★ Free online encyclopedia. Did you know? page 77



                                               

Tiger I-tenk

Die Tiger I is n Duitse swaartenk wat in die Tweede Wêreldoorlog gebruik is. Dit het diens gedoen op die front in Noord-Afrika asook Europa, gewoonlik in onafhanklike swaartenkbataljons. Die tenk se amptelik naam is: Panzerkampfwagen VI Tiger Aus ...

                                               

Tiger II-tenk

Die Tiger II is n Duitse swaartenk van die Tweede Wêreldoorlog. Die finale amptelike Duitse naam van die tenk was Panzerkampfwagen Tiger Ausf. B, soms verkort tot Tiger B. Die krygslogistieke naam was Sd.Kfz. 182. Dit was ook informeel bekend as ...

                                               

Trosbom

n Trosbom is n soort bom wat vanaf die lug of grond gelanseer kan word en n groot aantal kleiner bomme uitskiet. Gewoonlik is trosbomme ontwerp om vyandige soldate en voertuie te vernietig. Daar is egter ook trosbomme wat spesifiek daarop gemik i ...

                                               

Manto Tshabalala-Msimang

Mantombazana Manto Edmie Tshabalala-Msimang, née Mali, was n Suid-Afrikaanse politikus. Sy was adjunkminister van justisie tussen 1996 en 1999 en het omstrede gedien as minister van gesondheid tussen 1999 en 2008 onder president Thabo Mbeki. Sy h ...

                                               

Tuin van Eden

The tuin van Eden, ook die Paradys genoem, is die Bybelse "tuin van God" wat in Genesis en Esegiel beskryf word. Genesis 13:10 verwys na die "tuin van God", en die "bome van die godetuin Eden" word in Esegiel 31 genoem. Ook Sagaria en die Psalms ...

                                               

Tuinstad

Die Tuinstad was n nuwe konsep van stadsbeplanning waarmee die Britse stadsbeplanner Sir Ebenezer Howard in sy werk Tomorrow: A Peaceful Path to Social Reform in 1898 na vore gekom het. Howard se konsep het voorsiening gemaak vir beplande en self ...

                                               

Tumblr

Tumblr is n gratis sosiale netwerk- en mikrojoernaaldiens wat deur David Karp geskep en deur Yahoo! besit word. Die webtuiste stel mense in staat om teks, stilstaande en bewegende beelde, kwotasies, skakels en oudio-opnames in n "tumblrlog" te pu ...

                                               

Tydperk van die Lente en die Herfs

Die tydperk van die Lente en die Herfs is n era in die geskiedenis van China. Hierdie periode word voorafgegaan deur die Westlike Zhou-dinastie en gevolg deur die tydperk van die Strydende State, wat, net soos die tydperk van die Lente en die Her ...

                                               

Uitenhage

Uitenhage is n dorp naby Port Elizabeth in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika, wat veral vir sy Volkswagenfabriek bekend is. Die Suid-Afrikaanse dogtermaatskappy van die Duitse motorvervaardiger is die grootste op die vasteland van Afrika met ...

                                               

Uriël

Die aartsengel Uriel kom nie in die kanonieke Hebreeuse Bybel voor nie net Migael en Gabriel word by die naam genoem en sy word dus in baie denominasies nie erken nie. Sy maak haar verskyning in die apokriewe boek 1 Henog, waarvan die oudste deel ...

                                               

Utahmeer

Die Utahmeer is n vlak varswatermeer in die sentrale gedeelte van Utah County, n administratiewe distrik van die Amerikaanse deelstaat Utah. Dit is wes van Provo en 48 myl suid van Salt Lake City in die Utah Valley gelee waar dit deur die metropo ...

                                               

Vola Vale

Vola Vale was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Someone Must Pay, Alias Jimmy Valentine, Someone in the House, en Who Cares.

                                               

Vier Edel Waarhede

Die Vier Edel Waarhede is die waarhede van die edeles wat sentraal tot die leerstellings van Boeddhisme is: hierdie wêreldse bestaan is basies onbevredigend, maar daar is ’n pad na bevryding van die siklus van geboorte en die dood. In die soetras ...

                                               

Vinwalvis

Die vinwalvisse is die grootste groep baardwalvisse, met nege spesies in twee genera, Balaenoptera en Megaptera. Vinwalvisse kom in al die wêreld se oseane voor. Sommige lede van die groep behoort tot die grootste diere wat ooit bestaan het: die ...

                                               

Vriesreën

Vriesreen, vriesende reen of ysreen is n soort neerslag wat teen n groot hoogte as sneeu begin en uit n wolk na benede val, op sy pad heeltemal begin smelt terwyl dit deur n laag lug met temperature bo vriespunt beweeg, en uiteindelik weer n laer ...

                                               

Vryburg

Die dorp lê halfpad tussen Kimberley die hoofstad van die Noord-Kaap en Mahikeng die hoofstad van Noordwes. Dit lê op die belangrike spoorlyn wat Cecil Rhodes vanaf Kaapstad na die diamantvelde van Kimberley, en verder noord deur Vryburg na Mafik ...

                                               

Vryheid, KwaZulu-Natal

Vryheid is n dorp in noordelike KwaZulu-Natal. Die grootste bedrywighede in die area is beesboerdery en die myn van steenkool. Die dorp is die grootste in die Zululand-distriksmunisipaliteit en is ook die setel van die Abaqulusi Plaaslike Munisip ...

                                               

Vryheidsfront Plus

Die Vryheidsfront Plus is ’n Suid-Afrikaanse politieke party vanuit die republikeinse tradisie wat daarop ingestel is om die belange van die Afrikaners te beskerm. Die huidige leier van die party is dr. Pieter Groenewald.

                                               

Trevor Lloyd Wadley

Dr. Trevor Lloyd Wadley was n Suid-Afrikaanse fisikus en uitvinder. Hy is in 1920 gebore. Hy sluit by die WNNR aan en word hoof van sy Telekommunikasienavorsingsinstituut. Een van sy belangrikste prestasies is die ontwikkeling van die telluromete ...

                                               

Marjorie Wallace

Marjorie Wallace OIS was n Suid-Afrikaanse skilder wat in Skotland gebore is en daar groot geword en studeer het. Nadat sy die Afrikaanse skrywer Jan Rabie in Parys ontmoet het en met hom getroud is, het sy haar in 1955 saam met hom in Suid-Afrik ...

                                               

Warrenpoint

Warrenpoint is n klein nedersetting in die Noord-Ierse graafskap Down, gelee aan die noordoewer van Carlingford Lough, n see-inham wat die grens vorm tussen Noord-Ierland in die noorde en Éire in die suide. In die plaaslike omgangstaal word na di ...

                                               

Warrenton, Georgia

Hierdie artikel handel oor die stad in Georgia in Amerika. Vir ander gelyknamige plekke, sien Warrenton dubbelsinnig. Warrenton is n stad in Warren County, Georgia, Verenigde State. Die bevolking het 1 937 getel tydens die 2010-sensus. Die stad i ...

                                               

Warrenton, Missouri

Hierdie artikel handel oor die dorpie in Missouri in Amerika. Vir ander gelyknamige plekke, sien Warrenton dubbelsinnig. Warrenton is n stad en die county setel van Warren County, Missouri, Verenigde State. Die inwonertal was 7 880 tydens die 201 ...

                                               

Warrenton, Noord-Carolina

Hierdie artikel handel oor die dorpie in Noord-Carolina in Amerika. Vir ander gelyknamige plekke, sien Warrenton dubbelsinnig. Warrenton is n dorpie en die county setel van Warren County, Noord-Carolina, Verenigde State. Die inwonertal was 862 ty ...

                                               

Warrenton, Oregon

Hierdie artikel handel oor die dorp in Oregon in Amerika. Vir ander gelyknamige plekke, sien Warrenton dubbelsinnig. Warrenton is n klein kusstad in Clatsop County, Oregon, Verenigde State. Die stad is vernoem na DK Warren, n vroee setlaar, en is ...

                                               

Warrenton, Virginië

Hierdie artikel handel oor die dorp in Virginie in Amerika. Vir ander gelyknamige plekke, sien Warrenton dubbelsinnig. Warrenton is n dorp in die staat Virginie in die ooste van die Verenigde State van Amerika en val onder bestuur van Fauquier Co ...

                                               

Washington-monument

Die Washington-monument is in die stad Washington D.C. gelee. Dit is opgerig ter nagedagtenis van die eerste Amerikaanse president, George Washington, en is ontwerp deur Robert Mills. Met n hoogte van meer as 169 meter is die Washington-monument ...

                                               

Ernest Frederick Watermeyer

Ernest Frederick Watermeyer was n Hoofregter van die Unie van Suid-Afrika. Hy is in 1880 op Graaff-Reinet gebore. Hy ontvang opleiding op Stellenbosch, in Bath, Engeland, en Cambridge en in 1905 begin in Kaapstad met sy praktyk. In 1920 word hy v ...

                                               

Wayuu

Wayuu is die belangrikste inheemse taal in Venezuela en Colombia wat deur sowat 321 000 mense gepraat word. Dit is nou verwant aan die kleiner Venezuelaanse taal – Añú, albei behoort aan die Arawaktale. Hulle vorm saam deel van die Noord-Arawak-t ...

                                               

Rita Webb

Rita Webb was n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Up Pompeii en in die televisiereekse BBC Sunday-Night Theatre, The Edgar Wallace Mystery Theatre, en The Wednesday Play.

                                               

Welkom

Welkom is n jong, welvarende stad in die noordelike deel van die Vrystaat, 250 km suid van Johannesburg en 11 km suid van Odendaalsrus op die Vrystaatse Goudveld. Welkom is die tweede grootste stad in die Vrystaat, 140 km noordoos van Bloemfontein.

                                               

Whiplash

Whiplash is n 2014 Amerikaanse dramarolprent wat deur Damien Chazelle geskryf en vervaardig is. Dit handel oor die verhouding tussen n ambisieuse jong Jazz tromspeler, gespeel deur Miles Teller en sy hardvogtige instrukteur gespeel deur J. K. Sim ...

                                               

Ernest Whitman

Ernest Whitman was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Prisoner of Shark Island, Jesse James, Third Finger, Left Hand, en Road to Zanzibar.

                                               

Wieg van die Mensdom

Die Wieg van die Mensdom is n wêrelderfenisgebied aan die Wes-Rand, Gauteng, in Suid-Afrika. Die area is net noordwes van Krugersdorp langs die N14 nasionale pad. Dit bestaan uit die Sterkfonteingrotte, Swartkrans, Kromdraai en die omliggende del ...

                                               

William McKay Wright

William McKay Wright was n Quebec prokureur en politieke figuur. Hy het vir Pontiac verteenwoordig in die Kanadese laerhuis as n Liberaal-Konserwatiewe lid van 1872 tot 1878. Hy was gebore in Hull, Laer Kanada, die seun van Ruggles Wright en klei ...

                                               

Wilshire Boulevard

Wilshire Boulevard is een van die oos-westelike hoofroetes in Los Angeles, Verenigde State. Dit is vernoem na Henry Gaylord Wilshire, n boorling van Ohio wat n fortuin in eiendomme, landbou en goudmynbou gemaak het. Hy was in die 1890s die dryfkr ...

                                               

WorldCat

WorldCat is n verenigde katalogus wat die versamelings spesifiseer van 17 900 biblioteke in 123 lande en gebiede wat aan die OCLC- wêreldkoöperasie deelneem. Dit word bestuur deur OCLC, Inc. Die lidbiblioteke hou WorldCat se databasis, die wêreld ...

                                               

Y Combinator (maatskappy)

Y Combinator is n Amerikaanse waagkapitaalfirma gestig in Maart 2005. Dit is gebruik om meer as 2000 maatskappye te begin, insluitend Stripe, Airbnb, Cruise Automation, DoorDash, Coinbase, Instacart, Dropbox, Reddit en Twitch. Die gesamentlike wa ...

                                               

Yalu

Die Yalu is n suidwes-vloeiende rivier wat vir 790 km die grens tussen die Volksrepubliek China in die noorde en Noord-Korea in die suide vorm. Die rivier ontspring suid van die Hemelmeer in die Changbai-gebergtes op die grens tussen Noord-Korea ...

                                               

Zaha Hadid Architects

Zaha Hadid Architects is n Britse argitekte- en ontwerpateljee wat deur die Brits-Irakkese argitek en ontwerper Zaha Hadid gestig is. Die onderneming het sy hoofkantoor in die Londense stadsdeel Clerkenwell.

                                               

Zweigelt

Zweigelt is n rooiwynkultivar wat in 1922 in Oostenryk uit twee outochtone druiwesoorte nuut geteel is. Die kultivar is intussen die belangrikste soort rooiwyn in Oostenryk.

                                               

Dachshund

Die Dachshund, is n hound-tipe honderas met kort bene en n lang lyf. Die gewone grootte worshond is ontwikkel om diere wat in gate woon, uit te snuffel en te verjaag, terwyl die miniatuurworshond geteel is om kleiner prooi soos hase te jag. In di ...

                                               

Ekumeniese konsilie

’n Ekumeniese konsilie is ’n konferensie van kerkleiers en teologiese kenners wat gehou word om leerstellings en praktyke in ’n kerk te bespreek en verskille op te los. Die woord "ekumenies" kom van ’n Griekse woord wat letterlik "die bewoonde wê ...

                                               

Hooglied van Salomo

Hooglied van Salomo is die 22ste boek in die kanon van Hebreeuse Geskrifte wat as Ou Testament in die Bybel opgeneem is. Hooglied bevat n versameling liefdesliedere waarin die man en vrou mekaar se aantreklikheid en hulle liefde en hartsog vir me ...

                                               

Nogai

Nogai is ’n Turkse taal wat in Suidwes-Rusland gepraat word. Daar is drie dialekte: Qara-Nogai wat in Dagestan gepraat word, Ware Nogai in Stawropol en Aqnogai aan die Koebanrivier. Qara-Nogai en Ware Nogai is baie nou verwant aan mekaar terwyl A ...

                                               

Oksied

n Oksied is n chemiese verbinding wat ten minste een suurstofatoom een ander element in sy chemiese formule bevat. Metaaloksiede bevat gewoonlik n anioon van suurstof in die oksidasietoestand van -2. Die grootste deel van die aardkors bestaan uit ...

                                               

Ougelowiges

Die Ougelowiges het ná 1666–1667 afgeskei van die amptelike Russies-Ortodokse Kerk uit protes teen die hervormings van patriarg Nikon. Hulle het vasgeklou aan die liturgiese praktyke wat voorheen in die Kerk beoefen is.

                                               

Amoer-oblast

Amoer-oblast is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê aan die oewers van die Amoer- en die Zeja-rivier in die Verre-Oosterse Federale Distrik en die hoofstad is Blagowesjtsjensk. Dit grens aan die Republiek van Sacha Jakoetie in die noorde, Chabarofs ...

                                               

Arauca (departement)

                                               

Belgorod-oblast

Belgorod-oblast is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Sentrale Federale Distrik en die hoofstad is Belgorod. Die bevolking in 2010 was 1 532 526.

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →