★ Free online encyclopedia. Did you know? page 82



                                               

Peptied

n Peptied is n molekuul wat bestaan uit n klein aantal aminosure wat met mekaar verbind is deur peptiedbinding. n Peptied word onderskei van n proteïen deur die klein aantal aminosure in die molekule, maar kan ook dien as boustene vir n proteïen. ...

                                               

Pêrelrivier

Die Pêrelrivier is n groot suidoos-vloeiende rivier in die suidooste van die Volksrepubliek China. Die rivier, met n lengte van 2 400 km, mond tussen Hongkong in die ooste en Macau in die weste in die Suid-Chinese See uit. Sommige van sy bronrivi ...

                                               

Perlemoen

Perlemoen is n gastropood of buikvoetige seedier wat aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika voorkom. Dit is n gesogte lekkerny en onderhewig aan stropery, wat tot totale uitroeiing kan lei.

                                               

Piridoksien

Piridoksien is een van 3 stowwe genaamd vitamien B 6, n wateroplosbare vitamien van die vitamien B-kompleks. Vitamien B 6 is behulpsaam met die natrium- en kaliumbalans sowel as met die vorming van rooibloedselle.

                                               

Planktonkrefie

Planktonkrefies is garnaalagtige, ongewerwelde seediere. Hierdie klein skaaldiertjies is deel van die soöplankton en is belangrike organismes, veral as voedsel vir baardwalvisse, mantas, walvishaaie, seehonde en sommige seevoelspesies wat se diee ...

                                               

President

President is n titel van n leier van een of ander organisasie, soos n land of maatskappy. Die term se Latynse oorsprong beteken letterlik "voorsitter", maar die woord dui deesdae gewoonlik op n beampte met uitvoerende bevoegdhede. Presidentskap i ...

                                               

Propranolol

Propranolol is n beta-blokkermedikasie. Dit word gebruik om hoe bloeddruk te behandel, en ook onreelmatige hartklop, tirotoksikose, kapillêre heemangiomas, prestasie-angs, en noodsaaklike bewing. Dit word gebruik om migraine te voorkom, en om ver ...

                                               

Ruimterommel

Ruimterommel is die versameling van kunsmatige voorwerpe in die ruimte wat nie meer n nuttige doel dien nie. Dit sluit in ou satelliete, stukke van vuurpyle en verskeie dele wat afgebreek het vanaf ruimtetuie. Dit sluit ook die rommel wat geskep ...

                                               

Rustelosebenesindroom

Rustelosebenesindroom is gewoonlik ’n langtermynsteuring wat meebring dat iemand ’n sterk drang kry om sy bene te beweeg. Daar is dikwels ’n onaagename gevoel in die bene wat effens verbeter as ’n mens hulle beweeg. Dié gevoel word onder meer bes ...

                                               

Sanfrecce Hiroshima

                                               

Seekoei

Die seekoei is n groot, oorwegend plantetende Afrika-soogdier, een van slegs twee bestaande spesies in die familie Hippopotamidae. Die naam "seekoei" was reeds by die Nederlandse volksplanting in Suid-Afrika deel van die Koloniaal-Nederlandse taa ...

                                               

Seiwalvis

Die seiwalvis is n baardwalvis, die derde grootste vinwalvis na die blouwalvis en die rorkwal. Seiwalvisse word in al die wêreld se oseane aangetref en verkies diep waters wat nie te ver van die kus is nie. Hulle is geneigd om poolstreke, tropies ...

                                               

Sestigdelige siklus

Die sestigdelige siklus, ook bekend as die Stamme-en-Takke, is ’n siklus van 60 terme wat in China en ander lande in Oos-Asie gebruik is om tyd aan te dui. Dit is vermoedelik in die eerste Chinese tekste, van die middel van die 3de eeu v.C. af, g ...

                                               

Sif

n Sif is n toestel wat gebruik word om soliede materiaal van verskillende grootte te skei of om soliede materiaal van vloeistof te skei. Dit word gewoonlik gemaak van n geweefde skerm soos n gaas, net of metaal. Wanneer jy kook word n sif gebruik ...

                                               

Silikose

Silikose is n fibrose van die long wat ontstaan deur die inaseming van silika wanneer gesteentes geboor word. Die siekte is ongeneeslik en lei tot voortydige dood. Dit dra ook by tot groot eise teen mynmaatskappye.

                                               

Sindhi

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Sindhis. Sindhi is n Indo-Ariese taal wat deur sowat 24.6 miljoen mense, veral Sindhis, in Wes-Indie en Pakistan gepraat word. Sindhi is een van die amptelike tale van Indie naas En ...

                                               

Sinkoksied

Sinkoksied is n anorganiese verbinding met die formule ZnO. ZnO is n wit poeier wat in water onoplosbaar is, en dit word wyd gebruik as n toevoeging in talle materiale en produkte, waaronder rubber, plastiek, keramiek, glas, sement, smeermiddels, ...

                                               

Sokotra

Sokotra is n argipel in die noordwestelike Indiese Oseaan, wat uit die vier eilande Sokotra, Abd al Kuri, Samhah en Darsah bestaan. Die argipel lê voor die kus van Somalie aan die kus van die Horing van Afrika en behoort tot die Asiatiese Republi ...

                                               

Sonvlek

Sonvlekke is relatief donker kolle op die oppervlak van die Son. Dit hou verband met relatief koeler plekke op die Son. Dié afkoeling word veroorsaak deur sterk magneetvelde wat die konveksie van plasma bemoeilik en so die hittetoevoer vanuit die ...

                                               

Spektrum

n Spektrum is n toestand wat nie beperk is tot n spesifieke stel waardes nie. Maar kan, sonder stappe, oor n kontinuum wissel. Die woord is eers wetenskaplik in optika gebruik om die reenboog van kleure in sigbare lig te beskryf nadat dit deur n ...

                                               

Spuitstuk

n Spuitstuk is n toestel wat ontwerp is om die rigting of eienskappe van n vloeistof vloei te beheer as dit uit n ingeslote kamer of pyp gaan. n Spuitstuk is dikwels n pyp of buis van wisselende deursnitarea. Dit word dikwels gebruik om die vloei ...

                                               

Statiese elektrisiteit

Statiese elektrisiteit is n wanbalans in die elektriese lading van n oppervlakte of materiaal. Die lading bly daar totdat dit in staat is om weg te beweeg deur n elektriese stroom of elektriese ontlading. Statiese elektrisiteit verskil van n elek ...

                                               

Sulfied

n Sulfied is n sout wat die swawelioon S 2− bevat of n verbinding tussen n metaal en swawel. Die swawelioon S 2− is die suurres van waterstofsulfied. Die naam sulfied word soms ook gebruik vir n tioeter, n organiese verbinding met n -S- funksione ...

                                               

Synapsida

Synapsida, ook die sinapsides genoem, is ’n groep diere wat soogdiere insluit, asook elke dier wat nader aan soogdiere verwant is as aan ander lewende amniote.

                                               

Tabi

Tabi 足袋 is tradisionele Japannese sokkies. Hulle kom tot die enkels van die draer, en het n splitsing tussen die groottoon en die ander tone, sodat hulle gedra kan word in kombinasie met zori, geta en ander Japannese skoeisel. Tabi word deur so ...

                                               

Tadjiks

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Tadjike. Tadjiks, ook Tadjikse Persies genoem, is n Irannese taal wat deur sowat 7.9 miljoen mense in Tadjikistan, Afghanistan, Kirgisie, Oesbekistan en die Volksrepubliek China gep ...

                                               

Mitsuhisa Taguchi

Mitsuhisa Taguchi was n voormalige Japannese sokkerspeler. Hy het vir die Japannese nasionale sokkerspan uitgedraf.

                                               

Tai Yai

Tai Yai of Shan is n Tai-Kadai-taal wat deur sowat 3.3 miljoen mense in Mianmar, Thailand en die Volksrepubliek China gepraat word. Dit word veral in die Shan-deelstaat van Mianmar gepraat, maar ook in die Kachin-deelstaat, Noord-Thailand en in n ...

                                               

Talassokrasie

’n Talassokrasie is ’n staat met grotendeels ’n seegebied. Tradisionele talassokrasiee oorheers selde binnelandse gebiede, selfs in hulle eie land. Voorbeelde is die Fenisiese state Tirus, Sidon en Kartago in die Middellandse See en die Austrones ...

                                               

Teken (semiotiek)

In semiotiek is n teken iets wat oor n betekenis beskik wat losstaande daarvan is, en wat inligting aan die persoon kan kommunikeer wat die teken interpreteer of dekodeer. Tekens kan deur enige van die sintuie waargeneem word: sig, gehoor, tas, r ...

                                               

Toksoplasmose

Toksoplasmose is n infektiewe toestand wat veroorsaak word deur die protozoa Toxoplasma gondii. Die infeksie word geklassifiseer as n soönose, n siekte wat deur nie-menslike diere gedra word en toevallig aan mense oorgedra word. Toksoplasmose is ...

                                               

Transpirasie

Transpirasie is die proses van waterbeweging deur n plant en verdamping deur lugdele, soos blare, stingels en blomme. Water is nodig vir plante, maar slegs n klein hoeveelheid water wat deur die wortels opgeneem word gebruik vir groei en metaboli ...

                                               

Triptofaan

Triptofaan is n α-aminosuur wat gebruik word in die biosintese van proteïene. Dit bevat n α-aminogroep, n α-karboksielgroep, en n indoolsyketting, wat dit n nie-polêre aromatiese aminosuur maak. Dit is noodsaaklik in die mens, want die liggaam ka ...

                                               

Turkmeens

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Turkmene. Turkmeens is n Turkse taal wat deur sowat 7.6 miljoen mense in Turkmenistan, Iran, Afghanistan, Oesbekistan en Rusland gepraat word. Dit is die vierde mees verspreide taal ...

                                               

Tussenwerpsel

n Tussenwerpsel, ook n ontladingswoord of interjeksie genoem, is n uitroep wat emosies / gevoelens uitdruk. So n tussenwerpsel kan gebruik word om emosies soos verskrikking, opgewondenheid of jammerte te beskryf.

                                               

Urarteïes

Urarteïes is die taal wat in die 1ste millennium v.C. deur die bewoners van die Koninkryk Urartu, n antieke staat in die gebied van die Vanmeer in die huidige Oos-Turkye en Armenie gepraat is. Urartu en Urarteïes is afgelei van die Assiriese bena ...

                                               

Vandale (volk)

Die Vandale was n nomadiese Oos-Germaanse volk wat aanvanklik aan die Oossee gevestig was, verjaag deur ander volke, soos die Hunne, trek hulle suid- en weswaarts deur Gallie tot in Spanje waar hulle waarskynlik hulle naam aan die huidige Andalus ...

                                               

Vismeel

Vismeel is n kommersiele produk wat meestal gemaak word van vis wat nie vir menslike gebruik bestem is nie, vismeel word gewoonlik gebruik om plaasdiere in die landbouomgewing te voed. Aangesien die voedingswaarde hoog is en dit goedkoop is om te ...

                                               

Vitamien K

Vitamien K is n groep vetoplosbare vitamiene met n soortgelyke struktuur, wat die menslike liggaam benodig vir die omskakeling van sommige proteïne wat noodsaaklik is vir bloedstolling, en in metaboliese roetes in been- en ander weefsels. Hulle i ...

                                               

Voegwoord

As voorbeeld, kyk na die volgende twee sinne: Tania is siek. Sy het skool toe gekom. n Voegwoord is nodig om die twee sinne as een sin te skryf. Byvoorbeeld: Tania is siek, maar sy het skool toe gekom.

                                               

Volkslied

n Volkslied is oor die algemeen n patriotiese musikale komposisie wat deur n land se regering of die konvensionele gebruik van die bevolking as die amptelike nasionale lied van n land beskou word. Volksliedere herroep en loof die geskiedenis, tra ...

                                               

Adzjarië

Adzjarie, amptelik die Outonome Republiek Adzjarie, is n outonome republiek binne Georgie. Dit grens aan die Swartsee in die weste en Turkye in die suide. Die hoofstad en grootste stad is Batoemi, Georgie se tweede grootste stad ná die hoofstad T ...

                                               

Antieke Griekeland

Antieke Griekeland is die beskawing wat ooreenstem met die tydvak van Griekse geskiedenis vanaf die Argaïese tydperk van die 8ste tot 6de eeue v.C., tot en met die Romeinse verowering van Griekeland in 146 v.C. met die Veldslag van Korinthe. Sent ...

                                               

Appalachiese-staproete

Die Appalachiese-staproete is n skilderagtige 3500 km lange gemarkeerde langafstand-staproete wat deur die Appalachiese Gebergte loop en n geleentheid bied om van die mees asemrowende natuurskoon in die ooste van die Verenigde State te ervaar. Di ...

                                               

ArcelorMittal

ArcelorMittal SA is n multinasionale staal-vervaardigingskorporasie. Die hoofkantoor is in Avenue de la Liberte, Luxemburg. Dit is in 2006 gestig na die oorname, en gevolglike samesmelting, van Arcelor deur Mittal Staal. ArcelorMittal is tans die ...

                                               

Asjantiryk

Die Asjantiryk, ook gespel Ashanti of Asante, was van 1670 tot 1957 ’n Akanryk in wat nou Ghana is. Dit het uitgebrei van Asjanti na die hedendaagse Brong-Ahafo-, Sentrale, Oostelike, Groter Accra- en Westelike Streek van Ghana. Danksy die ryk se ...

                                               

Chanto-Mansië

Chanto-Mansie, ook bekend as Joegra, is ’n outonome okroeg van Rusland. Die hoofstad is Chanti-Mansiisk.

                                               

Dansende huis

Die Dansende huis, is die byname wat aan die Nasionaal-Nederlandse-gebou by die Rašínovo nábřeží in Praag, Tsjeggiese Republiek, gegee word. Dit is deur die Kroaties-Tsjeggiese argitek Vlado Milunić, in samewerking met die Kanadees-Amerikaanse ar ...

                                               

Ingoesjetië

Die Republiek van Ingoesjetie is ’n republiek van Rusland. Die hoofstad is Magas.Dit is die kleinste van die federale deelgebiede buiten die twee federale stede, Moskou en Sint Petersburg. Dit is op 4 Junie 1992 gestig nadat die OSSR Tsjetsjnie-I ...

                                               

Kabardino-Balkarië

Kabardino-Balkarie is ’n outonome republiek in die Noord-Kaukasus. Dit word begrens deur Georgie, Noord-Ossetie, Karatsjai-Tsjerkessie en Stawropol-krai. Die hoofstad is Naltsjik. Die gebied is gestig op 5 Januarie 1936. In die verre suidweste va ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →