina - agtige uitstootbare borskas 1 Mollusca Dun doppe Weekdiere Gespierde voet
  • terwyl Daniel Hugo n keur uit sy humoristiese verhale versamel in Storie - konsertina Sy kortverhale en sketse word opgeneem in verskeie versamelbundels waaronder
                                     
  • ou motors en n wa vol gaste insluit. n Orkes, wat n ou orreltjie, konsertina trekklavier en kitaar gebruik, sal die musiek maak. Van die gaste sal
  • Genres Mbaqanga, Afro - pop Beroep e Sanger, musikant Instrumente Kitaar, konsertina Jare aktief 1980 - 2019 Etikette Capitol Records Webwerf www.johnnyclegg
  • 1928 Johannesburg, Suid - Afrika Sterf 17 Oktober 2013 Genres Boeremusiek Beroep e Musikant Instrumente konsertina mondfluitjie, Jare aktief 1947 - nou
  • Liedjieskryfster Musikant Musiekvervaardiger Instrumente Stem, akoestiese kitaar, konsertina harmonika, klavier, ukulele Jare aktief 1984 tot hede Etikette RCA Blanco

Users also searched:

konsertina, artikels met gnd-identifiseerders. konsertina,

...

Encyclopedic dictionary

Translation
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →