★ Free online encyclopedia. Did you know? page 80



                                               

Fuga in G mineur, BWV 131a

Die Fuga in G mineur, BWV 131a, is n werk vir orrel wat aan Johann Sebastian Bach toegeskryf word. Dit is n transkripsie van die laaste beweging van die kantate Aus der Tiefen rufe ich, Herr, zu dir, BWV 131, wat oor n permutasiefuga beskik. Die ...

                                               

Kimi ga Yo

Kimi ga Yo, baie keer vertaal as "Mag u heerskappy vir altyd hou" is Japan se Volkslied. Die lirieke is gegrond op n Waka-gedig wat in die Heian-tydperk geskryf is wat gesing word volgens n wysie wat later in die Meiji Era gekomponeer is. Die mus ...

                                               

Nkosi Sikelel iAfrika

Nkosi Sikelel iAfrika is ’n Christelike lied wat oorspronklik in 1897 geskryf is deur Enoch Sontonga, ’n Xhosa-predikant by ’n Metodistiese sendelingskool naby Johannesburg. Die lied het ’n Pan-Afrika-bevrydingslied geword en weergawes is ná hul ...

                                               

The Secret History

The Secret History is die eerste roman van die Amerikaanse skrywer Donna Tartt. Dit is die eerste keer in 1992 gepubliseer en het onmiddellik n topverkoper geword. Die roman se intrige het te doen met n hegte groepie antieke kultuurgeskiedenis-st ...

                                               

Joe Adams (akteur)

Joe Adams was n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Disc Jockey, Carmen Jones, en Ballad in Blue, en in die televisiereeks The Amos n Andy Show.

                                               

Simone Battle

Simone Battle was n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent We the Party en in die televisiereeks Zoey 101.

                                               

Engelse nasionale krieketspan

Die Engelse nasionale krieketspan is die span wat Engeland en Wallis in internasionale krieket verteenwoordig. Sedert 1 Januarie 1997 word dit beheer deur die Engelse en Walliese Krieketraad, wat voorheen as die Marylebone Krieketklub bekend was. ...

                                               

Engelse nasionale rugbyspan

Die Engelse nasionale rugbyspan is die nasionale rugbyspan van Engeland en verteenwoordig dié land tydens internasionale wedstryde. Rugby word in Engeland deur die Rugbyvoetbalunie geadministreer. Engeland neem jaarliks aan die Sesnasies-toernooi ...

                                               

Einar Juhl

Einar Juhl was n Deense akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Han, hun og Hamlet, Far til fire i byen, Far til fire og onkel Sofus, en Far til fire med fuld musik.

                                               

Rita La Roy

Rita La Roy was n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Blonde Venus, Hot Saturday, en Hold That Woman!.

                                               

Barbara Lyon

Barbara Lyon was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Family Affair en The Lyons Abroad, en in die televisiereeks Life with the Lyons.

                                               

Nederlandse nasionale sokkerspan

Die Nederlandse nasionale sokkerspan is die mans sokkerspan wat Nederland tydens internasionale kompetisies verteenwoordig. Die span wen die Europese sokker-kampioenskappe in 1988, en bereik in 1974, 1978 en 2010 die finale van die Sokker-Wêreldb ...

                                               

Randy Parton

Randy Parton was n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rol in die rolprent Rhinestone. Hy was die jonger broer van Dolly Parton.

                                               

Radio Kalahari Orkes

Die Radio Kalahari Orkes is n Suid-Afrikaanse musiekgroep, wat Afrikaanse Boeremusiek verwerk en op ʼn eksentrieke en unieke wyse weergee met instrumente soos ʼn blikkitaar, mondfluitjie, banjo, viool, trekklavier en mandolien. In 2005 het die joer ...

                                               

Estelle Reiner

Estelle Reiner was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Fatso, Hot to Trot, en When Harry Met Sally., en in die televisiereeks Thirtysomething.

                                               

Pieter van der Lugt

Pieter van der Lugt is op 26 Junie 1961 in Pretoria gebore as oudste van drie seuns van ’n predikantspaar. Hy is bekend as skrywer van poesie, prosa, musiek en kabaret.

                                               

Baltiese lande

Die term Baltiese lande verwys na n geografiese en historiese kusgebied in Noordoos-Europa wat n landstrook met n wydte van tussen 200 en 300 kilometer beslaan en tussen die vroeere Duitse provinsie Oos-Pruise in die weste en die Peipusmeer in di ...

                                               

Diagram

ʼn Diagram is ʼn eenvoudige tekening of plan wat presies wys waar iets is, hoe iets lyk of hoe iets werk. Dit is ’n lyntekening of ʼn grafiese voorstelling van data of inligting. Die woord diagram’ kom van die Griekse woord diagraphein wat baken af ...

                                               

Energie-ontwikkeling

Energie-ontwikkeling is die pogings wat daarop fokus om voldoende primêre energie bronne en sekondêre energievorme beskikbaar te stel om aan die behoeftes van die samelewing te voldoen. Dit sluit die pogings in wat voorsien in die produksie van k ...

                                               

Halmahera

Halmahera is die grootste eiland van die eilandgroep Molukke, wat op sy beurt tot die Maleise argipel behoort. Halmahera lê in die noordooste van die eilandnasie Indonesie langs die ewenaar. Dit grens aan die Molukkesee in die weste, die oop Stil ...

                                               

Shahat

Shahat is n dorp wat gelee is in die Jabal al Akhdar-distrik in die noord-ooste van Libie. Cirene was in antieke tye in dieselfde area gelee. Dit is gelee 24 kilometer oos van Al Bayda. Shahat word by wyse van twee paaie verbind met Derna, die bi ...

                                               

Skrabbel

Skrabbel is n tekening wat gemaak word terwyl n persoon se aandag elders is. Skrabbel is eenvoudige tekeninge wat n ander konkrete betekenis kan verteenwoordig of dalk net uit lukrake, abstrakte lyne bestaan, sonder om die pen / potlood van die p ...

                                               

Southampton-eiland

Southampton-eiland, die wêreld se 34ste grootste eiland en die negende grootste eiland van Kanada, beslaan n oppervlakte van 41 214 km². Die eiland is in die noorde van Kanada aan die ingang tot die Hudsonbaai gelee en maak deel uit van die gebie ...

                                               

Spierdistrofie

Spierdistrofie is n groep siektes wat die muskuloskeletale stelsel verswak. Twee vorme van die siekte, Duchenne-spierdistrofie en Becker-spierdistrofie, beïnvloed gewoonlik mans omdat die gemuteerde gene op die "X" chromosoom gelee is. Vrouens ka ...

                                               

Turboskroef

n Turboskroefmotor is n turbine-enjin wat gewoonlik n vliegtuig se skroef aandryf. n Turboskroefmotor is nie n ware straalmotor nie, die uitlaatgasse word nie gebruik om stukrag te verskaf nie, maar om die turbine aan te dryf. In sy eenvoudigste ...

                                               

Abelse groep

n Abelse groep is n konsep in abstrakte algebra waar die toepassingsorde van die groepbewerking geen effek op die resultaat het nie. Hierdie eienskap word na verwys as kommutatiwiteit. Abelse groepe is n veralgemening van die aritmetiek van die o ...

                                               

Afhanklike ontstaan

Pratityasamutpada, gewoonlik vertaal as afhanklike ontstaan, is die idee dat alle dharmas ontstaan afhanklik van ander dharmas. As dít bestaan dát, as dít ophou bestaan, hou dát op bestaan. Dit is ’n pragmatiese lering wat toegepas word op dukkha ...

                                               

Agaricus bisporus

Die gewone wit sampioen kan verwar word met jong eksemplare van die dodelik-giftige vernietiger-engel Destroying angel), maar laasgenoemde kan onderskei word deur die saaltjie aan die basis van die sampioen en suiwer wit kieue, in teenstelling me ...

                                               

Akromegalie

Akromegalie verwys na die oortollige groei in spesifieke dele van die liggaam as gevolg van die oorproduksie van groeihormoon in die pituïtêre klier. Die pituïtêre klier is n klein kliertjie wat onder die brein voorkom. Gewoonlik kom akromegalie ...

                                               

Ammoniumnitraat

Ammoniumnitraat is n sout met samestelling NH 4 NO 3. Dit bevat stikstof in beide die oksidasietoestand -3 en +5. Hierdeur is hierdie verbinding in staat om n outoredoks-reaksie te ondergaan waarin die nitraat as oksidasie- en die ammonium as red ...

                                               

Amphiprioninae

Die Anemoonvisse is n subfamilie Amphiprioninae van visse wat hoort tot die familie Pomacentridae. Die subfamilie bestaan uit dertig spesies waarvan 29 tot die genus Amphiprion een tot die genus Premnas hoort. Al die spesies vorm simbiotiese verh ...

                                               

Angina pectoris

Angina pectoris is n drukkende, swaar gevoel en / of pyn in die middel van die bors wat ontstaan as die hartspier nie voldoende bloed kry om sy werk te doen nie. Dit word meestal deur die vernouing van die kroonslagare veroorsaak, dikwels in komb ...

                                               

Apoptose

Apoptose is die proses van geprogrammeerde seldood. Die proses speel n integrale rol in die ontwikkeling van weefsel. Tydens die ontwikkeling van n fetus veroorsaak apoptose dat die vingers en tone van mekaar skei. Die proses is veral algemeen vo ...

                                               

Astigmatisme

Astigmatisme is n oogaandoening wat tot n optiese afwyking in die menslike oog lei. n Refraktiewe fout ontstaan as die oog nie die lig eweredig op die netvlies fokus nie. Die woord is afkomstig van die Griekse "a-" en "stigma". By n normale oog h ...

                                               

Bekken

In die mediese vakterminologie verwys bekken na n benige, bekkenvormige ring wat uit die heiligbeen en die twee heupbene bestaan. Dit vorm n stewige afsluiting aan die onderkant van die romp en versprei die gewig van die mens oor albei bene wanne ...

                                               

Bensyn

Bensyn is n baie reaktiewe chemiese spesie wat afgelei word van n aromatiese ring deur twee substituente te verwyder. Oor die algemeen is substitusiepatrone van aryne meestal orto, maar meta- en para-aryne is ook bekend. Bensyn is baie reaktief, ...

                                               

Bhojpuri

Bhojpuri is n Indo-Ariese taal wat deur sowat 40 miljoen mense in Noord-Indie, Mauritius en Nepal gepraat word. Dit word hoofsaaklik in die Indiese deelstate Uttar Pradesh, Bihar en Jharkhand asook in Guyana, Mauritius, Suriname en Fidji gepraat. ...

                                               

Bislama

Bislama, ook Bichelamar, Bêche-de-mer of Beach-la-Mar genoem, is n Kreooltaal wat saam met Engels en Frans die amptelike tale van die eilandnasie Vanuatu vorm. Dit is n vereenvoudigde weergawe van die Indo-Europese taal Engels, maar het ook baie ...

                                               

Bobbejaan

Die bobbejaan is n groter nie-mensagtige lid van die primaat-orde. Slegs die mandril en die dril is groter. Voor die huidige gebruik om slegs Papio-lede as bobbejane te beskryf, is die nabyverwante Gelada-aap en twee spesies van die mandril en dr ...

                                               

Bodo

Bodo of Boro is n Tibeto-Birmaanse taal wat deur sowat 1.3 miljoen mense in Noordoos-Indie, Bangladesj en Nepal gepraat word. Bodo is een van die amptelike tale van Indie naas Engels en Hindi. Bodo word òf met die Devanagari-alfabet òf die Latyns ...

                                               

Breinvliesontsteking

Breinvliesontsteking is die ontsteking van die lagies weefsel wat om die brein en ruggraat voorkom. Daar word tussen twee soorte onderskei: virale en bakteriologiese breinvliesontsteking. Dit ontstaan weens verspreiding van n infeksie. Die siekte ...

                                               

Bryde se walvis

Bryde se walvis is die onbekendste en in baie opsigte die mees ongewone vinwalvis. Hierdie walvisse is klein en weeg nie meer as 25 ton nie. Hulle verkies ook matige en tropiese waters, in vergelyking met die ander vinwalvisse, wat ook volop in p ...

                                               

Columba (genus)

Columba is n genus in die familie van duiwe. Die genus omvat middelgroot tot groot, stewig geboude duiwe. Na aanleiding van n genetiese analise deur Kevin P. Johnson et al. het die Amerikaanse Ornitologiese Unie die Amerikaanse duiwe onder die ge ...

                                               

Cumacea

Die Cumacea is n orde uit die klas wat bekend staan as die Malacostraca. Cumacea is klein ongewerwelde krefies met twee lyfsegmente en vele pote. Hulle het koudele in hul monde en gevurkte sterte. Daar is byna 1600 spesies bekend.

                                               

Dari

Dari of Dari-Persies is die variant van Persies wat in Afghanistan gebesig word. Die term Dari verwys daarnaas vanaf die 10de eeu na die vroee Nieu-Persiese literêre taal. Sy gebruik in die nouer sin van n Afghanse variant van Persies word sedert ...

                                               

Doegong

Die doegong of doejong is n seesoogdier verwant aan die manatees en die kleinste lid van die orde Sirenia. Die naam het sy oorsprong uit die Maleise duyung, wat "dame van die see" of "meermin" beteken. Die dier word net in vlak water aangetref en ...

                                               

Domkrag

n Domkrag is n meganiese toestel wat gebruik word om swaar vragte op te lig of om groot kragte aan te wend. n Meganiese domkrag gebruik n skroefdraad om swaar toerusting op te lig. n Hidrouliese domkrag gebruik hidrouliese krag. Die mees algemene ...

                                               

Duinmol

Die duinmol is n knaagdier. Die dier is nie verwant aan n mol nie. Die naaste verwantskap met n ander diergroep is met die ystervark. Die familie kom slegs voor in Afrika, suid van die Saharawoestyn. In Suider-Afrika is daar ses verskillende spes ...

                                               

Eerste minister van Japan

Die Eerste minister van Japan) is die regeringshoof van Japan. Die premier word deur die keiser van Japan aangestel nadat hy deur die nasionale dieet aangewys is en moet die vertroue van die Huis van Verteenwoordigers geniet om in sy amp te bly. ...

                                               

Egeïese beskawings

Egeïese beskawing is ’n algemene term vir die Griekse beskawings van die Bronstydperk om die Egeïese See. Drie afsonderlike maar ooreenstemmende geografiese streke word deur die term gedek: Kreta, die Siklades en die Griekse vasteland. Kreta word ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →