★ Free online encyclopedia. Did you know? page 78



                                               

Bodegraven-Reeuwijk

Bodegraven-Reeuwijk is n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland, wat op 1 Januarie 2011 ontstaan het, nadat die voormalige munispialiteite Bodegraven en Reeuwijk saamgesmelt het.

                                               

Brjansk-oblast

Brjansk-oblast is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Sentrale Federale Distrik en die hoofstad is Brjansk. Die oblast het in 2019 altesaam 1 200 187 inwoners gehad.

                                               

Cesar (departement)

                                               

Chakassië

Die Republiek van Chakassie is ’n republiek van Rusland gelee in Suidsentraal-Siberie. Die hoofstad en grootste stad is Abakan.

                                               

Chocó

                                               

Cundinamarca

                                               

Córdoba (departement, Colombia)

                                               

Dantumadiel

Dantumadiel is n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Friesland, met n bevolking van sowat 19 000 in 2021 en n oppervlakte van sowat 88 km². Die administratiewe setel is in Damwâld.

                                               

De Fryske Marren

De Fryske Marren is n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Friesland, met n bevolking van sowat 52 000 in 2021 en n oppervlakte van sowat 549 km². Die munisipaliteit is gestig in 2014 deur die samevoeging van die munisipaliteite Gaasterlân ...

                                               

Graskop

Die dorpie het in 1880 as n goudmynkamp ontstaan het, maar het intussen tot n beduidende sentrum van die bosbedryf ontwikkel. Daar is heelwat plantasies en ook saagmeulens in die omgewing. Die delwerye was op die plaas Graskop van Abel Erasmus. V ...

                                               

Groningen (munisipaliteit)

Groningen, is die hoofstad van die Nederlandse provinsie Groningen. Op 1 Januarie 2021 het die munisipaliteit se bevolking sowat 233 000 inwoners getel. Groningen is die grootste stad van Noord-Nederland en beskik oor die tweede oudste universite ...

                                               

Haaksbergen

Haaksbergen is n dorp en n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Overijssel, met n bevolking van sowat 24 000 in 2019 en n oppervlakte van 106 km².

                                               

Harlingen

Harlingen is n munisipaliteit en hawestad in die Nederlandse provinsie Friesland, met n bevolking van sowat 16 000 in 2021 en n oppervlakte van sowat 388 km². Die administratiewe setel is in die stad Harlingen.

                                               

Irkoetsk-oblast

Irkoetsk-oblast is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Siberiese Federale Distrik in die stroomgebied van die Angara-, Lena- en Nizjnjaja Toengoeskarivier. Die hoofstad is Irkoetsk. Die oblast het in 2010 ’n bevolking van 2 428 750 gehad.

                                               

Iwanowo-oblast

Iwanowo-oblast is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Sentrale Federale Distrik en die hoofstad is Iwanowo. Dit het in 2010 ’n bevolking van 1 061 651 gehad. Die Wolgarivier vloei deur die noordelike deel van die gebied.

                                               

Jamalo-Nenetsië

                                               

Jaroslawl-oblast

Jaroslawl-oblast is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Sentrale Federale Distrik en die hoofstad is Jaroslawl. Dit is redelik naby aan beide Moskou en Sint Petersburg gelee en die hoofstad is op die roete van talle paaie, spoorlyne en water ...

                                               

Kalmikië

Kalmikie, is ’n outonome republiek. Dit is gelee aan die Kaspiese See. Dit is die enigste gebied in Europa waar Boeddhisme die hoofgodsdiens is. Die hoofstad is Elista en die amptelike tale Russies en Kalmikies.

                                               

Kamtsjatka-krai

Kamtsjatka-krai is ’n deelgebied van Rusland wat op 1 Julie 2007 ná ’n referendum gevorm is deur die samesmelting van Kamtsjatka-oblast en Korjak- Outonome Okroeg. Dit lê in die Verre-Oosterse Federale Distrik en die hoofstad is Petropawlofsk-Kam ...

                                               

Karakalpakië

Karakalpakie, amptelik die Republiek Karakalpakie, is n outonome republiek binne Oesbekistan in Sentraal-Asie. Dit beslaan die hele noordweste van Oesbekistan en is gelee tussen Kasakstan in die noorde en Turkmenistan in die suide. Karakalpakie b ...

                                               

Karatsjai-Tsjerkessië

Die republiek is 14 100 km² groot en grens aan Krasnodar-krai, Kabardino-Balkarie, Stawropol-krai en Georgie. Daar is sowat 130 mere. Van die belangrikste riviere is die Aksaoet, Bolsjaja Laba, Koeban en Koema. Sowat 80% van die landskap is berga ...

                                               

Koergan-oblast

Koergan-oblast is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Oeral- Federale Distrik en die hoofstad is Koergan.

                                               

Lipetsk-oblast

Lipetsk-oblast is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Sentrale Federale Distrik en die hoofstad is Lipetsk.

                                               

Madeiraeilande

Die Madeiraeilande is n eilandgroep gelee in die Noord-Atlantiese Oseaan tussen 32°22.3′N 16°16.5′W en 33°7.8′N 17°16.65′W omtrent 580 km reg wes van Marokko op die kus van Afrika, en 870 km suidwes van Lissabon, Portugal. Die Madeiraeilande, wat ...

                                               

Magadan-oblast

Magadan-oblast is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Verre-Oosterse Federale Distrik en die hoofstad is Magadan.

                                               

Nizjni Nowgorod-oblast

Nizjni Nowgorod-oblast is ’n oblast van Rusland. Dit lê in die Wolga- Federale Distrik en die hoofstad is Nizjni Nowgorod. Met ’n bevolking van 1.3 miljoen is Nizjni Nowgorod die grootste stad in die oblast en die vierde grootste in Rusland naas ...

                                               

Noord-Ossetië-Alanië

Die Republiek van Noord-Ossetie-Alanie is ’n republiek van Rusland. Die hoofstad is Wladikafkaz. Die bevolking van Noord-Ossetie se godsdiens is grotendeels Russies-Ortodoks.

                                               

Noord-Pohjanmaa

Noord-Pohjanmaa is n administratiewe streek in Finland. Dit strek van die Botniese Golf in die weste tot by die Russiese grens in die ooste en maak deel uit van die historiese Oulu-provinsie. Die streek word begrens deur Lapland in die noorde, di ...

                                               

Nowgorod-oblast

Nowgorod-oblast is ’n oblast van Rusland. Dit lê tussen Moskou en Sint Petersburg in die Noordwestelike Federale Distrik en die hoofstad is Weliki Nowgorod. Van die oudste Russiese stede, soos Weliki Nowgorod en Staraja Roessa, is hier gelee. Die ...

                                               

Nowosibirsk-oblast

Nowosibirsk-oblast is ’n oblast van Rusland. Dit lê in die suidweste van die Siberiese Federale Distrik en die hoofstad is Nowosibirsk.

                                               

Omsk-oblast

Omsk-oblast is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Siberiese Federale Distrik en die hoofstad is Omsk. Die oblast het ’n oppervlakte van 139 700 km 2 en het volgens die Russiese sensus van 2010 altesaam 1 977 665 inwoners.

                                               

Oost Gelre

                                               

Ooststellingwerf

Ooststellingwerf is n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Friesland, met n bevolking van sowat 25 000 in 2021 en n oppervlakte van sowat 226 km². Ooststellingwerf lê in die suidooste van die provinsie en grens aan die provinsie Drenthe. I ...

                                               

Orjol-oblast

Orjol-oblast is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Sentrale Federale Distrik en die hoofstad is Orjol. Die oblast grens aan Kaloega- en Toela-oblast in die noorde, Brjansk-oblast in die weste, Koersk-oblast in die suide en Lipetsk-oblast in ...

                                               

Oudsbergen

Oudsbergen is n munisipaliteit in die Belgiese provinsie Limburg, met n bevolking van sowat 24 000 in 2019 en n oppervlakte van 116 km². Hierdie munisipaliteit is op 1 Januarie 2019 opgerig uit die samesmelting van die Meeuwen-Gruitrode en Opglab ...

                                               

Papoea (provinsie)

Papoea of Papua is n Indonesisese provinsie. Vroeer verwys die naam na die hele westelike deel van die eiland Nieu-Guinee, tans is daardie gebied onderverdeel in die provinsies Papoea en Wes-Papoea.

                                               

Pelt

Pelt is n munisipaliteit in die Belgiese provinsie Limburg, met n bevolking van sowat 33 000 in 2019 en n oppervlakte van 84 km². Hierdie munisipaliteit is op 1 Januarie 2019 opgerig uit die munisipaliteite Neerpelt en Overpelt wat is saamgegaan. ...

                                               

Penza-oblast

Penza-oblast is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Wolga- Federale Distrik en die hoofstad is Penza.

                                               

Rostof-oblast

Rostof-oblast is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Suidelike Federale Distrik en die hoofstad is Rostof aan die Don.

                                               

Ruurlo

                                               

Samara-oblast

Samara-oblast is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Wolga- Federale Distrik en die hoofstad is Samara. Volgens die Russiese sensus van 2010 het dit ’n inwonertal van 3 215 532. Die oblast grens in die noorde aan Tatarstan, in die ooste aan ...

                                               

Shoreditch

Shoreditch is n distrik in die historiese East End van Londen en die huidige Sentraal-Londen. Die buurt, wat net noord van die City of London gelee is, behoort administratief aan die London Borough of Hackney, een van 32 boroughs of administratie ...

                                               

Sittard-Geleen

Sittard-Geleen is n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, wat grens aan die Belgiese provinsie Limburg en die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale. Die munisipale gebied het sowat 95 000 inwoners en n oppervlakte van 81 km². Sittard-G ...

                                               

Swerdlofsk-oblast

Swerdlofsk-oblast is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Oeral- Federale Distrik en die hoofstad is Jekaterinburg.

                                               

Súdwest-Fryslân

Súdwest-Fryslân is n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Friesland, met n bevolking van sowat 90 000 in 2021 en n oppervlakte van sowat 839 km². Die munisipaliteit is gestig in 2011 deur die samevoeging van die munisipaliteite Bolsward, N ...

                                               

Tjoemen-oblast

Tjoemen-oblast is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Oeral- Federale Distrik en die hoofstad is Tjoemen.

                                               

Toela-oblast

Toela-oblast is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Sentrale Federale Distrik en die hoofstad is Toela. Die oblast se oppervlakte is 25 700 km 2 en volgens die Russiese sensus van 2010 het dit ’n inwonertal van 1 553 925. Toela-oblast grens ...

                                               

Tsjeljabinsk-oblast

Tsjeljabinsk-oblast is ’n deelgebied van Rusland in die Oeralgebergte, op die grens tussen Europa en Asie. Dit lê in die Federale Distrik Oeral en die hoofstad is Tsjeljabinsk. Die oblast het volgens die Russiese sensus van 2010 ’n inwonertal van ...

                                               

Vishoek

Vishoek was voorheen n afsonderlike dorp maar is nou n Kaapstadse voorstad aan Valsbaai, sowat 29 km suid van die middestad met die elektriese spoorlyn wat oor Wynberg hierlangs tot in Simonstad loop.

                                               

Vlieland

Vlieland is vanuit die weste die tweede bewoonde Nederlandse Wadde eiland, en lê in die provinsie Friesland. In vroeere tye was Vlieland n deel van die gewes Texla. Die eiland is n gebiedsdeel van die gelyknamige munisipaliteit Vlieland. Aan die ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →