★ Free online encyclopedia. Did you know? page 88



                                               

Agelas semiglaber

Agelas semiglaber is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Agelas en tot die ...

                                               

Agelas sventres

Agelas sventres is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Agelas en tot die fa ...

                                               

Agelas tubulata

Agelas tubulata is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Agelas en tot die fa ...

                                               

Agelas wiedenmayeri

Agelas wiedenmayeri is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Agelas en tot di ...

                                               

Agelasida

Die Agelasida vorm n orde binne die klas van Demospongiae. Hierdie orde bevat circa 500 spesies, verdeel oor 20 families volgens Hooper en Van Soest.

                                               

Agilisaurus

Agilisaurus was ’n genus ornitiskium-dinosourusse van die Middel-Jura-periode wat voorgekom het in wat nou Oos-Asie is. Die naam is afgelei van die Latynse woord agilis, wat "rats" beteken, en verwys na sy moontlike ratsheid vanwee sy lang bene e ...

                                               

Agulhas-spinnekopbos

Die Agulhas-spinnekopbos is n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom in Elim heuwels en Soetanysberg voor. Die struik groei regop en word 1.0 m hoog en blom ...

                                               

Agulhastolbos

Die Agulhastolbos is n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap waar dit voorkom vanaf Elim tot by die Agulhasvlakte. Die struik word 2 m hoog en blom van Julie t ...

                                               

Aiolochroia crassa

Aiolochroia crassa is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Aiolochroia en to ...

                                               

Aiolochroia janusi

Aiolochroia janusi is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Aiolochroia en to ...

                                               

Aiolochroia thiona

Aiolochroia thiona is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Aiolochroia en to ...

                                               

Akela (genus)

Akela is n spinnekopgenus waaronder drie springspinnekopspesies ingedeel word. Twee spesies kom in Sentraal- en Suid-Amerika voor, terwyl die derde een in Pakistan te vinde is.

                                               

Akkedis

Akkedisse is reptiele aan die orde van skubreptiele behoort. Daar is meer as vyfduisend soorte akkedisse, wat dit die grootste groep van alle moderne reptiele maak. Hulle ontstaan in die Trias-tydperk, maar al die goeie fossiele dateer uit die jo ...

                                               

Akkerspinnekopbos

Die akkerspinnekopbos is n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en kom op die Langeberg tussen Montagu en Swellendam voor. Die struik is groei regop en word 1.0 m ...

                                               

Alaotra-dobbertjie

Die Alaotra-dobbertjie was n Malagassiese dobbertjie wat op die Alaotra-meer in Madagaskar en ook die omliggende mere voorgekom het. Die voel is vir die laaste keer in 1985 gesien en is in Mei 2010 as uitgesterf verklaar. Die bevolkings van die A ...

                                               

Albertosaurus

Albertosaurus was ’n genus Tyrannosauridae-dinosourusse wat sowat 70 miljoen jaar gelede tydens die Laat Kryt-periode in westelike Noord-Amerika voorgekom het. Die enigste spesie, A. sarcophagus, was blykbaar beperk tot die hedendaagse Kanadese p ...

                                               

Albuliformes

Lys van visfamilies. Visordes van Suider-Afrika. Lys van varswater visfamilies. Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name. Alfabetiese lys van visse.

                                               

Alcelaphinae

Alcelaphinae is n subfamilie van die horingdraers, waartoe die wildebeeste, hartbeeste, bontebokke en ander soortgelyke spesies ewehoewige soogdiere behoort. Die familie is nou verwant aan die rooibok, wat soms ook in die groep ingedeel word. Hie ...

                                               

Alcelaphus

Alcelaphus is n genus van wildsbokke in die familie van horingdraers en die orde van ewehoewige soogdiere wat in Afrika voorkom. Beide bulle en koeie het horings. Die genus omvat die volgende spesies: Mofhartbees Alcelaphus lichtensteinii. Rooiha ...

                                               

Alectona

Alectona triradiata Lévi & Lévi, 1983. Alectona jamaicensis Pang, 1973. Alectona microspiculata. Alectona wallichii Carter, 1874. Alectona mesatlantica Vacelet, 1999. Alectona primitiva Topsent, 1932. Alectona sarai. Alectona sorrentini. Alectona ...

                                               

Alectona jamaicensis

Alectona jamaicensis is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Alectona en tot ...

                                               

Alectona mesatlantica

Alectona mesatlantica is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Alectona en to ...

                                               

Alectona microspiculata

Alectona microspiculata is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Alectona en ...

                                               

Alectona millari

Alectona millari is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Alectona en tot die ...

                                               

Alectona primitiva

Alectona primitiva is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Alectona en tot d ...

                                               

Alectona sarai

Alectona sarai is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Alectona en tot die f ...

                                               

Alectona sorrentini

Alectona sorrentini is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Alectona en tot ...

                                               

Alectona triradiata

Alectona triradiata is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Alectona en tot ...

                                               

Alectona verticillata

Alectona verticillata is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Alectona en to ...

                                               

Alectona wallichii

Alectona wallichii is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Het lichaam van die spons bestaan uit kiezelnaalden en sponginevezelszzzz, en is in staat om veel water op te nemen. Die spons behoort tot die genus Alectona e ...

                                               

Alethe

Alethes is n genus van voels in die familie van lysters en die orde van sangvoels. Hulle is klein voeltjies wat in Afrika voorkom en insekte vreet. Volgens sommige bronne word die genus onder die familie van vlieevangers geplaas.

                                               

Alikreukel

Die alikreukel, is n spesie van n klein eetbare seeslak, n mariene buikpotige weekdier met kieue en n operkulum. Dit is n robuuste intergety-spesies met n donker en soms gebande dop. Dit is inheems aan die rotsagtige kus van die VSA se noordooste ...

                                               

Allosaurus

Allosaurus, of die allosourusse, was ’n genus groot teropode-dinosourusse wat tussen 155 miljoen en 150 miljoen jaar gelede tydens die Laat Jurapriode bestaan het. Die naam beteken "ander akkedis", van die Griekse ἄλλος en σαῦρος. Omdat dit een v ...

                                               

Alloscleria tenuispinosa

Alloscleria tenuispinosa is n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem. Die spons behoort tot die genus Alloscleria ...

                                               

Alnus

Alnus is n genus wat hoort tot die familie Betulaceae en bevat ongeveer 30 spesies in die noordelike halfrond. Die bome staan ook bekend as die Els -bome. Dit is n vogsoekende loofboom waarvan die bloeisels voor die blare verskyn. Twee bekende We ...

                                               

Aloe albida

Die Aloe albida is n dwergaalwyn wat inheems is aan Mpumalanga en Eswatini. Die aalwyn word gevind in die berge rondom Barberton tot by Malolotja in Eswatini. Geen plaaslike name kan vir die spesie gevind word nie. Die plant blom vanaf Maart tot ...

                                               

Aloe barbara-jeppeae

Die Aloe barbara-jeppeae is n aalwyn wat inheems is aan Mpumalanga en voorkom aan die voetheuwels van die Steenkampsberge en verder noord tot by Sekoekoenieland. Geen plaaslike name kan vir die spesie gevind word nie. Die habitat van die plant wo ...

                                               

Aloe boylei

Aloe boylei is n aalwyn wat inheems is aan KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga Oos-Kaap asook Eswatini. Die plant het een subspesie: Aloe boylei subsp. major Hilliard & B.L.Burtt

                                               

Aloe buettneri

Die Aloe buettneri is n aalwyn wat inheems is aan wes tropiese Afrika en is inheems aan die volgende lande: Angola, Benin, Burkina Faso, Demokratiese Republiek die Kongo, Gaboen, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Ivoorkus, Mali, Namibie, Nigerie, Sen ...

                                               

Aloe cameronii

Die Aloe cameronii is n aalwyn wat inheems is aan Malawi, Mosambiek, Zambie en Zimbabwe. Die aalwyn het twee subspesies: Aloe cameronii var. bondana Reynolds. Aloe cameronii var. dedzana Reynolds.

                                               

Aloe capitata var capitata

Die Aloe capitata is n aalwyn wat inheems is aan Madagaskar. Die plant het drie subspesies: Aloe capitata var. angavoana J P.Castillon. Aloe capitata var. quartziticola H.Perrier. Aloe capitata var. silvicola H.Perrier.

                                               

Aloe chabaudii

Aloe chabaudii is n aalwyn wat inheems is aan Botswana, Eswatini, Malawi, Mosambiek, Suid-Afrika, Tanzanie, Zambie, Zaïre, en Zimbabwe. Die plant het een subspesie: Aloe chabaudii var. mlanjeana Christian

                                               

Aloe chortolirioides

Aloe chortolirioides is n spesie wat tot die genus Aloe hoort. Die plant is inheems aan Mpumalanga en Eswatini en kom van Carolina voor, ooswaarts verby die berge suid van Barberton tot in noordwes Eswatini voor. Die plant het reeds 30% van sy ha ...

                                               

Aloe compressa

Die Aloe compressa is n aalwyn wat inheems is aan Madagaskar. Die plant het twee subspesies: Aloe compressa var. schistophila H.Perrier. Aloe compressa var. paucituberculata Lavranos.

                                               

Aloe dawei

Die Aloe dawei is n aalwyn wat inheems is aan Oos-Afrika en kom voor in Demokratiese Republiek die Kongo, Uganda, Kenia en Rwanda. Die aalwyn het medisinale waarde. In Engels staan dit bekend as Dawes aloe.

                                               

Aloe erythrophylla

Aloe erythrophylla is n aalwyn wat inheems is aan sentraal Madagaskar. Die plant het twee subspesies: Aloe erythrophylla subsp. major J B.Castillon. Aloe erythrophylla subsp. erythrophylla.

                                               

Aloe fievetii

Die Aloe fievetii is n aalwyn wat inheems is aan sentraal Madagaskar. Die plant het vier subspesies: Aloe fievetii var. ambatofinandrahanensis J B.Castillon. Aloe fievetii var. altimatsiatrae J B.Castillon. Aloe fievetii subsp. fievetii. Aloe fie ...

                                               

Aloe gerstneri

Die Aloe gerstneri is n aalwyn wat inheems is aan KwaZulu-Natal en kom voor in die Babanango-distrik. Daar is drie tot vyf subpopulasies en die habitat gaan verlore aan oorbewyding, bestaans boerdery en die uitbreiding van informele nedersettings.

                                               

Aloe hazeliana

Die Aloe hazeliana is n aalwyn wat inheems is aan Mosambiek en Zimbabwe waar dit voorkom in die Chimanimaniberge. Die plant het een subspesie: Aloe hazeliana var. howmanii S.Carter

                                               

Aloe hlangapies

Die Aloe hlangapies is n aalwyn wat inheems is aan KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Eswatini. Daar is een populasie in die suidooste van Mpumalanga, die noorde van KwaZulu-Natal en suidwes Eswatini. Die plant het 40% van sy habitat verloor weens die ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →