★ Free online encyclopedia. Did you know? page 9



                                               

Betaverval

In kernfisika is betaverval n tipe radioaktiewe verval waar n betadeeltjie van n atoomkern vrygestel word. Betaverval is n proses wat die optimale verhouding van protone en neutrone in n atoom veroorsaak. Betaverval word bemiddel deur die swak kr ...

                                               

Bias van Priëne

Bias van Priene leef in die 6de eeu v.C. en behoort saam met Thales, Pittakos en Solon tot die groep bekend as die Sewe Wyses. Byna alle informasie wat bekend is oor Bias kom van Diogenes Laertius. Uit die oorlewende fragmente wat beskikbaar is k ...

                                               

Bier

Bier is die wêreld se oudste alkoholiese drankie en die derde gewildste drankie na water en tee. Dit word geproduseer deur die brou en gisting van stysel, hoofsaaklik vanaf graangewasse. Die algemeenste graan wat gebruik word is gars, alhoewel ko ...

                                               

Biesdorf

Biesdorf is n stadsdeel in die Berlynse distrik Marzahn-Hellersdorf wat in Oktober 1920 by Berlyn ingesluit is. In Biesorf en die aangrensende stadsdele Kaulsdorf en Mahlsdorf is die grootste samehangende gebied met enkel- en tweegesinshuise in D ...

                                               

Biglen

Biglen is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 1815 mense in n munisipaliteit gewoon. In 2000 het 94.9% van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Bihar

Bihar is n deelstaat in die noordooste van Indie een van die armstes in die land. Die hoofstad en grootste stad van die deelstaat is Patna. Volgens die 2011-sensus het Bihar n bevolking van sowat 104 miljoen gehad en is dus die derde mees bevolkt ...

                                               

Bilirubien

Bilirubien is n geel verbinding wat voorkom in die normale kataboliese pad wat heem in gewerwelde diere afbreek. Hierdie katabolisme is n noodsaaklike proses vir die opruiming van afvalstowwe wat ontstaan ​​as gevolg van die vernietiging van vero ...

                                               

Billings, Montana

Billings is die grootste stad in die deelstaat Montana. Dit is langs die Yellowstonerivier gelee en 960 m bo seevlak. Die stad is in 1882 gestig en die administratiewe setel van die Yellowstone County.

                                               

Bilzen

Bilzen is n Belgiese stad en munisipaliteit in die suidooste van die Vlaamse provinsie Limburg. Die munisipale gebied het sowat 31 000 inwoners en n oppervlakte van 76 km². In die plek Rijkhoven lê die Alden Biesen, n baie groot kasteel.

                                               

Bimmen

Bimmen is n plat landboudorp in die weste van die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale, wat tot die munisipaliteit Kleef behoort. Bimmen lê langs die suidelike oewer van die Ryn en naby die Nederlandse dorp Millingen aan de Rijn. Die dorp het sowat ...

                                               

Bingu wa Mutharika

Bingu wa Mutharika was n Malawiese politikus en ekonoom wat president van Malawi was van Mei 2004 tot sy dood in April 2012. Hy was ook president van die Demokratiese Progressiewe Party wat hy in Februarie 2005 gestig het, dit het in die algemene ...

                                               

Biodiesel

Biodiesel is n dieselbrandstof wat in die meeste bestaande dieselenjins gebruik kan word sonder om die enjins te verander. Dié diesel word gewoonlik uit plantaardige olies vervaardig. Hierdie artikel bespreek hoofsaaklik sulke dieselbrandstowwe w ...

                                               

Bioenergie

Bioenergie is hernubare energie wat uit materiale met biologiese oorsprong verkry word. In sy nouste begrip is bioenergie sinoniem met biobrandstof – brandstof wat vanuit biologiese bronne afkomstig is. In n meer breer begrip verwys dit ook na bi ...

                                               

Bioom

n Bioom is die versameling fauna en flora wat in n habitat leef en n bepaalde topografie op die aarde beset. Die verspreiding van fauna en flora word bepaald deur die heersende klimaat en geografiese omstandighede. Dit staan ook as vegetasiegorde ...

                                               

Biotoop

n Biotoop is n area met eenvormige omgewingstoestande wat n leefplek bied vir n spesifieke versameling plante en diere. Biotoop is amper sinoniem met die woord habitat, wat meer algemeen gebruik word in Engelssprekende lande. In party lande word ...

                                               

Bipolêre gemoedsteuring

Bipolêre gemoedsteuring is n siektetoestand wat gekenmerk word deur skommelinge in gemoedstoestand, vanaf uiterste depressie tot uiterste manie. Daar bestaan nuwe geneesmiddels daarvoor, en behandeling kan die simptome grootliks verlig en psigoso ...

                                               

Birmaans

Birmaans is n Tibeto-Birmaanse taal wat deur sowat 32 miljoen mense in Mianmar en Bangladesj gepraat word. Dit is die amptelike taal van Mianmar en die derde belangrikste inheemse taal van Indo-China ná Vietnamees en Thai. Birmaans word in die Bi ...

                                               

Bismarck-argipel

Die Bismarck-argipel is n groep eilande aan die noordoostelike kus van Nieu-Guinee in die westelike Stille Oseaan net suid van die ewenaar. Hierdie eilande behoort aan die eilandnasie Papoea-Nieu-Guinee, suidoos is Bougainville gelee, wat geograf ...

                                               

Blaaskanker

Omgewing: Blaaskanker is n Westerse siekte. As mans van die Ooste na die Weste toe emigreer, staan hulle n groter kans om prostaatkanker te ontwikkel. Vermoedelik speel dieet n groot rol in die verskynsel. Oorerflikheid: As gesinslede, n vader of ...

                                               

Blackburn Buccaneer

Die Blackburn Buccaneer was n vliegdekskipgebaseerde aanvalsvliegtuig wat in die 1950s ontwerp is, in staat om n atoombom onder die radardekking te vervoer. Dit was n Britse lae-vlak subsoniese aanvalsvliegtuig wat in die Britse Vloot en later di ...

                                               

Stella Blakemore

Stella Blakemore was n populêre Suid-Afrikaanse skrywer wat Afrikaanse jeugboeke geskryf het. Sy is veral bekend vir haar koshuis-reekse en sy is onder meer die skrywer van die gewilde Maasdorp-reeks en Keurboslaan-reeks, laasgenoemde onder die s ...

                                               

Blindheid

Blindheid is n volledige of bykans volledige visieverlies. Verswakte sig is n verminderde vermoe om te kan sien in n mate wat probleme veroorsaak wat nie op normale wyse herstelbaar kan word nie, soos met n bril. Sommige definisies sluit ook dieg ...

                                               

Bloeding

Bloeding is die verlies van bloed uit n lewende liggaam. Die mediese term hiervoor is hemorragie. Dit kom voor as die bloedvate sodanig beskadig is, dat bloed daaruit ontsnap. Bloeding kan inwendig plaasvind, waar die bloed uit bloedvate in die l ...

                                               

Bloedoortapping

n Bloedoortapping is die proses waar bloed of bloedprodukte van een persoon oorgedra word na n ander persoon se vaskulêre stelsel. Bloedoortappings word gedoen om mediese toestande te behandel, bv. na n massiewe verlies a.g.v. trauma, sjirurgie, ...

                                               

Blood Red Shoes

Blood Red Shoes is n Engelse musiekgroep vanuit Brighton. Die groep is in 2005 gevorm en bestaan uit Laura-Mary Carter en Steven Ansell.

                                               

Blousuur

Blousuur of waterstofsianied is n chemiese verbinding met formule HCN. Sy soute heet sianiede en die suur behoort tot die pseudohalogeenfamilie en kan gesien word as die suur van sianogeen.

                                               

Bloutongsiekte

Bloutongsiekte is n nie-aansteeklike, insekgedraagde virus wat voorkom by herkouers, veral skape en minder gereeld vee, jak, bokke, buffels, takbokke, dromedarisse en wildsbokke. Dit word veroorsaak deur die Bloutongvirus. Die virus word deur die ...

                                               

Blue Mountains

Die Blue Mountains is n bergagtige streek in Nieu-Suid-Wallis, Australie. Dit grens aan Sydney se metropolitaanse gebied, met die voethoewels wat sowat 50 km wes van Sydney af begin. Die gebied begin aan die westekant van die Nepean-rivier en str ...

                                               

Blue Ridge Mountains

Die Blue Ridge Mountains is n bergreeks en fisiografiese streek in die ooste van die Verenigde State wat deel uitmaak van die Appalache-bergreeks. Die Blue Ridge Mountains strek oor n afstand van 550 myl vanuit die suide van die deelstaat Pennsil ...

                                               

Albrecht von Blumenthal

Albrecht von Blumenthal is gebore in Staffelde in Uckermark as die seun van Rittmeister Vally von Blumenthal en Cornelia Kayser. Sy vader was n Pruisiese edelman en sy moeder n afstammeling van die skilders Lucas Cranach, die ouere en jongere. Hy ...

                                               

Blutengel

Blutengel is n Duitse popgroep wat by die Dark Wave, Futurepop en Dance music-genres gereken word. Die groep is oorspronklik deur die sanger Chris Pohl gevorm. Blutengel se liedtekste is merendeels in Duits en Engels geskryf en word deur manlike ...

                                               

BNP Paribas

BNP Paribas is n Franse internasionale bankgroep. Dit is die wêreld se agtste grootste bank wat totale bates betref en is tans in 77 lande bedrywig. Dit is geskep deur die samesmelting van die Banque Nationale de Paris en Paribas in 2000, maar di ...

                                               

Bocholt, Duitsland

Bocholt is n stad en munisipaliteit in die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale aan die grens met die Nederlandse provinsie Gelderland. Die munisipale gebied het sowat 73 000 inwoners en n oppervlakte van 119 km². In 779 was Bocholt vir die eerste k ...

                                               

Bodegraven

Bodegraven is n dorp en voormalige munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland. Bodegraven is gelee tussen die vier grootste stede Amsterdam, Utrecht, Rotterdam Den Haag. Die voormalige munisipaliteit het 19 434 inwoners getel. Tot d ...

                                               

Boeing 707

Die Boeing 707 was die eerste kommersiele passasierstraalvliegtuig wat deur Boeing-korporasie vervaardig is. Die vliegtuie is in verskillende konfigurasies gebou wat tussen 150 en 189 passasiers oor n afstand van 4 500 tot 9 500 km kon vervoer. B ...

                                               

Boeing 727

Die Boeing 727 is n middelgroot driemotorige kommersiele passasierstraalvliegtuig gebou deur Boeing-Korporasie. Dit kan 149-189 passasiers dra en latere modelle kan 4 400 tot 5 000 km ononderbroke vlieg. Die 727 is ontwerp vir kort- en mediumafst ...

                                               

Boeing 767

Die Boeing 767 is n middelslag, lang reikafstand, tweemotorige wyerompstraalvliegtuig wat deur Boeing Commercial Airplanes gebou word. Dit was die vervaardiger se eerste wyeromp tweemotorige vliegtuig en sy eerste vliegtuig met n twee-bemanning g ...

                                               

Boeing 777

Die Boeing 777 is n familie van ultra-lang reikafstand, wyeromp-tweemotorige straalpassasiersvliegtuie wat deur Boeing Commercial Airplanes gebou word. Dit is die wêreld se grootste tweelingstraler "Twinjet" en het n tipiese sitplekuitleg vir 314 ...

                                               

Boeing B-29 Superfortress

Die Boeing B-29 Superfortress is n viermotorige skroefgedrewe swaar bomwerper, deur Boeing ontwerp, wat hoofsaaklik deur die Verenigde State van Amerika gevlieg is teen die einde van die Tweede Wêreldoorlog en in die Korea-oorlog. Dit was een van ...

                                               

Boeing C-17 Globemaster III

Die Boeing C-17 Globemaster III is n groot militêre straalaangedrewe vragvliegtuig. Dit is deur McDonnell Douglas ontwikkel vir die Amerikaanse Lugmag vanaf die 1980s tot die vroee 2000s. Die vliegtuig dra die naam van die vorige twee suieraanged ...

                                               

Boeing KC-135 Stratotenker

Die Boeing KC-135 Stratotenker is n militêre lughervullingsvliegtuig. Hierdie vliegtuig is soos die Boeing 707 uit die Boeing 367-80 prototipe ontwikkel. Die KC-135 is die Amerikaanse Lugmag se eerste straalaangedrewe hervullingstenker en het die ...

                                               

Boerjatië

Boerjatie is ’n outonome republiek. Dit lê in die suidsentrale deel van Siberie aan die oostelike oewer van die Baikal-meer.

                                               

Bognor Regis

Bognor Regis is n seeoord en civil parish in die Arun-distrik van die Engelse graafskap Wes-Sussex, sowat 89 km suidwes van Londen, 39 km wes van Brighton en 9 km suidoos van Chichester. Ander nabygelee nedersettings sluit Littlehampton oos-noord ...

                                               

Boheemse Woud

Die Boheemse Woud, is n lae bergreeks in Sentraal-Europa wat oor n afstand van 120 km n natuurlike grens tussen Tsjeggie aan die een en Duitsland en Oostenryk aan die ander kant vorm. Dit is die hoogste geerodeerde bergmassa van die Boheemse Mass ...

                                               

Bohrium

Bohrium is ’n superswaar, kunsmatige element met die atoomgetal 107 en simbool Bh. Dit kom nie in die natuur voor nie, kan net in ’n laboratorium vervaardig word en is radioaktief. Die stabielste bekende isotoop, bohrium-270, het ’n halfleeftyd v ...

                                               

Bokseropstand

Klein gedrukte teks Die Bokseropstand Chinees: 義和團運動, 义和团运动.Yìhétuán Yùndòng soms Bokseroorlog was n opstand van n Chinese nasionalistiese beweging die Yihetuan-beweging bekend as boksers in die Weste, gerig teen die invloed van die Wes ...

                                               

Bolligen

Bolligen is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 6264 mense in n munisipaliteit gewoon. In 2000 het 94.9% van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Bolton

Bolton is n groot dorp in die noordweste van Engeland, tussen Manchester en Preston. Die dorp het n bevolking van 139 403 in 2001. Daar is ook 7 plekke in die Verenigde State van Amerika een in Kanada wat na Bolton genoem is.

                                               

Bom

n Bom is n plofbare toestel wat sy energie baie vinnig vrystel en n skokgolf veroorsaak. Bomme word al vir eeue lank gebruik. Sommige bomme veroorsaak skrapnel wat die wêreld vol skiet, terwyl ander vuurbomme is. n Bom is gewoonlik n soort houer ...

                                               

Bomwerper

n Bomwerper is n militêre vliegtuig wat gebruik word om teikens op die grond aan te val. Bomwerpers word ontwerp om die grootste moontlike bomvrag oor die grootste moontlike reikafstand te dra, en dan oor die teiken los te laat. Bomwerpers vlieg ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →