★ Free online encyclopedia. Did you know? page 76



                                               

Schelde

Die Schelde is n Wes-Europese rivier, wat sy oorsprong vind in Frankryk en deur Belgie na Nederland vloei, waar die Schelde se monding is, in die nabyheid van Breskens en Vlissingen, en waar die rivier in die Noordsee uitmond. Syriviere van die S ...

                                               

Gus Schilling

Gus Schilling was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Citizen Kane, Dr. Kildares Victory, The Lady from Shanghai, en Macbeth.

                                               

Stephanus Schoeman

Kommandant-Generaal Stephanus Schoeman was waarnemende Staatspresident van die Zuid-Afrikaansche Republiek van 6 Desember 1860 tot 17 April 1862. Hy het ook tydens die Transvaalse Burgeroorlog as Staatspresident gedien. Die eerste Schoeman het in ...

                                               

Schweizer-Reneke

Die dorp is in 1885 gestig op die plek van n inheemse nedersetting, Mamusa. Dit is vernoem na kaptein Schweizer en veldkornet Renecke, wat in 1885 tydens n ekspedisie teen die plaaslike stam om die lewe gebring is. Daar was gevegte in die omgewin ...

                                               

Eileen Sedgwick

1921: The Diamond Queen. 1927: The Spiders Net. 1921: Arrest Norma MacGregor. 1926: The Winking Idol. 1922: Judgement. 1927: When Danger Calls. 1928: The Vanishing West. 1918: Hells Crater. 1928: Yellow Contraband. 1923: Making Good. 1925: The Gi ...

                                               

Seesoogdier

n Seesoogdier is n akwatiese soogdier wat staatmaak op die oseaan en ander mariene ekosisteme vir sy bestaan. Dit sluit diere in soos seeroofdiere, walvisse, manatees, see otters en ysbere. Hulle is n informele groep wat slegs verenig word deur h ...

                                               

Semjon I van Moskou

Semjon I of Semjon die Trotse was die prins van Moskou en die grootprins van Wladimir. Hy was die oudste seun van Iwan Kalita. Semjon het in 1340 die prins van Moskou geword en ’n jaar later het hy die Goue Horde se toestemming gekry om die Russi ...

                                               

Senekal

Senekal is n dorp gelee op die oewer van die Klipspruitrivier in die Oos-Vrystaat. Die N5 nasionale pad gaan deur die dorp en is tussen Winburg in die weste en Bethlehem na die ooste gelee. Die dorp het twee nedersettings, Matwabeng en OR Tambo, ...

                                               

Sentimeter

                                               

Seram

Seram is, na Halmahera, die tweede grootste eiland van die eilandgroep Molukke, wat op sy beurt tot die Maleise argipel behoort. Seram lê in die noordooste van die eilandnasie Indonesie net suid van die ewenaar. Dit grens aan die Seramsee in die ...

                                               

Shamima Shaikh

Shamima Salahuddin Shaikh was n wel-bekende Suid-Afrikaanse vroueregte-aktivis, noemenswaardige Islamitiese feminis en joernalis.

                                               

Shinkansen

Die Shinkansen is n groot netwerk hoespoedspoorlyne wat deur vier Japan Railways Group maatskappye in Japan bedryf word. Die netwerk, wat die modernste ontwerpe van hoespoedtreine dra, het begin met die Tōkaidō Shinkansen in 1964, is deurlopend u ...

                                               

Siletz, Oregon

In 2000 het die dorp n bevolking van 1 133 gehad: 71.23% wit, 0.44% swart of Afro-Amerikaans, 21.01% Amerikaanse inboorlinge, 0.71% Asiaties, 0.09% Pasifiese eilanders, 0.44% van ander rasse en 6.09% van twee of meer rasse. Spaans-Amerikaners of ...

                                               

Simonstad

Simonstad is n dorp aan die oostelike kant van die Kaapse Skiereiland naby Kaapstad in die provinsie Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit is genoem na die Nederlandse goewerneur van die Kaap, Simon van der Stel. Simonstad, wat aan Valsbaai gelee is bekend ...

                                               

Sindhis

Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Sindhi. Die Sindhis is n Indo-Ariese etniese groep wat Sindhi as moedertaal praat en inheems is aan die Sindhprovinsie van Pakistan. Ná die Verdeling van Indie in 1947 het die meest ...

                                               

Doris Singleton

Doris Singleton was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse I Love Lucy, The Twilight Zone, My Three Sons, en Angel.

                                               

Sint Basilius-katedraal

Die Sint Basilius-katedraal is aan Rooiplein in Moskou gelee en is een van die groot toeriste-trekpleisters in dié stad. Die amptelike naam is die Katedraal van die Voorbidding van Gods Moeder aan die Grag of kortliks die Pokrof-katedraal. Dit is ...

                                               

Skedelkus

Die Skedelkus is die noordelike deel van die Atlantiese kus van Namibie en suid van Angola vanaf die Kunenerivier suid tot by die Swakoprivier, hoewel die naam soms gebruik word om die hele Namibwoestynkus te beskryf. Die Boesmans van die Namibie ...

                                               

Slag van Berlyn

Die Slag van Berlyn, aangewys as die Berlynse Strategiese Aanstootlike Operasie deur die Sowjetunie, en ook bekend as die Val van Berlyn, was een van die laaste groot offensiewe van die Europese teater van die Tweede Wêreldoorlog. Na die Vistula- ...

                                               

Slag van Sjanghai

Die Slag van Sjanghai in 1937 was die eerste van twee en twintig groot gevegte van die Tweede Sino-Japannese Oorlog. Hierdie stryd in en om die stad Sjanghai was een van die bloedigste van die hele oorlog. Die slag het op 13 Augustus 1937 begin m ...

                                               

Slag van Vittorio Veneto

Die Slag van Vittorio Veneto was n veldslag wat van 24 Oktober 1918 tot 3 November 1918 by Vittorio Veneto, provinsie Treviso op die Italiaans-Oostenrykse frontlinie plaasgevind het. Dit was die laaste groot veldslag van die Groot Oorlog op Itali ...

                                               

Alison en Peter Smithson

Alison Margaret Smithson en Peter Denham Smithson was Engelse argitekte wat n gemeenskaplike ateljee gevestig en n beslissende bydrae gelewer het tot n stroming binne die Britse boukuns waarna as Nuwe Brutalisme verwys word, veral in die velde va ...

                                               

SOFIA

SOFIA is ’n gesamentlike projek van Nasa en die Duitse Lugruimsentrum om ’n lugsterrewag in ’n vliegtuig in te bou en te onderhou. Nasa het die kontrak vir die ontwikkeling van die vliegtuig, werking van die sterrewag en bestuur van die Amerikaan ...

                                               

William Henry Solomon

Sir William Henry Solomon was n Hoofregter van die Unie van Suid-Afrika. Hy is in 1852 in Bedford, Oos-Kaap, gebore. Hy studeer aan Lovedale, die South African College en Cambridge. In 1877 word hy advokaat by die Inner Temple en begin die volgen ...

                                               

Songhua

Die Songhua, ook bekend onder die Russiese naam Soengari is die grootste sytak van die Amoer in die Mantsjoerye. Dié rivier, met n lengte van 1 925 km, ontspring in die Changbai-bergreeks tussen die provinsies Jilin en Liaoning net noord van Noor ...

                                               

Soöplankton

Soöplankton is die heterotrofiese soort plankton. Plankton is organismes wat in die oseane en varswatermere dryf. Die naam soöplankton is afgelei van die antieke Griekse woord zoon wat dier beteken en planktos wat swerwer beteken. Baie soöplankto ...

                                               

Sorghum

Sorghum is n genus van blomdraende plante in die Poaceae familie, wat omtrent 25 spesies insluit. Sommige van hierdie spesies het gegroei as graan vir menslike gebruik, en ander in weidings vir diere. Een spesie, Sorghum bicolor, was oorspronklik ...

                                               

Soutpansberg

Die Soutpansberg is n bergreeks in die noordelike deel van Suid-Afrika in die Limpopoprovinsie. Die bergreeks is ongeveer 130 km lank en strek in n oos / wes rigting. Die naam kom van die soutpanne wat die Voortrekkers daar ontdek het. Die hoogst ...

                                               

Spaanse Ryk

Die Spaanse Ryk was een van die grootste ryke in die wêreld-geskiedenis een van die eerste met sò n globale omvang. Spanje het die toppunt van sy militêre, politieke en ekonomiese mag onder die Spaanse Habsburgers bereik. Dit het voortgeduur regd ...

                                               

Springbok, Noord-Kaap

Hierdie artikel handel oor die dorp in die Noord-Kaap. Vir die artikel oor die soogdier, sien asseblief Springbok. Springbok is die hoofdorp van Namakwaland, ongeveer 555 km noord van Kaapstad en 40 km suid van Steinkopf aan die N7 nasionale pad ...

                                               

Sranantongo

Sranantongo is n Engels-gebaseerde Kreools wat deur sowat 715 700 mense in Suriname gepraat word. Sranantongo dien saam met Nederlands, die amptelike taal van Suriname, as lingua franca van dié land. Dit was oorspronklik die moedertaal van die Kr ...

                                               

Stedelike hitte-eiland

n Stedelike hitte-eiland is n stedelike of metropolitaanse gebied wat as gevolg van menslike aktiwiteite aansienlik warmer as die omliggende landelike areas is. Die temperatuurverskille is snags groter as gedurende die dag, en is veral duidelik w ...

                                               

Sterrepatroon

In sterrekunde is ’n sterrepatroon, asterisme of gesternte ’n groep sterre wat saam ’n prentjie vorm wat van die Aarde af gesien kan word. Dit kan deel wees van ’n amptelike sterrebeeld of bestaan uit sterre van verskillende sterrebeelde. Nes ste ...

                                               

Stoke Mandeville

Stoke Mandeville is n dorp asook n "civil parish" in die Verenigde Koninkryk. Die dorp lê binne die Aylesbury Vale-distrik, 4.8 kilometer suidoos van Aylesbury in die graafskap Buckinghamshire. Volgens die sensusopname beslaan Stoke Mandeville n ...

                                               

Jeffrey Stone

Jeffrey Stone was n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente La spada imbattibile, The Kings Musketeers, Unearthly Stranger, en Strange Portrait.

                                               

Stord

Stord is n munisipaliteit in die provinsie Vestland, Noorwee. Dit is in die tradisionele distrik Sunnhordland gelee. Stord word soms "Noorwee in miniatuur" genoem, aangesien dit so n verskeidenheid landskappe het: kuslyn, fjorde, woude, landbougr ...

                                               

Stormvoëltjies

Fregetta maoriana. Fregetta grallaria - Witpensstormswael. Fregetta tropica - Swartpensstormswael. Genus Fregetta. Genus Garrodia. Garrodia nereis - Grysrugstormswael. Genus Hydrobates. Hydrobates pelagicus - Europese stormswael. Genus Nesofreget ...

                                               

Amzie Strickland

Amzie Strickland was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Pretty Woman, Doc Hollywood, en Krippendorfs Tribe, en in die televisiereeks Matinee Theatre.

                                               

Sucre (departement, Colombia)

                                               

Suid-Samies

Suid-Samies is die suidwestelikste van die Samiese tale en word in Noorwee en Swede gepraat. Dit is n ernstig bedreigde taal, die taal word veral in die munisipaliteite Snåsa, Royrvik, Roros en Hattfjelldal in Noorwee gebesig. Suid-Samies kan op ...

                                               

Madame Sul-Te-Wan

Madame Sul-Te-Wan was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Maid of Salem, In Old Chicago, Kentucky, en Safari.

                                               

Joseph Sweeney (akteur)

Joseph Sweeney was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent 12 Angry Men en in die televisiereekse Armstrong Circle Theatre, The United States Steel Hour, en The Defenders.

                                               

Swellendam

Swellendam is n dorp in die provinsie Wes-Kaap met 13 557 inwoners. Die N2 nasionale loop deur die dorp en skei die tradisionele wit en bruin woonbuurte.

                                               

Tannien

Tanniene is n klas polifenoliese organiese verbindings met n bitter, sametrekkende smaak wat met proteïene en verskillende ander organiese verbindings, insluitend aminosure en alkaloïede, bind en n ligte rooibruin neerslag vorm. Tanniene het mole ...

                                               

Tatarstan

Tatarstan is ’n republiek van Rusland in die Federale Distrik Wolga. Die hele Tatarstan met sy hoofstad, Kazan, is bekend vir die vreedsame saambestaan van Christene en Moslems. Dit grens aan Kirof-, Oeljanofsk-, Samara- en Orenburg-oblast, Mari ...

                                               

Meshach Taylor

Meshach Taylor is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Damien: Omen II, Mannequin, en Mannequin: On the Move, en in die televisiereeks Designing Women.

                                               

Terschelling

Terschelling is n munisipaliteit en n eiland in die Noordelike Nederland een van die Wes Friesland Eilande. Dit is gelee tussen die eilande van Vlieland en Ameland. Terschelling behoort aan die provinsie Friesland. Tot 1942 het die munisipaliteit ...

                                               

The CW

The CW Television Network is n Amerikaanse Engelstalige gratistelevisienetwerk wat bedryf word deur The CW Network, LLC, n gesamentlike onderneming met beperkte aanspreeklikheid tussen die CBS Entertainment Group-eenheid van ViacomCBS, en die afd ...

                                               

Lotus Thompson

Lotus Thompson was n Australiese aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Know Thy Child, The New Champion, Madam Satan, en Terry of the Times.

                                               

Tiamien

Tiamien ook genaamd vitamien B 1 of die "tio-vitamien" is n wateroplosbare vitamien van die vitamien B-kompleks. Alle lewende organismes benodig tiamien, maar slegs bakterie, fungi en plante kan dit sintetiseer. Diere moet dit uit hul dieet verkr ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →