★ Free online encyclopedia. Did you know? page 81



                                               

Eunug

’n Eunug is ’n gekastreerde man, gewoonlik een wat vroeg genoeg gekastreer is sodat dit aansienlike hormonale gevolge sou hê. Die term word gewoonlik gebruik vir mans wat gekastreer is sodat hulle spesifieke sosiale funksies kon verrig, soos wat ...

                                               

Evangelie

n Evangelie is n geskrif wat n beskrywing bied van die lewe, bediening, dood, begrafnis en opstanding van Jesus. Die woord word hoofsaaklik gebruik om te verwys na die vier kanonieke evangelies: die Evangelie volgens Matteus, Evangelie volgens Ma ...

                                               

Ewe (taal)

Ewe is n Niger-Kongo-taal in Wes-Afrika wat deur sowat 3.8 miljoen mense gepraat word. Dit word deur die Ewe-volk gepraat en is veral in die suide van die lande Ghana, Togo en Benin versprei. Ewe behoort tot n groep van verwante tale, die Gbe-tal ...

                                               

Feromoon

n Feromoon is volgens die definisie van Karlson en Lüscher n chemiese verbinding wat uitgeskei is deur n individu en wat ontvang word deur n tweede individu van dieselfde spesie, by wie n spesifieke reaksie veroorsaak word.

                                               

Freesmasjien

n Freesmasjien is n meganiese toestel wat gebruik word vir die masjinering van werkstukke deur van n roterende snykop gebruik te maak om materiaal te verwyder en dus so die gewenste vorm van n werkstuk te verkry. Die werkstuk kan in al drie dimen ...

                                               

Gereformeerde kerke in Suid-Afrika

Die Gereformeerde kerke in Suid-Afrika is n versameling van Calvinistiese kerkgroepe in Suid-Afrika wat bestaan uit: Evangelies Gereformeerde Kerk. Nederduitse Gereformeerde Kerk NG Kerk. Afrikaanse Protestantse Kerk APK. Nederduits Gereformeerde ...

                                               

Gibbon

Gibbons of langarmape is ape in die familie Hylobatidae. Die familie het histories uit net een genus bestaan, maar is nou verdeel in vier genera. Gibbons kom in tropiese en subtropiese reenwoude voor van Noordoos-Indie tot Indonesie en Noord- en ...

                                               

Golgi-apparaat

Die Golgi-apparaat is n organel wat in 1898 deur Camillo Golgi beskryf is, en waaroor baie menings gewissel is. Daar is nog nooit heeltemal eenstemmigheid oor die presiese funksie daarvan verkry nie. Die Golgi-Apparaat van n sel bestaan uit n aan ...

                                               

Gordeldier

Gordeldiere, ook bekend as armadille, is die enigste soogdiere wat beenpantser in hul vel besit, "armadil" is afkomstig van die diere se Spaanse benaming, "armadillo", wat "klein gepantserde een" beteken. Gordeldiere is versprei oor Midde- en Sui ...

                                               

Goties

Goties is die bekendste taal van die uitgestorwe Oos-Germaanse tak van Germaanse tale. Vroeer is Goties, as Oos-Germaanse taal, beskou as n vertakking van Noord-Germaans. Goties se bekendheid is te danke aan die Bybelvertaling van Wulfila, die ou ...

                                               

Hai

Die Hai, voorheen Peihe, Pei He, Peiho of Pei Ho, is n rivier in die Volksrepubliek China, wat die stede Beijing en Tianjin met die Golf van Bohai en die Geelsee verbind. Dié rivier ontstaan in Tianjin deur die saamvloei van die Suidelike Kanaal, ...

                                               

Haliet

Haliet is n mineraal met formule NaCl. Dit is die mineraalvorm van tafelsout. Die naam stam van Grieks άλς, sout, see. Die chemiese naam is natriumchloried. Haliet is oplosbaar in water en kristalle word as evaporiete in soutmere gevind asook as ...

                                               

Heijō Paleis

Heijō Paleis in Nara, was die Keiserlike Paleis van Japan, gedurende die grootste deel van die Nara-tydperk. Die oorblyfesel van die paleis, en die omliggende gebied, is in 1998 as n UNESCO Wêrelderfenisgebied gevestig saam met n aantal ander geb ...

                                               

Hiëna

Die hiena is n familie van roofdiere wat in Afrika en Asie voorkom. Hoewel hienas baie soos groot honde lyk, vorm hulle n aparte biologiese familie wat waarskynlik meer aan ander Feliformia-families verwant is. Vroeer het hienas oor groot dele va ...

                                               

Hiligaynon

Hiligaynon is na Tagalog, Cebuano en Ilokano die vierde belangrikste taal van die Filippyne. Die taal word veral in die sentrale en suidelike dele van die Filippyne gepraat, spesifiek op die eiland Mindanao en die Visayas. Taalkundiges klassifise ...

                                               

Ho

Ho is n Austro-Asiatiese taal wat deur sowat 1.4 miljoen mense in Oos-Indie gepraat word. Ho word amptelik met die Warang Citi-alfabet geskryf, terwyl soms ook Devanagari, die Latynse alfabet, die Odia-alfabet of die Telugu-alfabet gebruik word. ...

                                               

Huai

Die Huai is n rivier in die Volksrepubliek China tussen die Geelrivier in die noorde en die Yangtze in die suide. Dié rivier ontspring in die Tongbai-bergreeks in die Chinese provinsie Henan en vloei deur Xinyang. Aansluitend vloei die Huai in n ...

                                               

Indool

Indool is n heterosikliese aromatiese organiese verbinding met die formule C 8 H 7 N. Dit het n bisikliese struktuur, bestaande uit n ses-lid benseenring en n vyf-lid stikstofbevattende pirroolring. Indool kom wyd versprei in die natuur voor, en ...

                                               

Yoshinobu Ishii

Yoshinobu Ishii is n voormalige Japannese sokkerspeler. Hy het vir die Japanse nasionale sokkerspan uitgedraf.

                                               

Isopood

Isopode is n orde van skaaldiere wat aan die superorde Peracarida behoort. Dit sluit bekende spesies soos die sandluis en houtluise in. Isopode is een van die min ordes van skaaldiere waarvan sommige spesies op land voorkom. Oor die algemeen is d ...

                                               

Japannese Argipel

Die Japannese Argipel, wat die eilandnasie Japan vorm, strek van noord tot suid langs die ooskus van Asie, met die Stille Oseaan aan die ooste en die See van Japan in die weste. Die term Tuiseilande is teen die einde van die Tweede Wêreldoorlog g ...

                                               

Kabinet

Die regering van n land is gewoonlik die gesamentlike verantwoordelikheid van die president of eerste minister, en n groep ministers wat saam die kabinet vorm. Die ministers in die kabinet, gewoonlik die mees bekwame of senior parlementslede, wor ...

                                               

Keratien

Keratien of horingstof is ’n eiwit wat as ’n struktuurelement voorkom by diere en is ’n klassieke voorbeeld van ’n veseleiwit. Keratien is ’n taai, onoplosbaar eiwit wat voorkom in onder meer die epidermis buitelaag van die vel van mense en baie ...

                                               

Khasi

Khasi is n Austro-Asiatiese taal wat deur sowat 1 miljoen mense in Oos-Indie en Bangladesj gepraat word. Khasi word óf met die Latynse alfabet óf die Bengaalse skrif geskryf. Khasi is een van die mees gesproke Austro-Asiatiese tale een van die be ...

                                               

Kimono

n Kimono is n tradisionele Japannese kledingstuk. Dit is n los mantel of japon met wye moue wat met n band vasgebind word. Die band heet n obi. Die obi word met n knoop vasgetrek om die lyf. Die gewildste variant is die otaiko musubi. Die ingewik ...

                                               

Kirgisies

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Kirgisiers. Kirgisies is n Turkse taal wat deur sowat 4.6 miljoen mense in Kirgisie, Afganistan, Tadjikistan, Oesbekistan, Pakistan en die Volksrepubliek China gepraat word. Dit is ...

                                               

Klitskruid

Arctium lappa, algemeen bekend as die groter klits, gobō, eetbare klits, lappa, bedelaar se knoppies of netelbos, is n Eurasiese plantspesie in die sonneblomfamilie, wat in tuine gekweek word vir sy wortel gebruik as groente. Dit het n indringero ...

                                               

Kosmogonie

Kosmogonie is die tak van die astrofisika wat hom met die studie van die ontstaan en die struktuur van die heelal in sy geheel bemoei, in teenstelling met die astronomie wat hom met die studie van bepaalde hemelliggame besig. n Kosmogonie is dus ...

                                               

Krewe

Krewe is n infraorde van kreefagtiges wat tot die orde tienpotiges behoort. Diere soos seekrewe en rivierkrewe behoort aan die infraorde. Hulle kom bykans oor die hele wêreld voor, maar nie in die binneland van Afrika en seker dele van Asie nie. ...

                                               

Lamantyn

Die lamantyn of manatee is n groot watersoogdier wat tot die familie Trichechidae behoort. Daar word geglo dat hul orde, Sirenia, meer as 50 miljoen jaar gelede van die ander vierbenige landsoogdiere geskei het, die diere wat die naaste aan hulle ...

                                               

Leishu

Leishu is ’n genre verwysingsboeke wat histories in China en omliggende lande saamgestel is. Die term word gewoonlik as "ensiklopedie" vertaal, hoewel dit grootliks verskil van die moderne betekenis van ’n ensiklopedie.

                                               

Liao

Die Liao is n rivier in die noordooste van die Volksrepubliek China. Dié rivier ontstaan deur die saamvloei van die Xiliao He en die Dongliao He by Guyushu in die outonome gewes Binne-Mongolie. Aansluitend vloei die Liao in n suidelike en later i ...

                                               

Lisosoom

Lisosome is klein, membraanomhulde blasies wat veral in dierselle prominent is. Die blasies is gevul met kragtige verteringsensieme wat, as hulle sou vrykom, die hele sel sou verteer. Die lisosome vermeerder dan ook in selle wat afgebreek moet wo ...

                                               

Luganda

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Baganda. Luganda of Ganda is n Bantoetaal in Oos-Afrika wat deur sowat 6.6 miljoen mense gepraat word. Dit word hoofsaaklik deur die Baganda in die Koninkryk Buganda in suid-sentral ...

                                               

Macaroni

Macaroni is ’n verskeidenheid droe pastas wat tradisioneel in verskillende vorms en groottes vervaardig word. Dit word van durummeel gemaak en word gewoonlik in kort stukkies gesny. Sommige tuispastamasjiene kan macaroni maak, maar gewoonlik word ...

                                               

Madoerees

Madoerees is n Maleis-Polinesiese taal wat in Suidoos-Asie op die eiland Madoera en die aangrensende oostelike deel van die eiland Java van Indonesie asook deur Madoerese emigrante in Maleisie en Singapoer gepraat word. Die taal word tans deur so ...

                                               

Mansi

Mansi is ’n taal van die Mansi-volk. Dit word gepraat in dele van Rusland aan die Ob-rivier en sy sytakke, onder andere in die Chanto-Mansiese Outonome Okroeg en die Swerdlofsk-oblast. Volgens die 2010-sensus was daar 940 sprekers in Rusland. Man ...

                                               

Marshallees

Marshallees mˠɑɑ̯zʲɛ͡ʌɫ"), of Ebon, is n Maleis-Polinesiese taal wat saam met Engels die amptelike tale van die eilandnasie Marshalleilande vorm. Marshallees bevat twee dialekte: Rālik en Ratak. Taalkundiges klassifiseer Marshallees as n Mikrones ...

                                               

Mawangdui

Mawangdui is ’n argeologiese terrein in Changsha, China. Dit bestaan uit twee heuwels en bevat die graftombes van drie mense uit die westelike Han-dinastie: markies Li Cang, sy vrou en ’n man wat vermoedelik hul seun was. Uitgrawings is van 1972 ...

                                               

Menslike seksuele gedrag

Hierdie artikel handel oor seksuele praktyke en verwante sosiale aspekte. Vir breer aspekte van seksuele gedrag, sien Seksualiteit. Menslike seksuele gedrag of menslike seksuele aktiwiteit is die manier waarop mense hulle seksualiteit ervaar en u ...

                                               

Middeloorontsteking

Middeloorontsteking of otitis media is n ontsteking van die middeloor. Dit is n algemene verskynsel wat veral by kinders gevind word. Afhangend van die tipe, kan middeloorontsteking verskillende simptome hê, soos oorpyn of vloeistof wat uit die o ...

                                               

Masakatsu Miyamoto

Masakatsu Miyamoto was n Japannese sokkerspeler. Hy het vir die Japanse nasionale sokkerspan uitgedraf.

                                               

Moderne vyfkamp

Die moderne vyfkamp is n sportwedstryd wat vyf items insluit naamlik pistoolskiet, skermdegen, 200 m vryslag swem, perdespring en n 3 km veldloop. Die sport word gereguleer deur die Union Internationale de Pentathlon Moderne, die Internasionale M ...

                                               

Takaji Mori

Takaji Mori was n voormalige Japannese sokkerspeler. Hy het vir die Japanse nasionale sokkerspan uitgedraf.

                                               

Mossi

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Mossi volk. Mossi is n Niger-Kongo-taal wat deur sowat 7.8 miljoen mense in die Wes-Afrikaanse land Burkina Faso gepraat word, veral in die Voltarivierbekken. Dit word deur die Moss ...

                                               

Niuies

Niuies is n Maleis-Polinesiese taal wat saam met Engels die amptelike tale van die eilandnasie Niue, n gebied van die Koninkryk van Nieu-Seeland, vorm. Die teks van Niue se volkslied, Ko e Iki he Lagi, is in Niuies. Taalkundiges klassifiseer Niui ...

                                               

Nok

                                               

Oriya

Oriya of Odia is n Indo-Ariese taal wat deur sowat 32 miljoen mense in Oos-Indie gepraat word. Oriya is een van die amptelike tale van Indie naas Engels en Hindi en van die Indiese deelstate Orissa en Jharkhand. Oriya word in die Oriya-alfabet ge ...

                                               

Palauaans

Palauaans is n Maleis-Polinesiese taal wat saam met Engels die amptelike tale van die eilandnasie Palau vorm. Die teks van Palau se volkslied, Belau rekid, is in Palauaans. Hoewel die Karoline-eilande tot Mikronesie behoort, is Palauaans nader ve ...

                                               

Pasifiese kabeljou

Pasifiese kabeljou, wat ook as "Ware Kabeljou" bekendstaan, word noord van Oregon langs die hele weskus van Kanada in die Stille Oseaan aangetref. Dit is soortgelyk aan Atlantiese kabeljou en is bruin tot grys op die rug, ligter op die sye met n ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →